Verwaande waansin

  • 1
Die menigte wat met absolute oortuiging verkondig dat hulle weet waar almal vandaan kom en waarheen almal gaan, kon nog nooit geweet het waarvan hulle praat nie. Dit is net een groot hol helse lawaai.
 
CM
  • 1

Kommentaar

  • Kobus de Klerk

    Siestog, jy raak nou bitter desperaat, bykans radikaal.

    Hardnekkige onkunde het daardie uitwerking op 'n mens wanneer hy besef dat hy nie kop of stert kan uitmaak as hy aanhoudend met inligting gekonfronteer word terwyl hy menigte om hom heen sien wat klaarblyklik nie dieselfde probleem ervaar met daardie inligting nie ...

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top