Angus2016-04-20Beste Dirk,
Ja, dis nou tyd dat die christenkies nuwe wonderwerke uitdink, daardie water-in-wyn-stories werk nie meer nie. Ek twyfel of enige Bybelse wonderwerk nog werk, en dis gevaarlik vir die Christendom. Neem al die wonderwerke weg, en hulle kaarthu
ED Lamb2016-04-20The proof of the pudding (is in the eating): Dankie prof Giliomee, dit is hierdie harde syferbewyse wat nodig is om die feite van die US-bestuur se onderduimse en doelbewuste verengelsing (deur o.a. toelating van meer Engelssprekende wit studente, as brui
Neels(Husky)Visser2016-04-20Hi Jaco, dankie vir jou reaksie. En dat jy die saak meer toegelig het. Ek ken vir Kobus de Klerk al geruime tyd as 'n gelowige, en daarom is dit maklik vir my om positief te reageer op sy skrywes.
Vir FC ken ek nog nie eintlik nie, en ek was vir geruime
Koos Reyneke2016-04-20Breyten, ek kan net sê dankie!!
Ek ken jou gladnie, nie eers goed genoeg op letterkundige gebied nie en slegs een keer 'n baie kort, tog leersame gesprek oor jou gehad, kort na '94 se 'bevryding' van SA en President Mandela se eerste buitelandse besoe
F C Boot2016-04-20Nee Angus Man
Jy skryf.
"Volgens die Bybel het God alles binne ses dae geskep, maw gemaak"
As dit so was sou dieselfde werkwoorde, dws aksiewoorde deurgaans gebruik word, maar dit is nie waar nie want soos ek voorheen geskryf het:
"Daar is verskillend
F C Boot2016-04-20Beste Jaco
Is Angus nie oud genoeg om vir homself te praat nie? Ken jy die geskiedenis van die
'the tale of two cities' ,myne is die geskiedenis van twee broers en dit is al wat jy hoef te weet.
Hoelank vra jy- lank genoeg om tien jaar van my lewe
F C Boot2016-04-20Beste Angus
Nee ek raai nie want 'n Christen se geloof is geanker in Christus, oor wie getuig is in Johannes 1. Eintlik is dit wat jy skryf van toepassing op jou "As jy nie 'n blourok is nie, aan watter geloof behoort jy dan dat jy so rondkruip en hall
Kobus de Klerk2016-04-20Die dae van in 'ander gode' glo is verby, Angus. Dit was laas so met die Grieke en Romeine se antiek afgode. Mense weet van die Godheid, maar hul manier (religie) om tot God toenadering te bewerkstellig, is net dikwels baie verdwaald. Jy praat dus weereen
Bruce Taylor2016-04-20What a wonderful full of expression and passion filled language Afrikaans is!
Absolute plesier om die stuk te lees. Ek volg met graagte die volgende seining.
Johannes Comestor2016-04-20Biblioteke brand nie vanself af nie. Ek dink nie ons besef hoeveel skade die biblioteekwêreld tydens "die bevrydingstryd" en sedert ons veelgeprese "vrywording" in 1990/1994 gely het nie. Diegene wat nou die plaaslike besture beheer, verkies meesal om op
Oupa2016-04-20Piet, is jou kinders nie in 'n Christelike Afrikaanse skool met Afrikaner-tradisies nie?
Die skool presteer ook ongelooflik tenspyte van die taal en die oorgrote blanke teenwoordigheid. Ek dink jou grootste vyand, jyself het jouself gesink.
Vaarwel
Johannes Comestor2016-04-20Anne Landsman het Suid-Afrika in 1981 verlaat. Sy keer terug om die verkope van haar boeke te stimuleer. Haar bekroonde tweede roman, The rowing lesson (Cape Town: Kwela Books, 2007), word hier bo spesifiek genoem. Ek het hierdie boek op LitNet (3.11.2009
Matia2016-04-20As 'n taal verlore gaan, gaan iets vir die hele wêreld verlore. Maar hoe nou gemaak in 'n land waar taal steeds net as 'n metafisiese middel tot 'n doel sien, 'n blote trokkie op 'n treinspoor wat dinge na 'n "final solution" toe vervoer.
Dat daar nie
Marius2016-04-19Toe Afrikaanssprekende studente nog in die meerderheid was het die bestuur van US verdraagsaamheid en diversiteit bepleit.
Toe word verdere verengelsing geadverteer onder die vaandel van uitnemendheid.
Toe hul besef hierdie aanspraak is ongegrond, begin
Wilhelm Fourie2016-04-19Uiteindelik word die werklike probleem genoem: die Engelse wit studente wat die US in groot getalle werf. Engelse studente is natuurlik welkom om hier te studeer, maar dan moet hulle bereid wees om ook Afrikaans te leer.
Wilhelm Fourie2016-04-19Dankie, Daniel Hugo! Die hoofprobleem aan die US is Engelse wit studente wat deur Chris Brink en vriende gelok is en nou teen Afrikaans is.
Wilhelm Fourie2016-04-19Enige leser wat die afgelope tien jaar of meer aan Van Niekerk se verbale diarree in Die Burger blootgestel is, weet dat hy alles in sy vermoë gedoen het om Afrikaans (en diegene wat dit aan die US wil behou) te diskrediteer. Watter Afrikaanssprekende st
Wilhelm Fourie2016-04-19Breyten is waarskynlik die grootste lewende Suid-Afrikaanse denker. Piet gaan nie eens 'n voetnota in die geskiedenis wees nie...
Francois van Wyk2016-04-19Is daar niks groter en belangriker om op te fokus wat vooruitgang en opheffing tot gevolg kan hê, eerder as hierdie kleinlke, moedswillige en afbrekende verkwisting van geld en goed nie?
Angus2016-04-19Beste Kobus,
Jou biljarde Christene wat aan God glo, sê absoluut niks. Dit is geen bewys van sy bestaan in ons wêreld nie. Wat van die biljarde wat aan ander gode glo? Is dit 'n bewys dat hulle gode ook bestaan? (Ek hou nogal van "die een of ander man
Elizabeth2016-04-19Sal Jan Marais se voorwaardes die grondwetlike hof toets slaag? Rektore verkeer onder geweldige druk. Die bakernat van Afrikaans en Apartheid is eerste prys. Malema sal seker nie op Victoria College aandring nie.
Waldemar Gouws2016-04-19Dankie hiervoor, dr. Giliomee. Ek dink u en Breyten Breytenbach gaan soos die ou man Wolraad Woltemade destyds iets van ons sinkende Jonge Thomas bo die water help hou om weer ons voete hier te kan vind.
oester2016-04-19The more i see of people, the more i love my animals. (ek weet nie wie dit gesê het nie, maar dis waar). En BTW: Julie-May eet elke dag beter as 'n groot deel van hierdie land se mensDOM, en sy doen dit sonder om skuldig te voel. Ek wat haar kos gee ook.
Dirk2016-04-19Ek sien dit is "enrollments" m.a.w. mense wat inskryf. As die syfers eerder kyk na "hoeveel behaal graad" sal die statistieke 'n hele ander storie vertel.
Niele2016-04-19Kobus, dit sou inderdaad onnosel en baie onbeskof gewees het om, nadat jy duidelik baie moeite gedoen het met jou antwoord op my oorspronklike vraag, dit te beantwoord met die totaal irrelevante pos waaroor jy my roskam.
Ek moet darem verduidelik dat
Oudstudent en steeds verlief oppie Kaap2016-04-19Dat 'n vrydenker soos Breyten Breytenbach nou so 'n bitter betoog moet lewer vir onse Taal by Universiteit Stellenbosch! Dis korrek as hy sê dat die huidige WvV-taalbeleid die akademiese keuses vir sovele van die Kaapse Skiereiland en die Boland totaal s