Kommentaar
US Woordfees: God is 'n metafoor
Angus 2016-04-16 Beste Kobus, Jy dink jy verstaan die Bybel, maar jy verstaan daarvan so min as Piet Snot. Dieselfde geld vir jou kennis van die evolusieleer. Jy en Dominee en broeder Ouderling weet ewe veel daarvan. Julle noem dit snert, want volgens julle kennis sê di
Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers
Marnel 2016-04-16 Dit is interessant om te lees van Piet se bewondering vir Jonathan Jansen, dieselfde Jansen wat reken dat Afrikaans 'n kanker is wat uitgeroei moet word in skole. Ek dink dis tyd dat Kyknet vir Piet pos.
Ope brief aan Piet Croucamp
Johannes Comestor 2016-04-16 Ek het groeiende bewondering vir die moeite wat Van Vuuren doen om vir Afrikaans te veg en vir die bekwame manier waarop sy dit doen. Ek vra my af waarom haar optrede eerder die uitsondering as die reël by Afrikaansdosente is. Ek kan my egter nie vereens
Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers
Gerhard 2016-04-16 Amen
US reageer op Breyten Breytenbach se ope brief: Hersiening van die US-Taalbeleid
Johannes Comestor 2016-04-16 Ampshalwe poog Susan van der Merwe om die taalhersieningsproses billik te laat klink. Die punt is egter dat Afrikaanslojaliste oorvloedig rede het om diegene te wantrou wat hierdie proses dryf en redes soek en vind om die taalbeleid te hersien. Die rektor
US reageer op Breyten Breytenbach se ope brief: Hersiening van die US-Taalbeleid
Kobus Marais 2016-04-15 Daars geen twyfel dat Prof de Villiers en sy handperde net 1 doelwit het, en dit is engels aa primêre onderrig taal ten alke koste. Die uitkoms was reeds op besluit en nou moet die proses gemanipuleer word om by hierdie uitkoms te kom.
Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers
Jeroen 2016-04-15 Net ‘n paar los gedagtes oor Doekies se gebrabbel. “Breytenbach het duidelik iets in sy twaksak wat horingdroog geword het en die frustrasie sweet nou uit sy mondhoeke.” Dink Doekies werklik dat ons denke/filosofie oor taal en kultuur deur een of
In antwoord op FC Boot se skrywe onderaan US Woordfees: God is ʼn metafoor
Angus 2016-04-15 Beste FC Boot, Ander lesers kan ook vir my sê wat hulle daarvan dink dat jy nie my vrae beabtwoord nie. As daar enige on duidelikheid is in my antwoorde, laat my net weet, dan vereenvoudig ek dit verder. Groete, Angus
Ope brief aan Piet Croucamp
Riaan 2016-04-15 Helize dankie hiervoor genant. Kon dit nie beter gestel nie. Vat so Piet Kopdoek
Tien vrae: Riette Rust oor Vlees en bloed
Riette Rust 2016-04-15 Tania, ja. Ons beplan wel een. Besonderhede is net nog nie bekend nie. Hou gerus hierdie webwerf en Die Burger dop. Dankie vir jou belangstelling!
Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid
Jan Rap 2016-04-15 Die apartheid wat jy in jou kop het, naamlik onderdrukking en uitbuiting, het nooit bestaan nie (miskien wel in die Engelse se tyd). As jy met 'apartheid' afsondelike ontwikkeling bedoel sit jy die pot mis want dit het nie misluk nie. Inteendeel, toe wa
Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid
Jan Rap 2016-04-15 Die grondwet vereis nie veeltaligheid nie, hy waarborg dit. Dit is goed, en mooi, en edel as jy die anderstaliges wil bystaan in die bevordering van hulle eie tale maar die 'uitdaging', soos jy dit noem, is hulle s'n. Die idee is egter geplant - hoe wee
US Woordfees: God is 'n metafoor
F C Boot 2016-04-15 Beste Kobus de Klerk Hou op nonsens praat.Jy raak nou regtig belaglik op hierdie forum.Die Heidelbergse Kategismus plaas 'n feit omtrent die menslike natuur op skrif. Hoe op aarde jy tot die gevolgtrekking raak dat ek die Heidelbergse Kategismus daarvo
US Woordfees: God is 'n metafoor
Kobus de Klerk 2016-04-15 Angus, ek noem dit nie snert nie want ek begryp wat in die Woord daaroor staan. Jy natuurlik nie. Ek verstaan jou snert van evolusie, want dit is maklik, maar dit is nie bewys nie, net een teorie op die ander en afleidings waar die feite swyg en jul nie p
Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid
Leon van den Berg 2016-04-15 ’n Martin Heidegger het dit reggekry om met sy filosofie uit te styg tot ’n universele vlak, ondanks sy persoonlike beheptheid met Nazisme. Sy werke is selfs in Japannees vertaal. Is ons Afrikaanssprekendes nie só behep met ons taal en “volk” —
US Woordfees: God is 'n metafoor
Kobus de Klerk 2016-04-15 Angus, 'n Walvis is een soort, en 'n landdier 'n ander soort. So ook die destydse dinosourus wat 'n soort was, en voëls, 'n ander soort. Jou darwinistiese evolusie wat leer dat die een soort in 'n ander soort evolueer, is snert. Onder die wat hulself
Oor Afrikaans en die toekoms daarvan
carmen 2016-04-15 Dankie Tom. Wat jy sê is akkuraat. Ek hoop vir die realisering van jou voorstel.
In antwoord op FC Boot se skrywe onderaan US Woordfees: God is ʼn metafoor
Jaco Fourie 2016-04-15 Angus Soos jy tereg gesê het, F.C. is van mening dat indien die wetenskap nie kan bepaal wat voor die oerknal plaasgevind het nie, is dit vir hom bewys dat God wel bestaan en die oorsaak van die oerknal is (sy argument vir "oorsaak" en "gevolg"). Ons h
US Woordfees: God is 'n metafoor
Kobus de Klerk 2016-04-15 Boot, Gelukkig blameer jy die Heidelbergse kategismus vir die stelling dat die mens van nature vir God haat - dit is natuurlik snert. Al wat die verse wat jy aanhaal beteken, is dat die mens se dade kwalik aan die wet voldoen en dus vyandskap met God
Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid
Leon van den Berg 2016-04-15 Mengels.
Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers
Eleanor 2016-04-15 Dis altyd jammer dat mense wat die voordeel van 'n verhoog het om vanaf te praat, dink dat hul menings die regte menings is. Luister nou hoe verskil hierdie twee belangrike "meningsvormers" terwyl hulle albei verkleurmannetjies is en aanval, beoordeel en
Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid
Leon van den Berg 2016-04-15 Ophou belasting betaal is die antwoord! Trouens, ook terugwerkend terugeis, want sedert die laat 1960’s tot die begin 1990’s misbruik die regering my belastinggeld vir mislukte apartheid. En toe misbruik die regering my geld vir ’n mislukte presiden
In antwoord op FC Boot se skrywe onderaan US Woordfees: God is ʼn metafoor
F C Boot 2016-04-15 Beste Angus Dankie vir jou moeite.Voor dat ek jou vrae beantwoord kan ander lesers dalk die geleentheid gegun word om te sê wat hul van jou antwoord dink. Groete
Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers
Charles Tait 2016-04-15 Sjoe! Wat my die meeste bekommer oor hierdie uitsprake, Piet Croucamp, is jou aggressiewe forsering van ʼn eenvoudige narratief, wat geen aanspraak maak op die groter prentjie nie. Boonop teiken jy ʼn enkele persoon en ignoreer die groep wat dit eens is
Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers
Sandra Saayman 2016-04-15 Om twee Afrikaanse denkers uit hulle graf hulle sê te laat sê: Daantjie Saayman: « Piet, jy praat nou kak op ‘n lae vlak. » Jakes Gerwel: « Piet, jy moet die probleem in meer as een dimensie aanspreek.» Croucamp sê min oor die taalbeleid of
Helpmekaar Studiefonds: kommentaar op ‘n hersiene konseptaalbeleid
Marius 2016-04-15 Geagte Ebbe, jou eenvoudige, geordende en oortuigende logika in hierdie artikel is indrukwekkend. Hoë intelligensie word vereis om 'n ingewikkelde saak op so 'n eenvoudige wyse te verduidelik - dit onderskei die goeie dosente van die res. Ek daag Piet Cr
US Woordfees: God is 'n metafoor
F C Boot 2016-04-15 Nog 'n stukkie wysheid van Angus. "Sonde is 'n Bybelse begrip. Net Christene kan sondig, nie ateïste nie. Ateïste weet wat reg en verkeerd is, en wat goed en kwaad is, en kan soms ook verkeerd handel of kwaad berokken. ' Beste Angus jy het geen benul
Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers
Alten Hulme 2016-04-15 Piet Croucamp is 'n aandagsoeker wat stof opskop met sy pouvere
Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers
izak 2016-04-15 Selfs al sou daar 'n geparfumeerde doek oor gespan word, sal die kop se kak maar altyd die luide klank van stank bassuin, voordat dit weggespoel ~ bemesting vir die geblomde tuin van onse ewige moertaal.
Helpmekaar Studiefonds: kommentaar op ‘n hersiene konseptaalbeleid
Johannes Comestor 2016-04-15 Sedert Wim de Villiers die rektor is, kom die inisiatief vir die verengelsing van die US van hom af. Maar toe hy om die pos van rektor meegeding het, het hy beweer dat die posisie van Afrikaans vir hom ononderhandelbaar is. Voor hom het Chris Brink diesel
Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers
Marius 2016-04-15 Alamapstix Oompie Piet, Breyten het jou voorwaar jou speelgoed en amper jouself ook uit jou kot uit laat smyt omdat hy dit gewaag het om met daai brief aan Wim 'n goeie woordjie te doen vir jou ooglopende "pet hate" (lees Afrikaans). Skryf volgende keer
US Woordfees: God is 'n metafoor
Angus 2016-04-14 Beste Kobus, Jy gorrel: "die nosie dat die diversiteit van lewe ontstaan het uit 'n enkele organisme en dat een soort geëvolueer het in ander soorte, soos ons hulle vandag ken. Dit is pure snert." Die eerste deel van jou sin, dat die diversiteit van
Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid
Jan Rap 2016-04-14 Ek stem, almal is welkom . . . net soos by die Engelse universiteite. Daar het byvoorbeeld baie Afrikaners by anderstalige universiteite studeer, universiteite soos Wits, Kaapstad, Grahamstad ens. Net so is anderstaliges welkom by Afrikaanse universitei
Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid
Gert 2016-04-14 Hierdie ope brief kan aan al die rektore van die land gestuur word! Dit stel die saak om meertaligheid wat die groter taalstryd is, baie sterk. Afrikaans se beste bate is haar inheemsheid en die verskeidenheid van kennis wat in die taal groei - die i
Marita van der Vyver oor André P Brink by die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam
Grieta 2016-04-14 Dankie aan alle skrywers. Julle verryk my lewe.
Amper dood
Jaco Fourie 2016-04-14 Duistwester, Oester en Jan Rap Dankie vir julle medelye asook besorgheid oor my gesondheid en emosies. Dit word opreg waardeer
Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers
Christo Bester 2016-04-14 Dankie Breyten, Piet Kopdoek het my wel verwar met sy velle gedagtes en ek wou sê: Kalmeer tog nou, ouboet! En toe sê jy hoe ek voel. En ek is seker vele ander voel ook so. Betwis die argument en nie die argumenteerder nie. Sela.
Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers
Johannes Comestor 2016-04-14 In Breytenbach se skrywe is daar niks wat Croucamp verplig het om te reageer nie. Dit gaan maar weer vir Croucamp om aandag met oordrywing en goorheid te trek.