Einstein-kompetisie: Johan Ferreira

  • 1

Johan Ferreira300Naam: Johan Ferreira

Departement: Statistiek

Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Die ontwikkeling van waarskynlikheidsverdelings om komplekse data van seine meer akkuraat te modelleer.

Studievlak: Doktorsgraadstudent

Universiteit: Universiteit van Pretoria

 

• Lees nog kompetisie-inskrywings hier. einsteinlogo200

• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel! 

• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.

  • 1

Kommentaar

  • Monica Hammes

    Ek het jou vandag by die konsert gesien, ne. Ek hoop regtig jy wen want klassieke musiek plus wetenskap is sooo Einstein.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top