Kommentaar

Einstein-kompetisie: R17 000 op die spel in Afrikaanse slimkop-kompetisie

Kobus Koekemoer 2016-04-08 Soms gebeur dit dat Jan alleman verder kan kom as 'n universiteits geleerde, alhoewel dit statistiese klein is.

Skepping vs evolusie - nog steeds

F C Boot 2016-04-08 Beste Kobus Evolusie is nie 'n leuen nie, dit is 'n bewese wetenskap. Vergeet nou maar wat ateïste oor dit sê. Hulle raak net moerig want as jy dit erken ruk jy 'n groot gedeelte van hul argument teenoor die skeppingsverhale onder hul voete uit en begi

Skepping vs evolusie - nog steeds

Mags 2016-04-08 Middag Kobus. Ek gaan die gesprek afgesluit want dit lyk my soos 'n goeie outokraat is jy alwys oor alles, die skepping, heelal Darwinisme, Ateïsme, Agnostici ens. Jy dryf my om in Alle opregtheid vir jou te bid vir bevryding van jou veroordelende persoo

US Woordfees: God is 'n metafoor

Johann 2016-04-08 Thomas S Szasz, MD American psychiatrist If you talk to God, you are praying; if God talks to you, you have schizophrenia.

US Woordfees: God is 'n metafoor

Johann 2016-04-08 From the point of view of a tapeworm, man was created by God to serve the appetite of the tapeworm. -- Edward Abbey

Regsalmanak: Is McBride ‘n “moordenaar”, of nie?

Johann 2016-04-08 Wat van toerekeningsvatbaarheid??

Regsalmanak: Is McBride ‘n “moordenaar”, of nie?

Johann 2016-04-08 Waste snert raak jy kwyt? Die tien gebooie is gebasseer op die bedrieglike christengeloof!

US Woordfees: God is 'n metafoor

Kobus de Klerk 2016-04-08 Die 'snert' bestaan blykbaar net in jou kop. Besuide Jerusalem, was daar ‘n plek met die naam die vallei van Hinnom. Op Grieks heet dit “geenna" (gevenna) oftewel ‘Gehenna”. Dít is die woord waarmee die HERE Jesus “hel” vertaal en verdu

US Woordfees: God is 'n metafoor

Johann 2016-04-08 'n Skrywe van my aan Pastoor Bob Burroughs van Pauly Island, Suid–Amerika nadat hul by ons aan huis was. My laaste kontak met hom was sowat drie jaar gelede waartydens hy my meegedeel het dat hy bedank het as Pastoor en nou in besigheid is. YAHWEH

US Woordfees: God is 'n metafoor

Kobus de Klerk 2016-04-08 Die Bybel was nog nooit aangegee as die 'enigste bron van die Christelike geloof se oorsprong' nie - watter snert raak jy dan kwyt? God is die oorsprong van die Christelike geloof en ook die hoofbron daarvan - die Woord (Bybel) is 'n handige en boeksta

US Woordfees: God is 'n metafoor

Kobus de Klerk 2016-04-08 Die gehoor het hoofsaaklik bestaan uit agnostici - Ehrman is mos een al is hy 'n teoloog - en derhalwe kan mens van hulle optrede verwag soos ons by jou bemerk - agressie, koggel, beledig en aanval omdat hulle eenvoudig geen begrip kon toon wat Craig sê

US Woordfees: God is 'n metafoor

Koos Reyneke 2016-04-08 Angus en Johann, kan ons nie maar die smeltaal, beledigings en smalende opmerkings ter wille van respek vir mekaar se menswees tem nie anders gaan hierdie meningsuitruil seker spoedig stop of waardevolle bydraes verlore raak. Kobus en FC Boot se waarde

Mars se manewales en jakkalsdraaie die volgende paar maande

Angus 2016-04-08 Beste Panda, Watter deel van hierdie jakkalsdraaie van Mars sal vir ons waarneembaar/sigbaar wees? en dan 'n vraag uit onkunde. Ek sukkel met die woord opposisie. Lê Mars en die aarde nie in opposisie as hulle weerskante van die son is nie? Terw

Skepping vs evolusie - nog steeds

Kobus de Klerk 2016-04-08 Daar is vele wyses van kommunikasie, baie daarvan op spirituele vlak. Die mens van toentertyd was besonder fyn ingestel op sy omgewing en die lewe rondom hom,wat diere insluit - hy was daarvan afhanklik vir sy suksesvolle voortbestaan. So was Bileam se

Skepping vs evolusie - nog steeds

Kobus de Klerk 2016-04-08 Jy is baie ver agter die tyd. Hare in 'boste' uit trek? Stuur vir ons 'n foto in van jouself wanneer jy pankop is daarvan - ons wil ook bietjie lag...

Breinverduistering

CM 2016-04-08 Panda: Baie dankie. Ek verstaan dit so.

Breinverduistering

Panda 2016-04-08 CM — My kommentaar is kommentaar op Kobus se verdraaide aanhaling in sy kommentaar

Skepping vs evolusie - nog steeds

Kobus de Klerk 2016-04-08 Dit is waar leiding van die Heilige Gees (en Spirituele intelligensie) inkom - want die Heilige Gees is die Inspirerende Krag van die Woord. Jy bevind jou dus nou op 'n gebied waar jy as ateis geen begrip of insig voor kan ontwikkel nie en is jou opper

Vir Kobus de Klerk se kennisname: Die Konsilie van Nicea (325)

Panda 2016-04-08 Angus Jy het dalk te gou handdoek ingegooi vir die verhoring van jou smeekgebed vir die opwekking van jou haantjie. Jy weet mos dat die spoed van lig byna 900 000 keer vinniger as die van klank is. Nou waar is die hemel — jou gebed se bestemming? Iew

US Woordfees: God is 'n metafoor

Kobus de Klerk 2016-04-08 Kognitiewe dissonansie (weens gebrek aan Spirituele intelligensie) is veel eerder iets wat die agnostikus tipeer waar dit by sake Gods kom. Jy weet dus ook nie eens wat die diepliggende verskil is tussen die Woord (Bybel) en die geskrifte van ander rel

US Woordfees: God is 'n metafoor

Angus 2016-04-08 O,my f-k! Dis alweer FC Boot en sy oerknal. Volgens wat hy skryf is hy slimmer as die slimste mens. Volgens hom kan selfs nie die slimste mens verby hierdie oeknal-beginpunt beweeg nie, maar hy wat FC Boot is, kan dit doen, want hy weet van die hemelse

Regsalmanak: Is McBride ‘n “moordenaar”, of nie?

F C Boot 2016-04-08 Moord bly moord ongeag die motief daaragter wat as verskoning aangebied word.

US Woordfees: God is 'n metafoor

CM 2016-04-08 Merkwaardig. Die onderwys van die toekoms.

US Woordfees: God is 'n metafoor

Johann 2016-04-07 Ek het hoeveel keer gesê dat die bybel Nie as enigste bron van die christelike geloof se oorsprong nie. Lees en word wys! The Shirtale Review: Bart D. Ehrman - "The Orthodox Corruption of Scripture" By Kerry A. Shirts Bart D. Ehrman - "The Ortho

US Woordfees: God is 'n metafoor

Johann 2016-04-07 Al gehoor van Gehenna? Dis die put van swawel en vuur waar gelowiges van ander gelowe hul babas in die vuur gegooi het as offerande aan al die gode. Jesus het dit geweet (nie dat hy ooit bestaan het nie) en dat die spul Jode dit gevrees het. Dit is juis w

Skepping vs evolusie - nog steeds

Angus 2016-04-07 Beste Kobus, Hoe weet jy wanneer om die Bybel simbolies te lees en wanneer om dit letterlik te verstaan? Ek weet wat die antwoord is, maar jy sal dit heftig ontken. As dit moeilik is om te verklaar, soos 'n pratende slang, dan is dit simbolies. As da

Vir Kobus de Klerk se kennisname: Die Konsilie van Nicea (325)

Angus 2016-04-07 Beste Kobus, Jy sê daar is net een God, nl God Drie-enig. Dit klink presies soos die sjampoe wat ek gebruik: three in one, dit was, voed en spoel sommer so in one go. Daar is nie net een god nie. Elke geloof hier op aarde het elkeen sy eie god of gode

Regsalmanak: Is McBride ‘n “moordenaar”, of nie?

Frans Petoors 2016-04-07 Jy kan miskien 'n vonnis ongedaan maak, maar nooit ooit 'n daad nie, want dan kan almal dit doen in die naam van een of ander persoonlike rede. Die tien gebooie sê uitdruklik, "jy mag nie moord pleeg nie."

US Woordfees: God is 'n metafoor

Johann 2016-04-07 Dis 'n klomp snert wat jy skryf! Lyk my jy beskou jouself as 'n profeet en suig alles uit jou duim uit. JY KAN NIE DIE BYBEL GEBRUIK AS GESAG NIE! Gaan Taiwan toe en kry 'n ander perspektief as die christengeloof. As jy meer kennis opgedoen het (dws wat j

"Your library is your soul": Reflecting on Kate Atkinson’s A God in Ruins

Siddhartha Banerjee 2016-04-07 From distant Oxford, Pennsylvania, thank you for this evocative review. I have always wanted to read a work about postwar Britain like this one.

Skepping vs evolusie - nog steeds

Kobus de Klerk 2016-04-07 Om te sien is een ding, maar om te begryp wat jy sien is die kruks. Dit help dus nie jy boer in kerke en pastorieë nie, maar leer klaarblyklik niks daar nie, want jy is onwillig. As jy sê jy was diep gelowig, is dit nie so nie. Geloof is 'n wonderli

US Woordfees: God is 'n metafoor

Kobus de Klerk 2016-04-07 Johann, Alle gelowiges verstaan en besef dat God buite ruimte en tyd bestaan. Maar indien God wil hê dat die mens Hom sal eer en dien – en God wil dit so hê – dan is dit logies dat HY Homself aan die mens, wat self geen god is nie, sodanig sal op

Vir Kobus de Klerk se kennisname: Die Konsilie van Nicea (325)

Panda 2016-04-07 Kobus, Jy moet dit tog maar ernstig oorweeg om jou te laat toets oor hierdie verbeelde spirituele intelligensie besigheid. Een van die dae glo jy dalk nog jy is die apostel Paulus se reïnkarnasie.

Skepping vs evolusie - nog steeds

Pienkes du Plessis 2016-04-07 Is hierdie De Klerk-kêrel so waar as wragtag weer terug? Om ons lagspiere te kielie of om ons te dwing om ons hare in boste uit te trek?

Einstein-kompetisie: Inskrywingsvorm

Coenraad Walters 2016-04-07 Ek weet ek is te oud om deel te neem, maar my MPhil in Vertaling (2014) kan soos volg opgesom word: Die wêreldletterkunde kan vir kinders oopgestel word deur herskrywing/vertaling. Die Gilgamesj-epos is as demonstrasieteks gekies.

Voornaamwoorde: Power Point-skyfies

Anel van Zyl 2016-04-07 Baie dankie vir die. Ek is tans besig om op my "heuglike" ouderdom van 36 my graad 12 te doen en dit help my baie aangesien die kennis al verroes is. Is daar nog van die ander ook?

Mars se manewales en jakkalsdraaie die volgende paar maande

Angus 2016-04-07 Ter versagting van Kobus se aanspraak: Kobus ken net die woord parallaksfout. Die woord parallaks is vir hom 'n duistere begrip.

Vir Kobus de Klerk se kennisname: Die Konsilie van Nicea (325)

Kobus de Klerk 2016-04-07 Daar is net een God, Angus - naamlik God Drie-enig. Die Romein, Konstantyn, wat gewoond was aan die Romeinse panteon van gode, het hierdie aspek na sy bekering tot die Waarheid eenvoudig ook op die Romeinse Ryk van toepassing gemaak en is dit na al die ee

Vir Kobus de Klerk se kennisname: Die Konsilie van Nicea (325)

Angus 2016-04-07 Beste Dolf, Alles is vir my so duidelik soos daglig. Jou skrywe is vir my nag. Nêrens in die Bybel word daar van 'n Drie-enige god, of 'n Drie-eenheid melding van gemaak nie. Die eerste keer dat daar van 'n Drie-enige God gepraat is, is na die tweede

Vir Kobus de Klerk se kennisname: Die Konsilie van Nicea (325)

Angus 2016-04-07 Beste Duitswester, Dieselfde hier. Al verskil is, ek het ateïs geword toe ek begin bid het, nog voor ek kon bybel lees. Ek het vroeg al ontdek bid is sommer twak, toe ek mooi op my knieë gevra het dat my gevrekte hoenderhaan weer lewend gemaak moes wor
Top