Kommentaar

US-taalbeleid: Kommentaar op die US se konsep-taalbeleidvoorstel deur Christo Viljoen

Johannes Comestor 2016-04-25 Taalgetroue Afrikaanssprekendes is seker dankbaar vir die positiewe insette wat gelewer is. Wat opval, is dat Het Jan Marais Nationale Fonds nog nie van hom laat hoor het nie, terwyl dit 'n saak is wat hom wesenlik raak. Die Departement Afrikaans aan die

Natuurwette, Kreasioniste, en oorsaak en gevolg

Angus 2016-04-25 So met al die slegsêery om te probeer te kenne gee hoe onnosel ek is, van Kobus, FC Boot en Raed-Na -Gael, is dit duidelik dat die menere nie 'n snars verstaan het wat ek geskryf het nie. Kom ek verduidelik dit so aan die hand van gravitasie (dit kan

US-taalbeleid: Breyten Breytenbach reageer op Anton van Niekerk se brief

Elizabeth 2016-04-25 Jan Marais, as kampvegter vir Afrikaans, het in sy testament die bedrag van GBP100 000 onder die volgende voorwaarde bewillig: “Ter bevordering van het hoger onderwijs te Stellenbosch, doch meer beijzonder van het onderwijs in en door middel van de Holl

US-taalbeleid: Vrae aan Piet Croucamp

Jaco Brits 2016-04-25 Piet Croucamp het maar altyd 'n klippie in sy skoen.

Skepping vs evolusie - nog steeds

Kobus de Klerk 2016-04-25 Jy gorrel Angus. Jy interpreteer dinge maar soos dit vir jou sin maak - wat eintlik nie sin maak nie, want jy as ateïs het eenvoudig nie die vermoë om die Woord uit te lê nie. Die detail-redes daarvoor het ek al vir jou telkens mos uitgespel - die Woor

Skepping vs evolusie - nog steeds

Kobus de Klerk 2016-04-25 Angus, Jou 21ste eeu filosofie maak van jou 'n persoon met 'n bekrompe, verstokte en bitter eng lewensuitkyk. Staak maar gerus om die 21ste eeu te besing ... net nog 'n eeu in vorige wat dit voorafgegaan het en jy en almal is net nog mense wat dink hulle

US-taalbeleid: Kommentaar op die US se konsep-taalbeleidvoorstel deur Christo Viljoen

Bert 2016-04-25 Baie dankbaar vir Mnr Viljoen en andere se moeite met hierdie saak. Met kinders wat eendag graag in Afrikaans verder wil studeer, waardeer ons die energie en visie van Gelyke Kanse.

Spier Poetry Festival: Quick Q&A with Georges Lory

Engela Geyer 2016-04-25 'I like foreign accents'! Viva!

US-taalbeleid: Kommentaar op die US se konsep-taalbeleidvoorstel deur Christo Viljoen

Jean Joubert 2016-04-25 Hieronder volg 'n onlangse flagrante voorbeeld in die US se praktyk van wat Prof Viljoen hierbo verwys na as "Die konsep-taalbeleid ... is ’n eenrigtingstraat vir volledige verengelsing." En let wel, hierdie voorbeeld is streng gesproke nog voor die kon

Natuurwette, Kreasioniste, en oorsaak en gevolg

F C Boot 2016-04-25 Beste Angus. Jy sluit af met “(Sjoe! Nou is ek jammer ek het dit gesê, want sowaar as parra manel dra, die Kreasioniste gaan evolusie ook nou hijack soos hulle met al die mensgemaakte natuurwette gemaak het.) Jy is reg om te sê Sjoe maar dan met and

Skepping vs evolusie - nog steeds

F C Boot 2016-04-25 Beste Angus Van wanneer af is HAT die beste bron om betekenis aan twee woorde te gee wat 'n totaal ander betekenis in die oorspronklike taal het. Afrikaans is net te 'arm' om die oorspronklike betekenis weer te gee.

SA-illustreerders: Chris Venter

nathalie 2016-04-25 Beste Chris Venter Ik ben een boek schrijfster. Maar heb een vraagje hoeveel zal het kosten om bij jouw 40 kleine tekeningen te laten maken? Ps. Het gaat over een kinderboek. En je naam komt zeker onder elke tekening in mijn boek voor.

US-taalbeleid: Kommentaar op die US se konsep-taalbeleidvoorstel deur Christo Viljoen

Johannes Comestor 2016-04-25 Die outeur is iemand wat die binnewerking van die US verstaan, die dokument deeglik nagegaan en 'n goedberedeneerde kommentaar geskryf het. Hierna is die jongste taalinisiatief van die US-bestuur hopelik dood en begrawe. 'n Bonus kan wees dat die situasie

Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers

Braam Celliers 2016-04-24 Mensig, dit was 'n plesier om jul kommentare te volg. Die erns, die vernyn en die werklikheid van die debat is deel van dit, Afrikaans as toekomstaal, waar en hoe ook al, wat saak maak. Mag dit vir lank nog met ons wees! En o,ja Piet die duiwel is deel va

SA University Seminar

Gert van der Westhuizen 2016-04-24 KAN DIE VUUR WEER TERUG IN DIE POT VAN MEERTALIGHEID? Breyten Breytenbach se beskuldiging dat US se hantering van tale in daardie streek aan die suidpunt van Afrika, nie ver van Mampele se Rhodes nie, die dood in die pot van meertaligheid is, is ’n bes

US-taalbeleid: Kommentaar op die US se konsep-taalbeleidvoorstel deur Christo Viljoen

Cilliers van Niekerk 2016-04-24 Gaaf, geldig en goed verwoord van voor tot agter, maar "persipieer"? U bedoel tog seker nie "perceive" of "apperceive" soos my ou Groot Woordeboek dit aangee nie? "Presipiteer" vir "precipitate", wat eintlik nader aan "verhaas" staan sou wel in die g

Skepping vs evolusie - nog steeds

Johann 2016-04-24 Wiskunde in die Woestyn en wat geloof aan rede doen. Een van die grootste wiskundige wonderwerke sentreer rondom Moses en die Israeliete. In die woestyn moes die Israeliete kos kry, en hoe voed jy 3.5 miljoen mense? Volgens die Kwartiermeester-Generaal

Skepping vs evolusie - nog steeds

Johann 2016-04-24 Lees en word wys. Johann, Thys en Jaco, Die stelling "...dat die laaste paar verse van Markus in die 14e eeu ingeskryf is! " ... is nie korrek nie. Dit is wel so dat die meerderheid en mees gesaghebbendste en kontemporêre Tekskritiese kundiges (oa Metzge

Skepping vs evolusie - nog steeds

Johann 2016-04-24 'n Skrywe van Pieter v/d Merwe, dubbele teoloog en nou woonagtig in Kanada waar hy boer. Beide hy en sy broer is teoloë en het uitgewyk na Kanada weens politieke oorwegings. Hy is oorspronlik van Namibië. Toe hy my besoek het op Vleesbaai het ek en hy i

Kingswood College: Afrikaans-vraestelle

karin de wet 2016-04-24 is daar enige Afrikaans Huistaal Graad 6 vraestelle assebliek

Skepping vs evolusie - nog steeds

Johann 2016-04-24 Matthys Heyns 1. Die Vryburger beweer in die Woord: Om uiting te gee aan die ware geluk en vreugde van Christen-wees, moet jy begin om iets te doen. Alle doelbewuste optrede begin by die verstand; om iets te doen, sal jy dus by jou gedagtes moet begin. O

Anthony Pym se lesing: The role of translation in language policy

Carin Lawrie 2016-04-24 Die mening oor tale is baie interessant en stem ooreen met my eie standpunt.

Gelyke Kanse ontvang internasionale steun: JM Coetzee en Robin Renwick steun die inisiatief

André Badenhorst 2016-04-24 Ek het nie veel hoop vir hoop nie. Daar is ongelukkig nie salf te smeer aan domastrantheid nie. Ten spyte van die jare lange goeie argumente en die uitwysing van onsin, het die uitrangering van Afrikaans eksponensieel momentum gekry. Breytenbach se woorde

Die Taaldebat op US en die belang van moedertaalonderrig vir enige taalplan

Kiwidore Ezau Fillis 2016-04-24 Sonder om enige negatiwiteit op te wek sal ek grootliks die uwe Danie van Wyk se stelling anders as baie van die kommentators interpreteer ... Sy gebruik van die frase" wit elite " is nie ondebatteerbaar nie en natuurlik het hy ’n rede hoekom hy dit spr

Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers

Gert Wessels 2016-04-24 Kan Piet vir ons sy "struggle" geskiedenis laat kry - was daar 'n dosier oop op hom - sy frustrasie is dalk voortspruitend uit die gebrek daaraan.

Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers

Gert Wessels 2016-04-24 Daar is geen salf aan Piet te smeer nie - gaan lees gerus al die gesegdes oor die sogenaamde "selfgemaakte" liberaliste - een ding van hulle is dat teenspraak nie geduld word nie.

US-taalbeleid: Breyten Breytenbach reageer op Anton van Niekerk se brief

Gert Wessels 2016-04-24 Die skrywes het my genoop om alles wat ek van Breyten kan kry op te koop - jammer so laat in my lewe.

Die anatomie van selfhaat

Reusedwerg 2016-04-24 Goed gestel. Dit is vir my ook baie vreemd dat dit in ons kele afgedruk word deur die "Afrikaanse" gedrukte en elektroniese media. Dit is asof daar 'n tendens/neiging is dat ons wit Afrikaners moet skaam kwaad en hartseer wees oor die verlede, hede en toe

Natuurwette, Kreasioniste, en oorsaak en gevolg

Raed-na-Gael 2016-04-23 Angus, Dis nou duidelik hoekom jy jou fisika (1) as verweer aanbied. Sowat van onsamehangende stront het ek lanklaas van jou hier gelees. Dr Niels Bohr en Dr Albert Einstein het in die jare 1930's ernstig verskil oor die "quantum mechanics entanglement

The removal of art at UCT: interview with Alex Dodd

Dave Reynell 2016-04-23 I found this on The Times letters page some time back. Give it some thought! http://www.thetimes.co.uk/tto/opinion/letters/article4670183.ece

Die Taaldebat op US en die belang van moedertaalonderrig vir enige taalplan

Wilhelm Fourie 2016-04-23 Baie dankie, Danie van Wyk. Dis 'n uitstekende artikel!

AKA 2016: Hulde aan een onvervangbaar kopstuk van de Zuid-Afrikaanse Literatuur

Arnold Eloy 2016-04-23 Laura, tot nu toe kende ik vooral het werk van Breyten Breytenbach maar jouw relaas leert me nu ook de auteur André Brink kennen (die ik ga lezen), wiens innerlijke gedrevenheid zich een plaats in je hart heeft veroverd. Koester zijn boodschap aan de jon

Ope brief aan Piet Croucamp

Nerina Bosman 2016-04-23 Helize: bravissima! Jou pragtige gebruik van Afrikaans en die nugtere, maar ook liefdevolle manier waarop jy nie net oor Afrikaans nie, maar in beginsel oor die intrinsieke waarde van alle tale skryf, is 'n emosionele riem onder die hart. Net iets oor die

Die Taaldebat op US en die belang van moedertaalonderrig vir enige taalplan

Danie van Wyk 2016-04-23 In alle respek teenoor Piet Croukamp: Ek het sy stelling rondom..." lammervangers en dopstelsel", heel moontlik verkeerd vertolk. Het dit weer gelees en besef nou die agtergrond waarteen hy die stelling gemaak het.

Die Taaldebat op US en die belang van moedertaalonderrig vir enige taalplan

Kiwidore Ezau Fillis 2016-04-23 Dankie by voorbaat.

Die Taaldebat op US en die belang van moedertaalonderrig vir enige taalplan

Kiwidore Ezau Fillis 2016-04-23 Die insae van hoe bruin Afrikaanssprekendes aan hierdie debat gaan deelneem, en kan stukrag gee is die mate van erkenning wat die sogenaamde leiersfront wit Afrikaanssprekendes aan bruin sprekers of deelnemende individue gee. Erkentenis dat die taal sy on

US-taalbeleid: Die US-konvokasie se kommentaar op die US-bestuur se konseptaalbeleid

Hercules 2016-04-23 Al was alle Afrikaanssprekendes wit, sou dit steeds waansinnig wees om 'n taal voor stok te kry vir die dade van sy sprekers. Indien dit die geval was, moet oa Duits, Frans en Engels ook geskrap word.

US-taalbeleid: Die US-konvokasie se kommentaar op die US-bestuur se konseptaalbeleid

Johannes Comestor 2016-04-23 Ek is teleurgesteld met die US-konvokasie se kommentaar. Daar is tekens dat daar by die Konvokasie dieselfde vermurwing jeens Afrikaans intree as wat in die geskiedenis van die US-taalbeleid (soos geskets in Pieter Kapp se boek, Maties en Afrikaans, 2013)
Top