Kommentaar

Vir Kobus de Klerk se kennisname: Die Konsilie van Nicea (325)

Angus 2016-04-07 Beste Kobus, Jy glo dat as jy gesê het dat ek nie verstaan nie, dan is dit so. Nee, Kobus, ek kan verstaan dat die Christen die werk van die Konsilie sal insien as 'n wegdoen van afgode en die skepping van orde. Dit is immers wat Konstantyn beoog het. F

Skepping vs evolusie - nog steeds

Mags 2016-04-07 Interessant hoe jy eintlik jouself beskryf. Ek was dalk meer "diep gelowig en gekerk" as jy, ken die binnelewe van pastorieë ... jou skrywe het my oog gevang juis oor jou outokratiese meerwaardige houding. Ek kan ten minste vir die eerste keer in meer as

US Woordfees: God is 'n metafoor

Kobus de Klerk 2016-04-07 Johann, na die lang relaas is dit eenvoudig die volgende: Dawkins wil nie en kan nie bekostig om in debat teen iemand te gaan soos Craig, wat baie bekend is vir sy uitstekende voorbereiding, metodiek, redenasievermoëns en kennis van die Woord wat hom sek

Einstein-kompetisie: Inskrywingsvorm

Carina Bruwer 2016-04-07 Die Indiese Oseaan as instrument vir misdaad: wat kan Somaliese seerowery ons leer om ook dwelm- en ivoorhandel om die Oos-Afrika kus te bekamp?

"'n Skande wat onthou sal word": Die diktaat van Open Stellenbosch

ampie coetzee 2016-04-07 Wat is die toekoms van die Afrikaanse letterkunde as daar nie meer 'n literêre diskoers in Afrikaans kan wees nie?

US Woordfees: God is 'n metafoor

Johann 2016-04-07 Regso. Baie v/d godsoekendes het al "implode". My vrou, 'n onderwyseres en haar Matrieks het lank reeds hierdie mites afgeskud. Sy laat ook geen geleentheid verbygaan om hul in te lig oor die geskiedkundige oorsprong van geloof nie. Ek verstaan dat die AC

Einstein-kompetisie: R17 000 op die spel in Afrikaanse slimkop-kompetisie

Mature student 2016-04-07 Hoekom die ouderdomsbeperking? Dit diskrimineer teen diegene wat nie die geleentheid of finansiële bronne gehad het om op vroeër ouderdom verder te swot nie, dws sg "mature" studente.

Vir Kobus de Klerk se kennisname: Die Konsilie van Nicea (325)

Duitswester 2016-04-07 No worries Angus. Ek het redelik diep in die mites gekrap en baie boeke gelees, meeste was geldmors. As jy belangstel kan ek jou 'n kortlys gee van die boeke wat ek nie vir vuurmaakhout gebruik het nie. Die Christelike geloof, saam met die Christelike by

US Woordfees: God is 'n metafoor

F C Boot 2016-04-07 Beste Johann Jy sal beslis goeie leesstof vind as jy die volgende skakel aktiveer: http://www.factandfaith.co.za/ Christus is nie deur mense se verbeelding geskep nie.Net soos daar geen Afrikane kan bestaan of gebore word as die kontinent Afrika nie bes

US Woordfees: God is 'n metafoor

Johann 2016-04-07 Lees en word wys! Dit was 'n debat wat Dawkins geweier het om te voer met William Lane Craig, 'n apologeet en godvraat. Terloops, hy het sy Doktorsgraad gekry by 'n evangelistiese skool. 🤔 Richard Dawkins guardian.co.uk, Thursday 20 October 2011 10

Vir Kobus de Klerk se kennisname: Die Konsilie van Nicea (325)

Kobus de Klerk 2016-04-07 Panda, daar is dinge wat jy net nie begryp nie... een daarvan is dat dit wat julle as ateïste oor sake Gods kwytraak, vir die gelowige glad nie 'ontstellende inligting' is nie, want jul verstaan niks daarvan nie en jul interpretasies is geskoei op jul o

US Woordfees: God is 'n metafoor

Koos Reyneke 2016-04-07 Johann, baie bly ek het my voorheen weerhou om ook smalend te antwoord of iets leliks te sê op sommige van jou "nie-menswaardige" opmerkings of woorde, want nou het ons ook ander bande wat ons bind as net die San of Koi voorsate van 60,000+ jaar gelede w

Skepping vs evolusie - nog steeds

Kobus de Klerk 2016-04-07 Natuurlik nie Mags - want as agnostikus verstaan jy niks daarvan nie en derhalwe sal dit nie vir jou sin maak nie. Jy sien, omdat jy nie verstaan nie (vir al die verkeerde redes waarvan vooropgestelde agnostiese idees en vooroordele die belangrikste is),

US Woordfees: God is 'n metafoor

F C Boot 2016-04-07 Beste Angus Wees 'n man Angus en plaas jou verduideliking oor wat die oorsaak was wat tot die Oerknal gelei het. Of begin jy nooit by die begin nie? Groete

Regsalmanak: Teologie-proffie wat slegs sy Bybel en ‘n sannageweer op sy naam gehad het ...

Cornelis Loots 2016-04-06 Ek lees baie graag die Regsalmanak van Gustaf Pienaar.

US Woordfees: God is 'n metafoor

Koos Reyneke 2016-04-06 Altyd gewonner oor daai hobbel dubbelkop van die President.

US Woordfees: God is 'n metafoor

Johann 2016-04-06 Nog 'n groep gelowiges wat vir Oubi (God) bevriend het. http://www.nairaland.com/865490/full-translation-latest-boko-haram Hierdie ou het skynbaar 'n direkte telefoonlyn soos meeste godvrate.

Einstein-kompetisie: R17 000 op die spel in Afrikaanse slimkop-kompetisie

Johan Wolmarans 2016-04-06 Dit maak nie vir my sin nie. Hoekom juis iemand wat op Universiteit is? As jy die Suid-Afrikaanse Einstein soek of Wetenskaplike bevordering in Afrikaans die lig wil laat sien moet jy Jan alleman die geleentheid gee. Niks teen Universiteitsgeleerdes nie,

Graad 3: Toetse, vraestelle en memoranda (beskikbaar in Afrikaans, Engels, Xhosa en Sotho)

Martiens Fourie 2016-04-06 Ek "skrik" so bietjie as ek die woorde 'Graad 3' en 'toetse, vraestelle' in een sin sien! En dat LitNet dit adverteer?! Die arme kinders wat op daardie jong ouderdom daarmee belas word kry die skrik van hulle lewe en hulle selfbeeld ly daaronder. Ek dink

Skepping vs evolusie - nog steeds

Mags 2016-04-06 Interessant om te lees. Angus "die Ateïs " volgens Kobus de Klerk hê sinvolle intelligente en respekvolle kommentaar. Kobus "die gelowige" raak persoonlik en aanvallend. My konklusie. Kobus klou aan die dogma van die kerk maar verstaan niks van die lief

US Woordfees: God is 'n metafoor

Angus 2016-04-06 Arme Johann, nou moet hy weer sluk aan die oerknal wat FC Boot so gereeld soos klokslag by die hare bysleep. Lekker lees aan al die beroerdhede, Johann!

Wanaanwending

Angus 2016-04-06 Blykbaar het die wetmakers van die Bybel dit teen 'n man se regterkant. As jou regteroog jou laat struikel, moet jy hom uitpluk en weggooi, want as jy dit nie doen nie, gaan jy saam met jou oog hel toe. So ook met jou regterhand. As hy jou moeilikheid gee

Aan Louis Pretorius

Grieta 2016-04-06 Die Boekklub was ontsagwekkend. Ek hoop daar is nog. Dankie Grieta

Vir Kobus de Klerk se kennisname: Die Konsilie van Nicea (325)

Angus 2016-04-06 Beste Duitswester, Sjoe! dankie vir al daai inligting. Lyk my die Christen-mitologie berus sommer op hope stories, vertellings, gelowe, bygelowe, mites, fabels, natuurverskynsels en wat nie alles nie. 'n Bietjie hiervan en 'n bietjie daarvan. Groete,

Vir Kobus de Klerk se kennisname: Die Konsilie van Nicea (325)

Angus 2016-04-06 Beste FC Boot, Die geloofsbelydenis is deur die konsilie van Nicea geformuleer op grond van hoe hulle die Bybel vertolk. Daar moes nog besluit word of Jesus 'n god is of mens. Die heilige gees het aangewaai gekom vanaf 'n Cipriotiese mite. Groete, Ang

Aan Louis Pretorius

annette le Grange 2016-04-06 Adriaan Jy slaan die spyker op die kop, wat 'n PUIK reeks en wat 'n jammerte dit is verby. Die stori-lyn, akteurs en aktrises en natuurlik die storie was skitterend geskryf en tonele vertolk en ek glo almal van ons kon onself identifiseer met sommige van

Vir Kobus de Klerk se kennisname: Die Konsilie van Nicea (325)

Dolf 2016-04-06 Hi Angus, Vir jou kennisname. Die Konsilie van Nicea het nie die Drie-Eenheid "geskep" nie, inteendeel hulle het dit slegs bevestig dienooreenkomstig die apostels se leringe van wie Christus Jesus is - die enigste ware God en Tweede Persoon van die

Hersenskim

Dolf 2016-04-06 Hi CM, Stem saam, dis net dat jy bietjie oordryf met "eeue" wat eerder baie jare of dekades moet lees. Ek meen die evolusieteorie is nou eers so 150 jaar oud? Groete Dolf

Aan Louis Pretorius

Henda 2016-04-06 Beste reeks ooit. Wonderlike storie en akteurs. Asb skryf 'n opvolg.

Vir Kobus de Klerk se kennisname: Die Konsilie van Nicea (325)

Panda 2016-04-06 Dankie, Angus vir die waarheid en ’n feitlike samevatting. Kan moontlik vir baie Christene ontstellende inligting wees.

Uitverkiesing en evangeliese spiritualiteit

Annatjie 2016-04-06 Johannes leer dat niemand na Christus kom as die Vader Hom nie trek nie. Om te glo is 'n gawe onverdiend. God is die pottebakker en Hy maak daarmee wat Hy wil. Ek glo dat ons in Christus reeds voor die grondlegging van die aarde uitverkies is. God se

Graad 5-getalbegrip: werkkaart en memorandum

Aneke 2016-04-06 Middag sal enige vraestelle waardeer. Epos my asb.

Gedig: Soutrivier

Lientjie Vorster 2016-04-06 Sjoe Willanie, jy is baie goed! Dit ruk mens nogal!

US Woordfees: God is 'n metafoor

Johann 2016-04-06 Wil tog net hierdie plaas ter verdere verduideliking van die verwantskap tussen die uitgestorwe Neanderthal en Homo Sapiens Sapiens. Op mikromolikulêre vlak kry jy die verskynsel van "entanglement", waargeneem in al die groot en bekende laboratoria v/d w

Die inslag van die Gotiese in die Afrikaanse literatuur: ’n ondersoek na ’n eiesoortige Afrikaanse Gotiek aan die hand van die Faust-motief

J Martin Trotske Labuschagne 2016-04-06 Mooi artikel! Hoogtyd dat daar bietjie aan die okkulte in Afrikaans ook aandag gegee word.

Aan Louis Pretorius

suzie 2016-04-06 O ja dit was hartroerend ... asemrowend. Dit was só mooi.

Skepping vs evolusie - nog steeds

Kobus de Klerk 2016-04-06 Selfs sommige wat daarop roem dat hulle gelowiges is, sal deur die groot leuenaar mislei en verlei word om die leuen te glo.

Vir Kobus de Klerk se kennisname: Die Konsilie van Nicea (325)

Kobus de Klerk 2016-04-06 Angus, Dit wat jy hierbo aanhaal, is geen ondersteuning vir jou stelling dat die Drie-enige God by die Konsilie van Nicea geskep is nie. Dit is inderdaad wel bevestiging vir wat ek weergee het - dat die konsilie orde gebring het en van alle afgode ontslae

US Woordfees: God is 'n metafoor

Johann 2016-04-06 My goeie vriend, F C Boot. My iPd het 'n wil van sy eie. Hy herken jou skrywes aan my en begin dan opgewonde vibreer, daarom nou hierdie skrywe wat jy eers behoorlik moet lees voor jy hom weer ontstel. Laat ek jou nou inlig oor my kennis oor die onderwer
Top