Jaco Fourie2016-04-19Angus MacDonald
Beide suiwer Skotse naam en van.
Net nuuskierig, en indien te persoonlik, nie hoef te respondeer nie, maar hoe het dit gebeur en hoe lank gelede is jou familie in die Afrikaanse gemeenskap ge-assimileer?
y2016-04-19F.C. moet maar na my respons aan Husky lees in antwoord op wat hy oor my te sê het hierbo.
Hy gee my 'n christelike steek, buite verband met die inhoud van beide my respons aan hom asook die onderwerp onder bespreking hierbo deur te sê: "'n Kans (tot b
Oom Stoffel2016-04-19Dirk, die laaste wonderwerk het volgens oorlewering sowat twee duisend jaar gelede plaasgevind. Moenie jou asem ophou vir die volgende een nie – dit gaan nie in die volgende eon plaasvind nie. Tensy onse prez skielik die tuig neerlê en onderneem om die
Cilliers van Niekerk2016-04-19Breyten weet duidelik beter wat Piet se kopdoek nou eintlik beteken as ek, wat dit nog altyd maar bloot as bevestiging van coolgeit en coolgeitslus (of dalk coolgeitsnyd) sien.
Ek het ten einde raad maar Google en die woordeboeke vir "bandanna/bandana
Jaco Fourie2016-04-19Husky
Hoop jy gee nie om dat ek jou eerder op jou troetelnaam noem nie. Ek vermoed dis wat jy eintlik sou verkies het, anders het jy dit nie aangegee nie.
Dankie vir jou besorgheid oor my gesondheid. Ek kan jou verseker my response hier is nie aan eni
Kobus de Klerk2016-04-19Aaaah, Sambok!! Teel hulle oorgangsoorte (jy weet, van seedier na landdier, van ape, hominiede na mens, ens. soos jou simpel darwinistiese tipe evolusieleer jou skynbaar wysmaak) daar by die hospitale en DNA laboratoriums waar jy vandaan kom, mmm? Vertel
Mike Visagie2016-04-19Dirk Rigter!
Kyk die wonderwerk!
Dit gaan voor jou ogies gebeur!
Net toe jy daarna vra!
Die k@k wat jy praat, laat my my rekenaar afsit!
Wat 'n wonderlike gebeeurtenis!
Waldemar Gouws2016-04-19Soos Athol Fugard in die verlede kan Breyten Breytenbach in 'n uitvoering van sy eie werk optree - al is dit dan 'n kameerol op 'n kameel.
Sambok Viljoen2016-04-19Ek sekondeer Angus.
Verder aanvaar ek net die biologiese wetenskappe soos wat dit aan universiteite gedoseer word. As hulle verkeerd is, dan moet ons onmiddellik alle hospitale en DNA laboratoria toemaak.
Cobus du Plessis2016-04-19Niel spog met sy grade. Opmerklik is hoe hy opmerklik verkeerdelik skryf/spel as opmerking. Lees sy "Ook opmerking is hoe die ......" Geen wonder jy kon net 'n BA graad behaal nie. Wonder wat doen mens met so 'n graad. Seker die rede vir die groot hoeve
Kobus de Klerk2016-04-19Nou wil jy voorgee dat die mensdom, die ganse mensdom, wat oor die eeu heen in hul biljarde tel en op een of ander manier aan die Godheid as Skepper glo, aan indoktrinasie walms verslaaf was en steeds is, maar dat dit net die minuskule paar agnostici is w
Carina van der Walt2016-04-19Whahaha - ek noem dit HUMOR!
Sakdoek en das om die kop en 'n lekkerruik dassiestertjie agter die gebalde vuis met 'n teregwysende vinger. Die tweevingersimbool "peace" en "make love not war" van die sestigerjare kom uit 'n weldeurdagte roeskraletjiesp
Albert2016-04-19Beste Prof Giliomee
Is dit korrek dat US die afgelope aantal jare spesifieke aandag gegee het aan die werwing van wit Engelsprekende studente en minder aandag gegee het aan die werwing van bruin en swart Afrikaanssprekende studente ?
Kobus de Klerk2016-04-19Angus, hierdie brabbeltjie van jou is een van die mees lafhartige pogings om die onvermoë van die sekulêre wetenskap te probeer verdoesel, maar natuurlik slaag jy nie.
Kobus de Klerk2016-04-19Dankie Neels, jou opinie omtrent hierdie dinge is vir my waardevol want ek het jou leer ken as opreg en standvastig in jou geloof. En ek weet dat jy boonop die wetenskap beter begryp as baie ander wat daarop aanspraak maak.
Kobus de Klerk2016-04-19Angus, jy maak ongesubstantiveerde afleidings van wat die Woord eintlik sê. Die Woord sluit beslis nie verandering binne soortverband uit nie - hoegenaamd nie. Tewens, gedagtig aan die kompleksiteit en aanpasbaarheid van alles om by veranderende natuurli
Angus2016-04-19Agnostoci is mense wat jarelank aan indoktrinasie walms verslaaf was. Hulle het besluit om op te hou met rook, en nou kom hulle benewelde breins so stadigaan reg, maar nog nie genoeg om te besef hulle is besig om die lig te sien nie. So nou en dan kry hul
francois verster2016-04-19Dr Dommisse het die spyker netjies op sy kop getik. Elkeen van daardie vier kwessies wat hy noem is van groot belang. Eers as dit als tot niet is, sal mense besef wat weg is, soos wanneer water en vryheid verdwyn het.
Jaco Fourie2016-04-19Wanneer F.C. Boot in 'n hoek gedryf word, kom sy onvermoëns tot ordentlike debat na vore met persoonlike beledigings soos "kwaksalwer", en in my geval van "stomme Jaco".
Die ironie is dat volgens sy eie erkentenis hy geensins glo dat beide die Ou of Nuw
Johann2016-04-19Anne Nicol Gaylor. The main theme of the Book of Revelation is the wrath of God, which is so much worse than the wrath of Khan, it's not funny. In fact some contemporary scholars have tallied the number of deaths during the End Times prophesied in Revelat
Johann2016-04-19This religion and the Bible require of woman everything, and give her nothing. They ask her support and her love, and repay her with contempt and oppression.
— Helen H Gardener, Men, Women and Gods, page 9, quoted from Women Without Superstition, Annie
Johann2016-04-19Do you think that was kind? Do you think it was godlike? What would you think of a physician, if a woman came to him distressed and said, "Doctor, come to my daughter, she is very ill. She has lost her reason, and she is all I have!" What would you think
Kobus de Klerk2016-04-19Oester, dit is tragiese dinge. Diere, glo ek, het meer gesofistikeerde verstand en emosie as waarvan meeste mense eens bewus is. Ek wonder wat mense sou doen as die diere hulle ervaringe by en emosies van mense sou kon verbaliseer...
Sommige mense se w
F C Boot2016-04-19Vra die man wat vir dominee studeer het. Sê my watter teksverse met uitsondering van die 10 gebooie is nie deur mense geskryf nie en jy het die antwoord.
Verstaan jy nie dat net soos skrywers van vandag geïnspireerd word of is deur sekere gebeurteniss
Angus2016-04-19Beste FC Boot,
Ek het albei jou skakels bestudeer. Dit bevestig net wat ek gesê het: sonde is 'n teologiese konstruk.
'n Aanhaling uit no. 1: " The root ḥṭʾ signifies a failure of mutual relations and corresponds, then, to the modern idea of "of