Kommentaar

Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid

Engela Geyer 2016-04-12 Wat n pragtige visie: "'n veelsydige universiteit wat sy krag put uit die rykdom aan diversiteit van oorspronge en skeppingspotensiaal van hierdie geweste as smeltkroes en voorbeeld van ons land se moontlikhede." Dankie, Breyten, vir jou Herzblut en

Tien vrae: Riette Rust oor Vlees en bloed

Tania 2016-04-12 Is daar enige boekbekendstelling hiervan binnekort in die Kaap Noordelike voorstede. Ek sal dit graag wil bywoon

US Woordfees: God is 'n metafoor

Johann 2016-04-12 MATT HEYNS 1. The reason Christians will not accept their gospel (good news) is in crisis is because they will have to admit publicly that it is all a fantasy based on faith, emotion and feelings. In fact the most illiterate (uneducated) continents in

US Woordfees: God is 'n metafoor

Johann 2016-04-12 Tipies fanatiese christen. Dreig mens altyd met die dood, wraak van Oubi en verklaar daarmee jy beter glo soos ek, of jy gaan "suffer". Kyk boet, ek is NIE bang vir jou godjie NIE. Inteendeel, daag ek hierdie skarmunkel uit om sy vuil pote hier op my werf

Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid

Cassie 2016-04-12 Jays, jou kop het jou gelos. Gaan "surf" liewer en raak weg.

Koch le Roux

B de Wet 2016-04-12 Laat my ook asb weet.

Vir Kobus de Klerk se kennisname: Die Konsilie van Nicea (325)

Duitswester 2016-04-12 Kom by Jaco, jy is 'n sodomietiese ateis en jy verbeel jou ek moet my geloof aan jou verduidelik? Om te wat? Daar is geen manier op aarde wat jy eens 'n greintjie daarvan ooit kan begryp nie. Los dit uit Duitswester

US Woordfees: God is 'n metafoor

Johann 2016-04-12 Moet jul tog kortliks vertel soos net die noodlot dit bepaal, of is dit soos die gesegde vertel, die mens wik en weeg, maar God beskik 🙄. Moet seker begin met Heil die Leser, watookal dit sou aandui. Neem my ouers om Jaws te gaan kyk wat ek reeds gesie

US Woordfees: God is 'n metafoor

F C Boot 2016-04-12 Ai Angus Is dit so moeilik om doodeenvoudige vrae te antwoord. My eerste vraag aan jou was: Wat reken jy was daar voor die Oerknal en wat dink jy was die oorsaak van die Oerknal? My tweede vraag, voorstspruitend uit: 'God by evolution' eenvoudig opgesom

US Woordfees: God is 'n metafoor

Johann 2016-04-12 Heeltemal korrek. Dan weet jy ook dat hul Regter Jones moes beskerm en hom uitplaas na Noord–Amerika. Soos jy weet is die Suid–Westelike State waansinnig konserwatief en staan bekend as: The Bible Belt.

Oortuigend

CM 2016-04-12 Husky, Ek is nie gekant teen enige skrywe nie, en nie deel van enige stryd nie. Daar is niks om te raai nie. Groete CM

Skepping vs evolusie - nog steeds

Kobus de Klerk 2016-04-12 Angus, kyk na die aspekte waarvan jy niks weet nie (God, die Heilige Gees, Spirituele intelligensie, ens) en jou hantering daarvan. Dan wil jy verduidelikings hê wat jy kan verstaan daaromtrent... Maar daar is 'n probleem met jou. Daar waar daar begri

Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid

Wilma van den Berg 2016-04-12 Baie dankie vir hierdie uiters relevante en kosbare brief. Ek gaan dit gebruik vir my studente se voorbereiding vir Afrikaans-eksamens.

Oortuigend

Kobus de Klerk 2016-04-12 Neels, dit was en is altyd goed om jou bydraes te lees, want dit is sinvol. Terloops, jy is nie verkeerd oor CM nie. Hy is 'n ateis wat verseker vasklou aan die nosie van 'evolusie wat alles begin het'. Jou bydrae was in die kol, maar hy sê hy het oor

Einstein-kompetisie: R17 000 op die spel in Afrikaanse slimkop-kompetisie

Johan 2016-04-12 Statisties klein is korrek. Maar Einstein was deel van daai statistieke...

ATKV/Kuier-gedigtekompetisie

LitNet 2016-04-12 Daar is geen inskrywingsfooi nie. Die gedig kan oor enige onderwerp handel.

Einstein-kompetisie: R17 000 op die spel in Afrikaanse slimkop-kompetisie

LitNet 2016-04-12 Hou hierdie webblad dop vir oudisiedatums: https://www.atkv.org.za/af/kunste/crescendo

Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid

Anton Krüger 2016-04-12 Ek stem Breyten, te veel mense wil vandag die maklike uitweg met minste weerstand kies, dit is menslik. As sprekers van die taal is dit ons plig om dit op te pas en te verdedig. As oud-Matie is ek erg bekommerd oor die trant waarheen die taalkwessie besi

US Woordfees: God is 'n metafoor

Johann 2016-04-12 Vergifnis asb. Lewenswetenskap moet lees: lewensoriëntering.

US Woordfees: God is 'n metafoor

Johann 2016-04-12 Ek het reeds hierbo gevra waarom moet 'n geloof histories wees om gelding te verdien? Dis juis hierdie mistasting van godvrate wat lei tot die verwerping daarvan as dogma. Maw deur te verklaar dat jy 'n christen is, is mos voldoende om jou geloof in 'n sk

Roger Federer se Suid-Afrikaanse Durand-Hugenote afkoms

Derick Spies 2016-04-12 Ek doen tans navorsing oor die Springbok-kapteins waar onder Jacobus Abraham (Salty) Du Rand die 25ste kaptain was. Ek wil graag meer weet oor sy ouers,broers/susters en kindertyd. Wanneer is hulle/hy na die destydse Rhodesie?

Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid

Fred Orban 2016-04-12 Welgespreek Breyten. Die taal van 'n mens is soos die taal van alle weses op hierdie planeet. 'n Zebra praat nie dieselfde taal as 'n wildebees nie, al loop hulle saam. Net soos 'n reier nie dieselfde taal praat as 'n bloukraan nie. Tog leef hulle saam en

US Woordfees: God is 'n metafoor

Johann 2016-04-12 Eish, julle ouens kan my maar pakgee oor my baie plasings. Ek moet egter die volgende beginsels ook onderstreep. Hi Johan, The best I can do by way of stating my understanding of why the Judeo-Christian God is the Creator is to point to Jesus. Prev

Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid

Willie Maartens 2016-04-12 Baie dankie. 'n Belangrike bydrae tot die behoud van Afrikaans as universiteitstaal.

Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid

Thabang Jaa 2016-04-12 Stem saam Anton. Dis nogal 'n jammerte, want die kommentaar op die blog wys dat baie mense die man, en nie die woord gelees het nie.

US Woordfees: God is 'n metafoor

Koos Reyneke 2016-04-12 Versigtig Johann, versigtig!! Die grootste Koning ooit, altans, daar is meningsverskil oor wie heel bo is onder die tien grootste konings, was, soos jy, nie 'n volgeling van, of het nie geglo in God nie, nogtans gebruik die Here hom en sê selfs van hom:

Amper dood

Panda 2016-04-12 Welkom terug Jaco. Ek wens jou 'n voorspoedige herstel toe. Groete, Panda

US Woordfees: God is 'n metafoor

Kobus de Klerk 2016-04-12 Watter absolute snert. Gedig? Maar word bedoel deur die ateis. Kom ons vra so - is daar enige bewyse vir die beskuldigende bewerings in die 'gedig'? Natuurlik nie. Mense dra die gevolge van hul eie keuses - wat hul eet, drink, doen... maar die deur

US Woordfees: God is 'n metafoor

Angus 2016-04-12 Beste FC Boot, Ek kan nie mooi agterkom wat jou storie is nie. Jy hou aan onbenullighede gorrel oor die oerknal. Kom ons kyk of ons die saak kan oplos. Beantwoord hierdie vraag, sonder om dit te versmoor met Bybelaanhalings, verwysings na internetskak

Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid

Lieb Swiegers 2016-04-12 Ek wil saam pleit vir die volle behoud van Afrikaans. 'n Eenvoudige beleid nl. Stellenbosch, 'n Afrikaanse universiteit wat anderstaliges wat ook hier wil studeer sal help.

Oortuigend

CM 2016-04-12 In elk geval, daar is geen byderwetse insig by die stryd betrokke nie.

Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid

Lucas 2016-04-12 Vergewe en vergeet!? (het Totius gesê-vra): Die ironie is dat ware 'Engelse Taal' waaronder die knieg nou gebuig word gevlug het terug na hul groot Eiland, nadat hulle hebsug en onverdraagsaamheid die suidpunt van Afrika verskroei het... Die mense in my

Oortuigend

Neels(Husky)Visser 2016-04-12 Kobus, dankie vir die verwelkoming. Lyk vir my ek het die trant van CM se skrywes hier, heeltemal misverstaan! Ek het vir 'n wyle gedink hy is een van die mense wat, nog aan die outydse teorie van "evolusie wat alles begin het" vasklou. Maar

Oortuigend

Neels(Husky)Visser 2016-04-12 CM, dis eintlik nogal 'n jammerte dat jy sulke kort briefies skryf. Iemand soos ek wat lanklaas hier aangemeld het, raai dan maar waaroor dit gaan wanneer ek dit lees. Maar dit lyk darem nie asof jy te veel gekant is teen my skrywe nie? Lekker

PharosAanlyn nou varser, vinniger en kragtiger

nico j nel 2016-04-12 Ek soek die betekenis van die regsterme wat gebruik word by vervreemding van eiendom: Ediktale Sitasie. Groete

Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid

Adri Maritz 2016-04-12 Groot geeste soos Breytenbach se pleidooi vir die behoud en voortbestaan van Afrikaans is broodnodig en word waardeer.

Uit die argief, US-taaldebat: 'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid

Johannes Comestor 2016-04-12 Dit is wenslik dat meer skrywers en akademici hulle stemme ten bate van Afrikaans laat hoor. Wim de Villiers het meer as twee dekades in die buiteland deurgebring. Hy het glad nie sy hand op die pols van die Afrikaner nie. 'n Verdere probleem is dat hy ge

Ope brief aan Wim de Villiers

A. Carstens 2016-04-12 Afrikaans is nie 'n "wit" taal nie! Vergewis u van die feite. Dit was oorspronklik die taal van die slawe en Khoi aan die Kaap. My dogter se Indonesiese kamermaat in Kanada het selfs met verbasing sekere Afrikaanse woorde in ons gesprekke herken. Julle
Top