Kommentaar

Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers

Charl Adams 2016-04-13 In die kol, Piet. Hom nog altyd pretensieus, selfverheerlikend en, oplaas, onverstaanbaar gevind. Die ou boks bo sy gewigsafdeling. Maar, nou ja, baie Afrikaners om ons is naarstiglik op soek na 'n profeet en leier en word' n rat voor die oë gedraai

Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers

adriaan van der wart 2016-04-13 Piet Croucamp spoel sy mond soos weer deeglik uit; dié keer oor Breyten Breytenbach se leierskapsrol in die 'taalstryd' op Maties. In die proses is hy so soort van die drenkeling wat op 'n eiland uitspoel en vra of daar 'n regering is en as daar bevesti

Amper dood

Duitswester 2016-04-13 Ek het baie simpatie met jou Jaco, die verlies is groot. Ek hoop jou fisiese herstel is vinnig en dat jy ook mettertyd emosioneel sal herstel. Duitswester. ns.ignoreer my laaste briewe oor die stry-onderwerpe, ons kan dit op 'n later stadium weer "op

Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers

Cilliers van Niekerk 2016-04-13 Ek sou enigeen, Piet juis inkluis, wat 'n verantwoorde argument in dié woordryke en sintakties gedrogtelike beledigingsbredie kan raakskep, en eetbaar vir ons arme beteuterde lesers opdis, nou en vir altyd in die openbaar besing. Dis nogal leersaam, e

Skepping vs evolusie - nog steeds

Angus 2016-04-13 Ag Foeitog!

Skepping vs evolusie - nog steeds

Angus 2016-04-13 Beste FC Boot, In die sin: God het die verskillende soorte geskep, beteken dit gemaak. Volgens die Bybel het God alles binne ses dae geskep, maw gemaak. Die verskillende soorte diere, plante en die mens het hy geskep, maw gemaak en so laat staan. Dit b

US Woordfees: God is 'n metafoor

Johann 2016-04-13 My goeie vriend, Francois Nel, jou vrae wil ek graag beantwoord: Wat leer Christus? Moet mekaar lief hê ------ kan ek dit doen nadat hul Isis pak gegee het asb? Moet nie seks hê voor die huwelik nie ------ eish, kan ek pleit om vergifnis? (LW

Jaco se ongeluk

Jaco Fourie 2016-04-13 Dankie Varkspek Wys net wat 'n mens kan doen as jy groot skrik soos in jou geval, en dankie vir die goeie wense vir my gesondheid vorentoe

Vir Kobus de Klerk se kennisname: Die Konsilie van Nicea (325)

Angus 2016-04-13 Beste Kobus, Nee, die BESKRYWING van dit wat in die natuur gebeur, is die natuurwet. Daarom word dit Kepler se wet genoem wat Newton gelei het om Newton se wet van swaartekrag te formuleer. Natuurgebeure verander nie, maar wette kan verander, verkeerd be

Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers

Adri Herbst 2016-04-13 Die deursnit Afrikaanssprekende maak nie eers sin uit van al die hoogdrawende taalgebruik deur beide Breyten en Piet. Kom aarde toe, dit is waar ons gewone kletsers beweeg

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 4, intermediêre fase)

Elna Coetser 2016-04-13 baie dankie, hierdie help ongelooflik baie vir tuis oefening.

Mars en opposisie vir Angus

Angus 2016-04-13 Beste Panda, Dankie vir al die inligting en die moeite wat jy gedoen het. Ek het om een of ander rede die woord opposite tussen die ore gehad toe ek dit vraag gevra het. Onmiddellik nadat ek die plaas knoppie gedruk het, het ek my fout agtergekom. Gr

US Woordfees: God is 'n metafoor

Kobus de Klerk 2016-04-13 Jy sal ongetwyfeld, sonder die geringste twyfel, jou woorde nog sluk - ieder en elk van hulle... as jy maar net na Koos Reyneke se waarskuwing wou luister, in jou eie belang.

US Woordfees: God is 'n metafoor

Kobus de Klerk 2016-04-13 Jou aannames is weereens verkeerd. Wanneer ek verwys na die darwinistiese tipe evolusieleer (in teenstelling met Darwin se evolusieleer) verwys ek nie na die aanvanklike publikasie nie, maar inderdaad na die nosie wat hy in julle midde gelê het en wat ju

Retensiereg en die Beechcraft 90

Bianca 2016-04-13 Goeie middag, Ek is nie seker of hierdie onder die retensiereg val nie. My broer en 'n vriend het 'n besigheid saam begin. Die vriend het die finansiering toegestaan vir die besigheid my broer kon nie. Maar my broer het wel sy gereedskap en rekenaars

US Woordfees: God is 'n metafoor

Johann 2016-04-13 Die verwagting dat jou gebed beantwoord sal word, word eerder 'n metode om jouself te motiveer behalwe diegene wat in minderwaardige en kruipende verwyt, hul wysmaak dat hul nie hul godjie genoeg bevredig het nie, of dat dit Oubi se keuse en wil was! Dis

Moerbuityd stel Daleen Maas se vakmanskap deeglik ten toon

Elsabe 2016-04-13 Ek is tans besig om Daleen Maas se boek te lees. Op die agterblad word genoem dat sy na 24 jaar eers korrek gediagnoseer is. Wat was die diagnose?

Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid

Leon van den Berg 2016-04-13 Ondanks die ANC-beheerde SABC se pogings om die oorweldigende Afrikaanse nuuskykerstal te verlaag, bly dit verreweg die hoogste vergeleke met al die ander amptelike tale, Engels inkluis. Gesonde diversiteit vereis meer aandag aan die bevordering van ons a

Skepping vs evolusie - nog steeds

F C Boot 2016-04-13 Nee Angus man waar val jy nou uit? Daar is verskillende woorde met verskillende betekenisse, sommige kan dui op vorm of skep, ander om te doen of te maak- dit kan dus dui op of oombliklik of oor 'n lang tydperk. Hoekom antwoord jy vrae op die manier.

Die verheerliking van minderwaardigheid

F C Boot 2016-04-13 Jy het geen benul waarvan jy skryf nie.

US Woordfees: God is 'n metafoor

Johann 2016-04-13 Soos gewoonlik gee Abel mens "voedsel" tot nadenke. Ek wil enkele gedagtes neerpen omdat ek dink hy spreek juis die twyfel van sommige mense in hul bestaan/geloof en ons samesyn eerlik aan. Daarom vra ek die volgende vrae. Hoekom sien mense "god" in di

Piet Croucamp reageer op Breyten Breytenbach se ope brief aan Wim de Villiers

Jean Joubert 2016-04-13 Die baie nugtere "ingenieurs" bydrae van Christo Viljoen verskaf waarskynlik meer praktiese nut vir Afrikaans: https://www.litnet.co.za/us-konvokasie-2016-afskeidstoespraak-deur-christo-viljoen-uittredende-president/

Amper dood

Jaco Fourie 2016-04-13 Reusedwerg en Panda Baie dankie vir julle goeie wense vir my herstel

Skepping vs evolusie - nog steeds

Lisa 2016-04-13 As aanhanger van die Pastafarianism en die FSM (him who boiled for our sins) is ek ook 'n groot aanhanger van die klassieke skeppingsverhaal van my geloof. Lees die ware verhaal van die Flying Spaghetti Monster hier: http://www.venganza.org/about/

Oortuigend

Neels(Husky)Visser 2016-04-13 CM, jammer as ek jou skrywes (dus vir jou ook) dan verkeerd opgesom het. En toe sommer ongevraagd my opinie gegee het oor 'n onderwerp wat niks met jou sinnetjies te doen het nie. Vriendelike Groetnis. Husky.

US Woordfees: God is 'n metafoor

Francois Nel 2016-04-13 Die vraag wat ek vra... Wat as God werklik bestaan? Ek meen, wat is die rede dat julle nie in Hom wil glo nie? Wat kan so erg wees? Hoekom probeer mense so hard om te sê Hy bestaan nie? As dit werklik nie saak maak nie, hoekom probeer mense so hard om Ho

Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid

Wolfaardt-Gräbe 2016-04-13 Raak gesê, Breyten, soos altyd en soos gewoonlik. Mag dié wat ore het om te hoor, 'n keer werklik luister na die stemme van digters en filosowe!

Vir Kobus de Klerk se kennisname: Die Konsilie van Nicea (325)

Reusedwerg 2016-04-13 Ek lees die kommentare en wyshede van die manne. Ek hoop van harte hul soeke sal hul iewers bring of dat daar eendag antwoorde op hul vrae sal wees. Die skepping bly vir my 'n wonderwerk wat ek nie kan of wil verklaar nie. Ek geniet en probeer dit bewaar.

Waterdraers en houthakers?

Reusedwerg 2016-04-13 Ek lees graag jou briewe. Dit is sekerlik nie eienaardig dat hoe meer dinge verander hoe meer bly dit dieselfde nie. Ek het ook al mense soos jy oor geskryf het gesien. Dit was ook die "togwerkers" soos ek hulle noem, met hul nuut gevonde rykdom wat so le

Ope brief aan Wim de Villiers

Johannes Comestor 2016-04-13 Carstens (soos sy vangenoot Wannie) kom met 'n polities korrekte vertolking van die geskiedenis van Afrikaans. Die Khoi-Khoi en die slawe het in 'n mate 'n rol in die ontstaan van Afrikaans gespeel maar het geen bydrae tot die ontwikkeling en uiteindelike

Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid

Willem von Willich 2016-04-13 Oppas vir die verwarring van beginsels! Wat is die prys van jou siel?

Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid

Kys 2016-04-12 Dankie heer Breytenbach. Ek glo u het uitgedruk wat ons ander bedoel maar nie oor die taalvaardigheid beskikbaar nie. Self het ek niks met US te doen nie, maar my taal word bedreig en daarom reageer ek. My vraag is egter, hoeveel skade word daagliks deur,

US Woordfees: God is 'n metafoor

Johann 2016-04-12 Kyk nou nuus waar die konflik uitgesend was tussen Palestina en Israel. Here in Israel and Palestina we kill one another to the glory of God! Geloof in 'n godheid "breeds hatred, murder and conflict". Maar was dit nie altyd die geval nie? – in ooreen

Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid

Willem van der Merwe 2016-04-12 Breyten, jy het my altyd geroer, en nog steeds. Ek wil net weet, het Wim de Villiers die brief in sy posbus ontvang?

US Woordfees: God is 'n metafoor

Angus 2016-04-12 Beste Kobus, Darwin is die eerste persoon wat evolusie wat in die natuur voorkom, beskryf het. natuurlik sal dit imperfek wees. Deur navorsing weet wetenskaplikes baie meer as Darwin, en elke dag groei die kennis. Darwin het bv. niks van genetika af gewe

Kingswood College: Afrikaans-vraestelle

Noreen Prins 2016-04-12 Is daar been grd7 vraestelle nie

Theo die Griek

hynn 2016-04-12 dis my mense van wie ek praat. die wat redekawel en dieselle argumente opper as tien jaar gelede en stry oor dieselle gode......wel. hulle issie meer my mense nie. hulle probeer bloot hulself oortuig en lankal nie meer mekaar nie. en hulle besef dit nie e

US Woordfees: God is 'n metafoor

Kobus de Klerk 2016-04-12 Jy verstaan weereens nie - die Hebreeuse woord vir gedwonge seksuele omgang (verkragting, as jy wil), is 'chazaq' wat 'fisies onderwerp' beteken, en is strafbaar met die dood, soos in Deuteronomium 22:25. Maar die Hebreeuse woord wat in vers 28 gebruik wo

Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid

Louis 2016-04-12 Breyten, verdediger van die taal van die onderdrukker, veilig in die VSA.
Top