Kommentaar
US-taalbeleid: Die US-konvokasie se kommentaar op die US-bestuur se konseptaalbeleid
Etienne Viviers 2016-04-23 En Xhosa? Wat van Xhosa se Gelyke Kans? Breytenbach se metafisiese saam-mekaar-anders-maak is net so afhanklik van Xhosa se voortbestaan as van Afrikaans se voortbestaan. Hoe is dit dat die Konvokasiebestuur vergeet het om Xhosa, selfs met daardie geriefl
Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers
Jan Rap 2016-04-23 Nes jy daar sê koffie; hy's dikbek oor Breyten Wim-hulle as kompromiste, agterryers en meelopers ontbloot (want hy's 'n gans van daardie selfde dam) maar sê eintlik niks. Om nou Churchill se kaller te gebruik - selde het ek iemand gesien wat met so baie
US-taalbeleid: Die US-konvokasie se kommentaar op die US-bestuur se konseptaalbeleid
Hercules 2016-04-23 Afrikaans as onderrigtaal moet altyd deel van Maties bly. Dit is die hart en siel van die US. Diegene was teen Afrikaans en vir Engels is, kan gerus by of UWK of UK gaan studeer, want daar het jy die keuse van Engels as onderrigtaal.
US-taalbeleid: Breyten Breytenbach reageer op Anton van Niekerk se brief
Johan Papenfus 2016-04-22 Lol, 'n klomp FW-geslag has-beens wat nog STEEDS die diskoers oor die Afrikaanse taal bestem. Geen wonder die Afrikanerjeug verengels nie ... want hulle het sowieso NUL inspraak BY enigiets wat hul betrek, hetsy hul taal, politiek, kultuur, ens nie.
US-taalbeleid: Breyten Breytenbach reageer op Anton van Niekerk se brief
Johan Papenfus 2016-04-22 Ja-nee, ou swaer. Nou baklei die klomp Kapaterkaners darem lekker onder mekaar #SchadenfreudePure #VirtueSignalling
US-taalbeleid: Die US-konvokasie se kommentaar op die US-bestuur se konseptaalbeleid
Marieka Visage 2016-04-22 Baie dankie aan die konvokasiebestuur!
Herdenkingsalbum met Ingrid Jonker se gedigte
Rene Metelerkamp 2016-04-22 Stel belang in dubbel cd album. Laat weet asseblief wanneer beskikbaar.
US-taalbeleid: Die US-konvokasie se kommentaar op die US-bestuur se konseptaalbeleid
Hannes Nel 2016-04-22 Ek is beïndruk met die waagmoed van die Konvokasiebestuur en Breyten Breytenbach. Verder wens ek julle sterkte toe vir 'n belangrike en regverdige saak.Field guide to the spiders of South Africa by Ansie Dippenaar-Schoeman
Anthony 2016-04-22 Hi ek wil graag weet oor wat 'n baboon spider is. Is dit 'n tarantula of family van die tarantula spider of is dit 'n family op hulle eie. Asb laat weet. Ek het gesê hulle is nie tarantulas nie. En ek hoop ek is nie verkeerd nie.
US-taalbeleid: Die US-konvokasie se kommentaar op die US-bestuur se konseptaalbeleid
Chris 2016-04-22 Bravo, en geluk met 'n goed beredeneerde standpunt teen die aanslag op Afrikaans as akademiese en wetenskapstaal.
In antwoord op FC Boot se skrywe onderaan US Woordfees: God is ʼn metafoor
F C Boot 2016-04-22 Arme Jaco Wat noem jy iemand wat getuig wat iemand anders gesê het? Dit maak nie saak in watter taalvorm jy dit op skrif plaas nie. Dit is en bly hoorsê-getuienis. Nou hoe het hierdie getuienis werklik geword? Net deur die lewe, sterwe en opstanding v
Die anatomie van selfhaat
CM 2016-04-22 Sou die self-hatende miskenning van die bewese feit dat die mens se verstand oor miljoene jare ontwikkel het, en die alewige verheerliking van gewaande onsterflikheid, ook oikofobie wees?
Natuurwette, Kreasioniste, en oorsaak en gevolg
Kobus de Klerk 2016-04-22 Einstein en ander soos hy het verander aan hul eie voorlopige waarnemings - in 'n poging om hul voorlopige waarnemings en gevolgtrekkings van die die reeds bestaande natuurwet in lyn te kry met daardie natuurwet. Niks meer, niks minder. Tag, jy sukkel ver
Natuurwette, Kreasioniste, en oorsaak en gevolg
Kobus de Klerk 2016-04-22 Gorrel, gorrel is jou spulletjie hierbo Angus. Help nie jy probeer op so 'n manier jou eie onvermoë om terminologie en taal in die volle konsekwensie daarvan te begryp, op ander mense te probeer afskram nie. Weereens, met die lepel vir jou gevoer - 'n n
US-taalbeleid: Ope brief aan Breyten Breytenbach
Stanley van den Heever 2016-04-22 Nee wat ou Anton. Dis ook net 'n filosoof van twyfelagtige vermoëns wat soos jy sal redeneer. Jy was aandadig daaraan om die US van 'n wit Afrikaanse universiteit na 'n wit Engelse universiteit te transformeer. Om nou die meerderheid wit Engelse studente
Die Taaldebat op US en die belang van moedertaalonderrig vir enige taalplan
Dr. Amari. 2016-04-22 Baie dankie dat ons mense nou vir hul taal veg - ons is broers en susters in verdrukking - maak nie saak wat se kleur ons is nie.
US-taalbeleid: Die US-konvokasie se kommentaar op die US-bestuur se konseptaalbeleid
Rietha Swanepoel 2016-04-22 Wonderlike nuus! Baie, baie dankie vir almal wat dit moontlik gemaak het!
Terugvoer op Konseptaalbeleid van die Universiteit van Stellenbosch
Johannes Comestor 2016-04-22 Afrikaans was die US se hooftaal en is progressief afgeskaal tot onder meer verstektaal. Dit is ironies dat "verstek" nou aan Engels gekoppel word. Dit dui daarop dat Afrikaans en Engels rolle omruil. Die bronteks van die voorgestelde taalbeleid is Engel
Skepping vs evolusie - nog steeds
Kobus de Klerk 2016-04-22 Wys jou hoe Hitler mense geflous het deur die religie te misbruik - as jy dit nie kan insien nie, verdien jy om geflous te word. Kyk, hy wou die Jode ekstermineer vanweë hul ekonomiese mag, maar het die ondersteuning van die ganse Duitse volk - religieus
Natuurwette, Kreasioniste, en oorsaak en gevolg
Angus 2016-04-22 Ek wil darem 'n regstelling maak voordat die rêrige slim manne my daarop aanvat. Die meeste verskynsels soos bv magnetisme en elektrisiteit pas binne die raamwerk van die kwantumteorie. Dit lyk my gravitasie en die kwantumteorie wil nie eintlik maats wee
Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers
Jacobus Pienaar 2016-04-22 Nou wat nou? Die Veldslag op US gaan nog voort. Koshuise en drieverdiepingstudentehuise word oral naby kampus gebou vir die groot aantal nie-Afrikaanses wat na Stb gelok word om die studentedemografie te verander. Div en sy makkers lag in hul mou, hul isVoornaamwoorde: Power Point-skyfies
Jorindi 2016-04-22 Hi Anel, ek gee nou Engels, maar ek sal vir jou loer of ek dalk nog 'n paar het. Ek sal oplaai as ek het.
Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid
Jan van Gansbaai 2016-04-22 Eers het Dan Roodt Afrikaans probeer red, toe Steve Hofmeyr, nou kom prof Breytenbach. Jul bly in ons bede.
Natuurwette, Kreasioniste, en oorsaak en gevolg
CM 2016-04-22 Angus, jy het 'n moeilike opvoedingstaak. Ten spyte van betowerende verbeeldingsvlugte, is 'n mens net nog 'n soogdier.
Aan Louis Pretorius
Beulah 2016-04-22 Gaan daar 'n dvd wees? Of sal dit moontlik wees om die episodes by die vervaardiger te kry? Of aan te koop?
Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 5, intermediêre fase)
LitNet 2016-04-22 Hallo Frank, ons voeg vraestelle by soos wat ons toestemming ontvang om dit te publiseer. Hou dus die skole-afdeling dop vir nuwe toevoegings wanneer ons dit mag plaas. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Graad 3: Toetse, vraestelle en memoranda (beskikbaar in Afrikaans, Engels, Xhosa en Sotho)
LitNet 2016-04-22 Hallo Martiens, baie dankie vir jou kommentaar. Ons word oorval deur navrae om vraestelle en hulpmiddels te plaas vir kinders van alle ouderdomme, ook Grondslagfase-hulpmiddels. Graad 3-leerders word in die meeste skool wel assesseer en heelwat ouers wondVoornaamwoorde: Power Point-skyfies
LitNet 2016-04-22 Hallo Anel, dis gaaf dat hierdie hulpmiddels jou help. Ons voeg nog vraestelle en notas by soos wat ons toestemming ontvang om dit te plaas. Sterkte met jou studies. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Vraestel en memorandum: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 8, November 2015
LitNet 2016-04-22 Hallo Mardalyn, dalk kan jy die plaaslike biblioteek saam met jou kleinkind besoek en daar raad vra oor goeie leesboeke vir kinders van sy ouderdom. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurderKingswood College: Afrikaans-vraestelle
LitNet 2016-04-22 Hallo Noreen, ons voeg vraestelle by soos wat ons dit ontvang of toestemming kry om dit te plaas. Op die oomblik is daar dalk nie graad 7-vraestelle beskikbaar nie, maar ons voeg dit by wanneer dit beskikbaar is. Hou dus die vraestelle-afdeling dop vir nuFokusberoep: Onderwyseres
LitNet 2016-04-22 Ek stel voor dat jy die Vrystaatse Universiteit kontak, of die naaste onderwyskollege. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Die Taaldebat op US en die belang van moedertaalonderrig vir enige taalplan
F.J. Lombard 2016-04-22 Liewe jimmel, kan 'n mens nou maar begin wegbeweeg van wit en bruin vir 'n slag?
US Woordfees 2016: Kook saam Kaaps wen 'n WOORDtroFEE
LitNet 2016-04-22 Hallo Maria, die boek word uitgegee deur 'n LAPA-Uitgewers. Besoek hul webtuiste vir nog inligting of 'n kontaknommer as jy dit nie in 'n boekwinkel opspoor nie. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurderWiskunde-vraestelle: Graad 12, November 2011
LitNet 2016-04-22 Hallo Suzette, ons sal spoedig weer vraestelle byvoeg. Ons plaas wiskundevraestelle wanneer ons toestemming het om dit te publiseer. Hou maar die vraestelle-afdeling op LitNet dop vir nuwe byvoegings. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers
Jacobus Pienaar 2016-04-22 Dis n veldslag wat lankal bepkan word, Brink, Bothman en nou hy. Koshuise en 3verdiepingstudentehuise skiet iral op met staatsondersteuning om meer nie Afrikaanse studente in te lok, om die demografie te laat verander. Dit ten koste van die arme dorp seWiskunde-vraestelle: Graad 12, November 2011
Suzette 2016-04-22 Ek is 'n tuisopvoeder en op soek na Wiskunde vir graad 9 leer/verduidelik/ekstra klasse? materiaal/aanbiedings. My dogter sukkel verskriklik met haar wiskunde. Enige voorstelle?
US-taalbeleid: Die syfers vertel ’n storie
Frans Petoors 2016-04-22 Hoe lank nog voordat die Engelse weer op ons spoeg, of ons weer in die hoek laat staan, of in 'n streepsak ophys as ons Afrikaans praat. Die ANC en Malema sal nie ophou voordat hulle ons taal vermoor het nie, al ontken hulle dit. Veg prof Wim de Villiers
Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers
Ben 2016-04-22 Piet, verstaan tog asseblief die verskil tussen "ironie" en "sarkasme". Breyten se brief is gelaai met eersgenoemde, terwyl jou brief juis oorloop van sarkasme. Terloops, jy moet nog heelwat skoolgaan voordat jy met Breyten oor taalpolitieke sake kan gese
US Woordfees 2016: Kook saam Kaaps wen 'n WOORDtroFEE
Maria Welthagen 2016-04-22 Ek wil baie graag hulle kook boek he maar kry hom gald. Kan julle my asb laat weet waar kan ek hom kry. Baie dankie
