Kommentaar

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 5, intermediêre fase)

Frank Olyn 2016-04-14 Ek soek help met Wiskunde graag 5 .

Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers

Daniel Hugo 2016-04-14 Piet, ek het lank laas so 'n onverstaanbare gebrabbel teengekom. As dit is hoe mens Afrikaans behoort te skryf, kan die taal myns insiens gerus maar in ons Kalaharisand verdwyn.

US Woordfees: WOORDtroFEES-nominasies vir 2016

Helmine Zenhäusern 2016-04-14 Deurbraak: Daniël Wolmarans. Akteur met insig en 'n baie harde werker. "Skadu" was uitmuntend!

Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers

Theresa Papenfus 2016-04-14 Nou toe nou. Ek slaan my hande saam vir dié maklike tirade teenoor iemand soos Breytenbach, wat meer opgeoffer het vir hierdie land en Afrikaans as waarvan 'n klomp nuwe kritici saam kan droom. Boonop is Breyten steeds vry. Nog altyd vry. Nie-dienstig

Fokusberoep: Onderwyseres

Eurika 2016-04-14 Hi,ek woon in kroonstad,wil graag n kurses doen in onderwys,verkieslik graad R of graad 1. Waar kan ek navrae daar oor doen?

US Woordfees: God is 'n metafoor

Angus 2016-04-14 Eienaardig, maar alles klink vir my so bekend!

Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers

Cilliers van Niekerk 2016-04-14 Aan Breyten: Stylvol, en reg! Aan Piet: Daai's so gaaf, en so groothartig, en so in akkoord met die saak ter hand van 'n uitnodiging tot beskaafde debat as wat ek al gesien het. Neem hom op!

Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers

Emcee 2016-04-14 Piet, ek respekteer jou politieke kennis. Maar werlik, hou jou daarby. Jy kan nie teen Breyten kersvashou nie, en sal nooit kan nie,

Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers

Lien Botha 2016-04-14 Soek vroeg vanoggend vergeefs na 'n boek van Croucamp op ons rak, natuurlik is daar niks. Breyten Breytenbach se oes is egter volop. Slaan ek die testosteroonbelaaide bal mis of bespeur mens 'n element van neerhalendheid teenoor o.a die onderskeie kreatie

Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid

Jan Rap 2016-04-14 Koffie, jy slaat die spyker op die kop. Pragtige brief. Ouers wat hulle kinders Engelse skole toe stuur is eintlik skuldig aan kindermishandeling - in die eerste plek, wie sê vir die ouer daardie kind gaan dieselfde gebrek aan nasietrots as hy (en/of s

Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid

Jan Rap 2016-04-14 Oester, hy't dit miskien teen die bestel gehad maar nie teen die taal nie. Inteendeel, anders as instansies soos die Afrikaanse radio en TV wat steeds Afrikaans ondermyn (en ook ewe-blinkoog oor die Nuwe! Verbeterde! SA was, lê hy die heksejag (en die k

Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers

Malboer 2016-04-14 Ek kan nie meer met jou saamstem nie. Slaan die spyker op die kop. Piet slaan die spyker in die doodskis. Of hy slaan heel mis. Hy is so van lyn af hy weet dit nie eens nie. Gods lasteraar. En nog vermetel genoeg om ons lieflike taal te praat.

Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers

Jean Joubert 2016-04-14 Keith, Jou bydrae is soos manna uit die hemel vir ons blekes. Nooi asb. jou vrinne om te kom deelneem sodat die musiek meer kan dans. Sou so graag Churchill Naude en baie ander se wyshede hier wou sien.

Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers

Danie Rossouw 2016-04-14 Piet se hetige reaksie wek die indruk dat hy dalkies nie vertroud is met al die tersaaklike feite nie. Meer spesifiek is Piet se aandag oënskynlik afgely deur Breyten se brief (nie die een waaroor Jan Blom sing nie :-)) . Piet, ons nooi jou uit om te gaa

Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid

Renea 2016-04-14 Ek is Afrikaanssprekend. My man is Engelssprekend. Ons drie kinders was in Afrikaanse skole en is vandag ten volle tweetalig. Twee seuns het in Afrikaans gestudeer en een in Engels. Dit was my seun se EIE KEUSE om by 'n spesieke instansie in te gaan stude

Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid

Renea 2016-04-14 Lieb ek stem heelhartig saam met jou! Potchefstroom Universiteit maak gebruik van direkte vertaling vir alle anderstalige studente

Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers

Breyten Breytenbach 2016-04-14 Hene, Meneer Kopdoek: ek het duidelik 'n sweer raakgeboor waarvan die etter al lank aan die opbou was! Maar bedaar nou. Niemand vat u albasters af nie. Daar is plek vir almal en niemand bedreig die relevansie en nuutheid van u denke en ontledings nie.

Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid

Renea 2016-04-14 Johannes, jy is doodreg - Breyten het geveg vir verandering in die land - NIE ONDERDRUKKING EN AFSTELLING/ UITWISSING VAN N TAALGROEP NIE

Vir Kobus de Klerk se kennisname: Die Konsilie van Nicea (325)

Kobus de Klerk 2016-04-14 Jy begryp nie eens die strekking van die taal nie... wat nog te sê die res. As jy reg moes wees, sou dit beteken dat niks in die natuur sou plaasvind totdat dit deur een of ander knaap geformuleer of beskrywe is nie, want dan eers verkry dit krag van 'n

US Woordfees: God is 'n metafoor

Kobus de Klerk 2016-04-14 Die simboliek van die haar wat nie uit die mens se kop val sonder dat God dit se wil is nie, beteken dat God betrokke is by alles. Maar wat julle geriefshalwe vergeet, of selfs nie begryp nie, is dat God vaste riglyne in SY Woord neergelê het waarvolgens

US Woordfees: God is 'n metafoor

Angus 2016-04-14 Beste Johann, Ek dink wat jy soek is die slotopmerking van regter Jones: The proper application of both the endorsement and Lemon tests to the facts of this case makes it abundantly clear that the Board's ID Policy violates the Establishment Clause. I

US Woordfees: God is 'n metafoor

Kobus de Klerk 2016-04-14 Bewyse is gans onnodig - jy sal dit self ervaar wanneer dit gebeur, waar jy jou ookal bevind op daardie tyd, bo of onder die grond. Jy kan seker dan insien dat bewys totaal oorbodig is...

US Woordfees: God is 'n metafoor

Kobus de Klerk 2016-04-14 Dit is jy wat die Bybel lees maar nie begryp wat jy lees nie - die mens het vir die eerste keer met die satan te make gekry toe Eva deur hom mislei is. Maar wat kan mens verwag, sal jy as agnostikus nou daarvan verstaan. Die Bybel is 'n boek met 'n besond

US Woordfees: God is 'n metafoor

Kobus de Klerk 2016-04-14 My kommentaar hieronder omtrent die slang wat pik is mutatis mutandis net so van toepassing op jou in hierdie geval ook...

Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid

Leon van den Berg 2016-04-14 Geen verpligting nie — wel ’n uitdaging. Afrikaans staan sterk genoeg om dit te aanvaar. Die verskynsel om medeburgers aan hul “eie saak” oor te laat is ’n deel van ons probleem. Die Grondwet vereis veeltaligheid, en ook ons moet ons konsekwent

US Woordfees: God is 'n metafoor

F C Boot 2016-04-14 Beste Johann Hoekom so neerhalend? God bevredig? Wat se twak is dit. Is jy vasgevang in ’n outydse siening van, gou god tevrede stel voordat hy my straf. Nonsens. Wat is nou eintlik die betekenis van die Woord van God. Is dit die Bybel, prediking,

US Woordfees: God is 'n metafoor

Kobus de Klerk 2016-04-14 Dit is bitter vir die naasbestaandes en geliefdes van die dogtertjie wat deur die slang gepik is. Maar daar is realiteite, en God maak mense voldoende attent daarop... Natuurlik het God slange geskep - en vir jou ook. Genade, jy wil God blameer vir di

US Woordfees: God is 'n metafoor

Angus 2016-04-14 Ja, en ek weet ook dat die inwoners van Dover die volgende Sondag gedreig is met allerhande natuurrampe.

Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers

Am Argi 2016-04-14 In 2007 het 'n studie by US getoon meer as 80%van Afrikaanse studente wil Afrikaans as primêre onderrigtaal hê. Nou eweskielik net 60%. Dit klink onnatuurlik- wat het verander sedert 2007?

US Woordfees: God is 'n metafoor

Angus 2016-04-14 Beste Francois Nel, Ek het nuus vir jou. Die bestaan van God is nie sommer maar net 'n "sê nou" storie nie. Hy bestaan, glo dit of nie. Hy is die fiktiewe karakter in 'n boek wat hulle die Bybel noem. Soos alle ander fiktiewe karakters in die letterkund

Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers

Leon Jordaan 2016-04-14 Taal en kultuur is ongelukkig nie die enigste "ismes" soos genoem wat n morsige verlede het nie, en ek glo ook nie dat uitsluiting of ontkenning van enige "isme" so n verlede noodwendig kan of wil oorskryf nie. Die onverdraagsaamheid sal egter ook nie die

Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers

Pieter Schoombee 2016-04-14 Piet Croucamp het niks by te dra benewens die blootstelling van sy verwoede onkunde nie.

Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid

Sandra Burger 2016-04-14 Al my opgekropte emosie aangaande die taalbeleid aan die US is saamgevat in hierdie formidabele man se briljante skrywe. Ek dank u daarvoor! Mag dit van hulp wees om hulle tot hul sinne te laat kom..

Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers

Keith the Terrible 2016-04-14 Julle mense praat amper asof dit net julle is, wat op die internet is. Ek is 'n bruin mens. Engelssprekend en is nie skaam oor my Afrik. taalgebruik nie. Behoort die taal aan julle alleenlik? Hierdie taal wat julle oor brek, is 'n korrupsie van Hollands,

Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers

Tryna le Roux 2016-04-14 Wat kan ek sê ... Piet Croucamp jou kommentaar is verstommend en verseker het jy die kuns van skryf in Afrikaans bemeester en help jy so ook om ons taal in prag en praal 'n wonder van eie aard te gee.

US Departement Afrikaans en Nederlands gesels oor Soweto-opstande, veertig jaar later

Johannes Comestor 2016-04-14 Waarom karring die US se Afrikaansdepartement oor Afrikaans in Soweto veertig jaar gelede? Is dit nie van groter aktuele belang dat die soeklig op Afrikaans aan die US in 2016 val nie? In die stryd om Afrikaans lê (feitlik) al hierdie dosente so laag moo

Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid

H Marty 2016-04-14 Duits, Italiaans en Grieks word nie net in klubs in die Kaap gepraat nie, maar in hulle tuislande op universiteite. Van wanneer af het Afrikaners nie genoeg Engelse woordeskat om rugby te kan speel nie? Ons is regtig nou in die era van die "pensée unique

Voortrekker

Hendrik 2016-04-14 JIP Ja-nee; maar gedrewe, daai apologeetsponsgatsitter, soos sy etiese Gamaliël, gewillig vir nog 'n eindstryd.

US Woordfees: God is 'n metafoor

Johann 2016-04-14 Krishna of India from Christ Conspiracy by Acharya S page 116-117 [circa 3228 B.C.E.] * Krishna was born of the Virgin Devaki (“Divine One”) on December 25th. * His earthly father was a carpenter, who was off in the city paying tax while Krishna w

US Woordfees: God is 'n metafoor

Johann 2016-04-14 Attis of Phrygia from Christ Conspiracy by Acharya S page 107 [circa 1200 B.C.E.) * Attis was born on December 25th of the Virgin Nana. * He was considered the savior who was slain for the salvation of mankind. * His body as bread was eaten by his wo
Top