Kobus de Klerk2016-04-06Nee wat Angus. Die darwinistiese tipe evolusieteorie berus alles kwansuis op bewys- pilare. Maar te veel van die kritieke pilare om dit staan te maak, is en bly onbewese en dit is ondermeer die gebrek aan bewyse dat een soort in 'n ander evolueer met tyd.
Koos Reyneke2016-04-06Die onderwerp het nogal uiteenlopende menings en sterk standpunte ontlok en weergegee.
Albert Einstein het laat in sy lewe bely dat hy in sy formule oor die ontstaan of oorsprong 'n "onbekende konstant" ingewerk het omdat hy andersins sou moes erken of t
Kobus de Klerk2016-04-06Dit is 'n bra desperate poging van jou, Angus.
Ek het nog nooit gesê dat dit net simbolies gelees moet word nie. Wat ek wel sê is dat daar ook ryke simboliek in die Bybel is, wat selfs ook soms antropomorfisme in een of ander vorm sal insluit. Dit wor
Angus2016-04-06Beste Kobus,
Nou beweer jy weer dat die Bybel simbolies gelees moet word. Jy is 'n regte manteldraaier. Dis nou wanneer jy sit met 'n probleem soos die tjoef-tjaf-mensskeppery. More, oormore sweer jy weer blou dat Noag se vloed, en maagdelike geboorte va
Angus2016-04-06Beste Kobus,
Ek maak g'n verskonings nie. As 'n mens Plantkunde en Dierkunde bestudeer, gebruik jy nie Oxford Dictionary se definisies nie. Jy het seker maar toe jy wet studeer het. As jy beweer dat wetenskaplikes glo sonder dat hulle navorsing gedoen
Kobus de Klerk2016-04-06Alewig nogal ... tsk, tsk.
As jy kritiek en teregwysing as onhoflik en onvriendelik beskou, is jy te fyngevoelig.
Nee, gelowiges is nie hel-deskundiges nie. Wat ons weet van die hel is wat die Woord ons daarvan vertel ... Ek ken ook nie gelowiges wat an
Kobus de Klerk2016-04-06Jy verstaan eintlik niks, Angus, Veral nie die Woord nie, want jy, as ateïs, het nie Spirituele intelligensie nie (en dit is wat jy benodig daarvoor). Nog minder verstaan jy dus die kragtige simboliek in die Woord en dan maak jy die onsinnige stellings w
Kobus de Klerk2016-04-06Verskonings, verskonings, verskonings maak jy, maar dit help nie jou evolusieteorie nie. Daardie taalkundiges weergee die populêre betekenis aan 'n woord.
Ek het al soveel maal tevore vir jou daarom gewys dat jy nie die talle bewyse van God se bestaan
F C Boot2016-04-06Beste Johann
Enkele gedagtes,
Jy begaan soos baie ateïste 'n denkfout tov wat 'God' nou eintlik is. DIE Bybel leer in eenvoudige taal en dit het die Jode lank voor enigiemand anders besef toe hul die wet van ‘cause and effect' geformuleer het dat daa
Kobus de Klerk2016-04-06Dan maak jy stelling nog minder sin. Wat jy voorgee is dat gelowige mense met hul harte dink en nie met die brein nie, omdat hul so geleer is om te doen. Maar as jy terselfdertyd daarmee te kenne gee dat hul in elk geval met hul brein dink (en nie die har
Angus2016-04-06Kobus verbeel hom glo beteken weet, en weet beteken glo.
Nog al die jare is dit so.
Jupiter is vir hom maanloos,
en parallaks iets skeefs buiteruimtelik boos.
Angus2016-04-06Beste Kobus,
My oog val nou op jou bewering dat die Bybel 'n veel meer logiese verklaring bied vir wat as evolusie bekend staan.
Bedoel jy nou daardie boek waarin daar 'n pratende slang en bome is? Waarin 'n man uit 'n hopie grond, sommer so tjoef-t
Angus2016-04-06Beste Kobus,
Die skrywers van die Oxford Dictionary is taalkundiges, nie wetenskaplikes nie. As hulle dus skryf “believed to have developed” dan bedoel hulle dit is hoe dit deur die gewone mens verstaan word.
Jy gryp nou na strooihalmpies om die evo
Lola2016-04-05Re Languages -I agree since there are 11 languages don't give preference to certain languages re new proposed curriculum. Let students write it - they will quickly see that's not that easy - you need experience to write it.
Johann2016-04-05Ter afsluiting die volgende:
Your god is too small for my universe. Carl Sagan.
All religious beliefs seem weird to people not brought up in them.
Religious faith not only lacks evidence, its independence from evidence is its pride and joy, shouted
Pierre van Niekerk2016-04-05Is werklik ’n vreemde reis, 'n vreemde perspektief. Byna Boheems om Madiba se reis deur die literêre perspektief te lees en dan jou eie gevoelens en indrukke oor hom op twee vergelykende denkbane te plaas. Jou eie en dan 'n literêre ander. Veral omdat
Johann2016-04-05Kyk nou wat maak Boot aan my! Dit is mos ons "godgegewe" plig om verder ondersoek in te stel! Om nuuskierig te bly oor waarheen die bekende feite jou rig! Hoe kan gelowiges nog die kennis wat ons vandag het ignoreer deur die verlede op te haal om, by nood
Johann2016-04-05My vriend F C Boot, ek het verder gaan lees! Die vraag is, het jy?
Ek wil verder byvoeg wat Paul Tillich geskryf het:
Paul Tillich said that the historical Jesus can never be known with certainty. And that it's rather what he called the Gospel picture o
Niele2016-04-05Francois, presies hoeveel Vryheid van keuse het God destyds vir Farao gelaat toe Hy vooraf besluit het om Farao se hart nege maal te verhard en hy dus onvermydelik op 'n paadjie geplaas was wat sou lei tot die dood van al die oudste kinders (almal onskuld
Frida van den Berg2016-04-05Ik ben een geboren Nederlander dus heel veel intresse in dit verhaal. Kijk elk jaar naar de dode-herdenking op dvadam en dan het Bevrijdingsconcert de vlg dag. Mijn ouders hebben de oorlog meegemaakt, ze woonden in Groningen. Even een vraag ... de skaatsc
Niele2016-04-05Kobus, hierdie is net 'n vriendelike versoek maar, sal jy asseblief nadat jy die aanhalings uit Eksodus hieronder gelees het, jou kommentaar hierbo rakende 'die keuse wat die Egiptenare via Farao uitgeoefen het' sin vir sin, vanaf die heel eerste woord to
Johann2016-04-05Ter verdere opheldering van wat Karen sê:
Paul Tillich said that the historical Jesus can never be known with certainty. And that it's rather what he called the Gospel picture of Jesus as the Christ, the Christian preaching of Jesus Christ, that brings
Johann2016-04-05Een handeling wat elkeen moet doen, is om omsigtig om te gaan met mededelings van ander. Elkeen kyk na sy wêreld deur sy/haar bril.
“Mindfulness is like that – it is the miracle which can call back in a flash our scattered mind and restore it to w
Johann2016-04-05Rabbi Simlai, een van die mees geregspekteerde Rabbi's, het die volgende gesê om die twis tussen die Ortodoksie en die Afwykendes daarvan as volg te beskryf:
"Wherever you find a point supporting the heretics, you find the refutation at its side. They
Dr WM Liebenberg2016-04-05Ek is darem baie trots op my matriekleerling! Het jare gelede (sal nie verklap hoeveel nie) al voorspel dat ons weer van haar gaan hoor, en siedaar ...