Kommentaar

US-taalbeleid: Vrae aan Piet Croucamp

Koos Reyneke 2016-04-18 Piet Croukamp praat gladnie namens Afrikaners óf namens Afrikaanssprekendes nie. Hy sit op 'n universiteit waar hy geheel ander geluide moet maak om sy joppie te hou.. Weet gladnie hoekom RSG hom heeldag in ons kele afwurg nie.. maar dis mos SABC, en dá

US-taalbeleid: Ope  brief aan Breyten Breytenbach

JdW 2016-04-18 Van wanneer af laat die Universiteit Stellenbosch hom deur sy studente se opinies lei? Gaan soortgelyke leiding gesoek word oor bv iets soos "kleredrag in die klas"? Ek dink nie Prof van Niekerk sal daarmee saamgaan nie. Google bv vir "Deurtrekrekker-TU

Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid

Elizabeth Botha 2016-04-18 Die inheemse bevolkings het lankal boedel oorgegee. In stede van hul taalskatte koester word die taal van die 'koloniale verdrukker' klakkeloos aanvaar en nagestreef. Taalregte in die grondwet verskans word gerieflikheidshalwe geïgnoreer. Almal moet 'n

US-taalbeleid: Ope  brief aan Breyten Breytenbach

Rudie van Rensburg 2016-04-18 Hoor-hoor, Daniel!

US Woordfees: God is 'n metafoor

Koos Reyneke 2016-04-18 Terwyl Johann nou op ligter noot is en ek steeds baie sleg voel omdat ek hom so kwaad gemaak het, hiermee 'n ander wonderwerk wat ek persoonlik ervaar het: Oorsensitiewe dermvloksindroom, die veltie en die woderwerk “Koos, is jy hier érens in die mid

US-taalbeleid: Ope  brief aan Breyten Breytenbach

Charl Adams 2016-04-18 Goeie verduideliking, Anton. Jou uiteensetting is vanuit 'n pragmatiese oogpunt geskryf. Die jonger nuwe generasie verkies by verre Engels. Die ouer generasie kleef naarstiglik aan kultuurgoedere wat vir hulle sin maak en identiteit gee. Onder andere ta

US Woordfees: God is 'n metafoor

Johann 2016-04-18 😂

US Woordfees: God is 'n metafoor

Johann 2016-04-18 Thanks Angus. Sien nou eers jy het die uitspraak van Regter Jones kon plaas. Dit is presies wat ek wou plaas. Groetnis Johann

US-taalbeleid: Ope  brief aan Breyten Breytenbach

Daniel Hugo 2016-04-18 Anton Muller, ek praat natuurlik van die eng, oppervlakkige, gelykmakende ideologie van die pragmatisme.

US-taalbeleid: Ope  brief aan Breyten Breytenbach

Jean Joubert 2016-04-18 U bydrae wemel van logiese ongesteldhede. Dis ideologie wat die huidige omgewing geskep het waarin 'n pragmatisme afgedwing word waardeur een van die laaste akademiese tuistes van Afrikaans tot niet gemaak word. Ja, Breyten staan buite die akademie want s

In antwoord op FC Boot se skrywe onderaan US Woordfees: God is ʼn metafoor

Jaco Fourie 2016-04-18 Nou toe nou! F.C. skryf: " die Woord van God nooit kan beteken dat elke woord wat in die Bybel opeteken is uit God se mond kom." Nou sê vir my F.C., watter woorde, in die Bybel, indien enige is dan van God afkomstig, en hoe word onderskei wat van God

US-taalbeleid: Ope  brief aan Breyten Breytenbach

Daniel Hugo 2016-04-18 Anton Muller, Breyten se argument is beslis nie "eng ideologies" nie. Hy dring juis aan op diversiteit. Engels alleen is die einde van diversiteit en Afrikaans as taal met hoër kulturele funksies. Daardie kulturele funksies word juis aan 'n universiteit

US Woordfees: God is 'n metafoor

Kobus de Klerk 2016-04-18 Agnostici dryf maar die spot as hulle nie weet watter kant toe nie. Dis 'n ou holruggeryde tegniek van hulle, maar terselfdertyd ook die aanduiding dat mens hulle koudsit deur inligting wat hulle ontsenu. Net jy sal jou daaraan steur, want jou ego is veel

Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers

Johann Basson 2016-04-18 Ai, sies vir al die liefdeloosheid! Hoe op dees den aarde gaan Suid-Afrika ooit 'n ekonomies wêreldkompeterende land word om op eerbare wyse die nodige buitelandse valuta te verdien vir welvaartskepping en vrede?

US Woordfees: God is 'n metafoor

Kobus de Klerk 2016-04-18 Angus, het dit al dikwels gedoen. Die darwinistiese evolusieleer soos sy boomstam en takke beeld voorstel, is gebaseer op wilde afleidings, nie konkrete bewyse, nie, waarvoor daar ander, meer logiese verklarings en konstrukte voor is en derhalwe is dit n

US Woordfees: God is 'n metafoor

F C Boot 2016-04-18 Beste Angus Sonde is nie 'n teologiese begrip nie.Gaan gerus na https://www.jewishvirtuallibrary.org/jsource/judaica/ejud_0002_0018_0_18628.html. Die volgende is 'n kort aanhaling. SIN In biblical Hebrew there are about 20 different words which

US Woordfees: God is 'n metafoor

F C Boot 2016-04-18 De Klerk Jou arme man.Jy bly vasklou aan 'n kitsskepping en leef in ontkenning oor die ontstaan van die mens. Besef jy dan nie dat dit juis jou houding is wat 'n struikelblok is vir mense wat eers gelowig was en toe in ongeloof verval het omdat jy en

Ope brief aan Piet Croucamp

Charles Tait 2016-04-18 Dankie, Helize. Vernon February se insig word te min herhaal en bespreek. Van al die voorbeelde moet daar nie vas gebrand op Mozart nie, maar om konteks te skep noem ek die volgende. Dis waar dat ʼn derde van Mozart se operas in Duits geskryf is, m

Ope brief aan Piet Croucamp

Pienkes du Plessis 2016-04-18 Dr Craucamp se brief is sekerlik een van die venynigste en giftigste aanvalle op 'n persoon, in hierdie geval op Breyten Breytenbach, wat ek in 'n baie lang tyd gelees het. Soveel haat, soveel venyn – of verwar ek dit met jaloesie? – in een brief, kom

Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers

Oupa 2016-04-18 In Langenhoven se woorde " wysheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n skeermes in die hand van 'n aap".

Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers

Jean Joubert 2016-04-17 Dion, ek het Alto Rouge gedrink. Traai dit om die begripsheining om verslane Afrikaners te oorspan. Indien laasgenoemde ook nie sin maak nie, probeer Budweiser wat ek nou drink.

Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid

Marius 2016-04-17 Breyten, dankie dat jy groot genoeg is om nie die taal van jou onderdrukkers te onderdruk soos so baie verbitterde en polities korrekte Afrikaanssprekendes geneig is om deesdae te doen nie. Jou teenwoordigheid in die laaste loopgraaf van die vegters vir d

Ope brief aan Piet Croucamp

Peet van Heerden 2016-04-17 Ek verstaan nou nie, hoekom nou die Mozart-diskussie. Ek neem aan die as eerste diskussies het gegaan oor Moedertaal verskille of geskille. Mozart was by uitstek Duitssprekend van huis uit in Salzburg. Sy grootste operas ooit Die Zauberflöte en Die Entf

Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers

André Badenhorst 2016-04-17 Dis soms nodig dat 'n mens stoom afblaas. En dit moet seker bitter moeilik wees as jou sentimente nie juis water hou teen groot-kanon onafhanklike denkers nie. Dis net jammer dat 'n gesaghebbende werf soos Litnet die slagoffer geword het van 'n emosioneel

Afrikaans se grootste topverkoper

Alida 2016-04-17 Sal ook graag wil weet.....

Ope brief aan Piet Croucamp

Pieter van Rooyen 2016-04-17 Wanneer die kleine muis nou vir Oom Olifant wil sê: "kyk hoe skud ons die brug né."

Die nuwe bekostigbaarheidsassessering-regulasies ingevolge die Nasionale Kredietwet 34 van 2005 van naderby beskou

Abraham 2016-04-17 Interessante inligting, maar meen dat daar nie na die verbruiker se regte gekyk word nie.

US Woordfees: God is 'n metafoor

Angus 2016-04-17 Beste Kobus, As jy sê Darwinistiese evolusie is snert, moet hy bewyse daarvoor lewer. Jy is mos gou om bewyse te vra. Snert beteken onsin. Jy moet asseblief wetenskaplike bewyse gee dat dit onsin is. Dit sal genoegsaam wees as jy kan verwys na behoorlik

US-taalbeleid: Ope  brief aan Breyten Breytenbach

Anton Muller 2016-04-17 Anton is in die kol. Taalkeuse moet pragmaties beding word, nie ideologies nie. Breyten staan buite die akademie. Vir hom gaan alles oor Afrikaans en identiteitsbehouding. Maw hy is 'n taal fundamentalis wat die taal met sy eng ideologiese aanslag groot

In antwoord op FC Boot se skrywe onderaan US Woordfees: God is ʼn metafoor

F C Boot 2016-04-17 Beste Angus Tyd sê jy: “Tyd is deur die mens geskep, gebaseer op hoe lank dit neem vir die aarde om om sy eie as te draai.”Wat jy eintlik probeer sê is dat tyd baseer is op ons waarneming van beweging.Sonder beweging geen tyd. Eintlik is tyd dus

US Woordfees: God is 'n metafoor

Angus 2016-04-17 Beste Johann, Ek het weer gehoor die dametjie het gesê sowat 'n duim lank en so dik soos 'n potlood, waarop die professor geantwoord het: "Juffrou, jy sal nog ontnugter word." Groete, Angus

In antwoord op FC Boot se skrywe onderaan US Woordfees: God is ʼn metafoor

Angus 2016-04-17 Beste Jaco, Dis waarom ek wil weet of FC 'n blourok is. Is dit nie hulle wat in beswyming verval, op die grond rondkruip en nie mooi weet wat hulle wil hê nie? Daar is nou so baie gelowe dat ek begin deurmekaar raak met die goed. Groete, Angus

In antwoord op FC Boot se skrywe onderaan US Woordfees: God is ʼn metafoor

Angus 2016-04-17 Beste Raed-na-Gael, Jy sal vir my moet verduidelik wat die entanglement teorie is en hoe dit by die storie inpas. Ek het maar Fisika I en Chemie I as byvakke geneem, en nie verder gevorder daar mee nie. Ek is bly dat jy gewillig is om te help. Einste

Voortrekker

Alastair van Huyssteen. 2016-04-17 Erg opwindende kelnerin-beskrywing. Ek sal ook melk neem by my koffie, baie dankie.

Ope brief aan Piet Croucamp

helize van Vuuren 2016-04-17 Taalsterfte gebeur volgens die Khoisan-soiolinguïs en taalkenner, Anthony Traill (1939-2007), onder die volgende omstandighede: "well known are the linguistic responses of a stigmatised class: loss of language loyalty, language shift, language contracti

US-taalbeleid: Ope  brief aan Breyten Breytenbach

Alastair van Huyssteen. 2016-04-17 Beteken al die beleid aan weerskante 'n dooie duit? Of is dit bloot iets om oor te stry om die tyd om te kry?

Ope brief aan Piet Croucamp

helize van Vuuren 2016-04-17 Niks word hier "verromantiseer" nie - die verlies van 'n moedertaal is 'n realistiese moontlikheid (en vir digters so goed as "monddood"-maak onder Stalin - want wie kan poësie skryf in 'n tweede of derde taal, buiten skaars enkelinge soos Peter Blum)?.

US-taalbeleid: Ope  brief aan Breyten Breytenbach

Malinda Nel 2016-04-17 Dankie, Daniel Hugo. Ek kon dit nie beter gestel het nie.

Ope brief aan Piet Croucamp

Tiens Pretorius 2016-04-17 Italiaans was destyds gesien as die ideale taal vir operas, ook weens die voorafgaande historiese dominansie van Italiaans op daardie gebied.

Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers

Johannes Comestor 2016-04-17 Pieter van der Westhuizen, dit gaan hier om die behoud van Afrikaans aan die US. Daarvoor moet jy 'n beter voorbeeld as Ronnie Belcher soek. Belcher het "die reg van Stellenbosch om Afrikaans te mag wees, ontken ... Akademiese voortreflikheid kan hoofsaak
Top