Ivan Kortje2016-04-01Apartheid was nie 'n regverdige stelsel nie. Mense wat lewens neem is ook nie reverdig nie. Wat ek met groot respek in die artikel lees en die persoon Robert leer ken is vir my baie belangrik. Die balans van skryf. Dankie Van Wyk Louw, dit help my baie n
Louis2016-03-31Sjoe, hierdie eksklusiewe aanspraak op "insig" betaam nie `n wetenskaplike en navorser nie. As jy nie met my saamstem nie, het jy nie insig nie ... Regtig?
Tom Willems2016-03-31Die parlementslede wat Zuma in sy halsstarrigheid en oneerlikheid ondersteun het, moet van hoogverraad/ dwarsboming van die reg aangekla word! Ons kan hulle nooit weer vertrou nie! Hulle maak van hierdie grondwetlike demokrasie ’n April-grap!
Johann2016-03-31Sal bly wees as jy my kan sê wie die bybel geskryf het. Verklaar tog ook vir my hoe die kruisiging van jou eie seun moreel geregverdig kan word. Watter morele waardes bly vir ons as mens oor om te volg in hierdie geval?
Johann2016-03-31Jy vra wetenskaplike bewyse? — die rekenaar wat jy gebruik, die son wat nie om die aarde draai nie, elektrisiteit, tv-beelde, landing op maan, voertuig waarin jy ry ens ens.
Johann2016-03-31Jy sê God het ons lief. Hoe verklaar jy dan die moord op babas, eersgeborenes ooreenkomstig die tiende plaag wat hy gebring het oor Egipte. Kinders moet hul ouers eerbiedig en respekteer. As kind aanvaar jy jou ouers se woord, dan nie?
Johann2016-03-31Enige bewyse vir hierdie stelling van jou? Sover my kennis strek het God hom nooit aan die mens openbaar nie. My vraag aan jou: Vir 'n sg godheid om te bestaan moet hy/sy/dit buite ruimte, en tyd bestaan om almagtig, alomteenwoordig en vir altyd te wees.
annette le Grange2016-03-31Vir ons land is dit 'n groot deurbraak,ja ons is optimisties en die rand staan alreeds 'n bietjie sterker met die uitspraak van die hof, wonderwerke kan nog gebeur.
Angus2016-03-31Beste Kobus,
Lig my asseblief in. Jy praat van fabelagtige teorieë. Wees meer spesifiek: van watter fabelagtige teorieë praat jy? Ek weet van geen wetenskaplike teorie waarin diere, bome en plante soos handelende, menslike wesens optree nie. Ek weet oo
Kobus de Klerk2016-03-31Jy praat van 'n verstandiger verklaring vir mense se ontstaan? Verwysende natuurlik na jou eie geloof in die agnostiese religie se leerstuk, of in die darwinistiese tipe evolusieteorie ...
Indien dit wel is waarna jy verwys, kan mens kwalik meer onvers
gert2016-03-31Angus
Indien ons die enigste wesens is in die heelal wat oor intellek beskik kan ’n GOD-besef net by ons as intellektuele wesens bestaan ... maw ’n plant of dier het nie daardie vermoë nie.
Dus my vraag: Het God dan geen doel om oor ’n heelal te
Kobus de Klerk2016-03-31Weens die HERE Jesus Christus se verlossingswerk - waarvan jy klaarblyklik niks begryp nie - is daar vir eeue al en steeds vandag toenemend massas mense wie in God glo (hoewel nie almal op dieselfde manier nie) en is ongelowiges soos ateïste, ens vandag
Kobus de Klerk2016-03-31Jy verstaan die verlossingswerk van die HERE Jesus Christus hoegenaamd nie – wat anders kan mens van 'n ateïs verwag? As jy begryp het, was jy sekerlik nie 'n ateïs nie, maar 'n Godgelowige. As ateïs gaan jy mank aan Spirituele intelligensie en derha
Kobus de Klerk2016-03-31Jou snedige opmerkings oor spiritiste (teenoor spiritualiste, wat jy blykbaar nie begryp nie) gaan en staan my werklik nie aan nie.
Die sogenaamde meting van intelligensie is 'n sekulêre instelling vir sosio-kommersiële gebruik. Spirituele intellige
Kobus de Klerk2016-03-31Jy is verkeerd in jou aannames, Angus. God het ons die vermoë gegee om SY werke te ondersoek en daarmee te werk - dit is bona fide wetenskap. Maar waar diegene wat nie aan God erkenning wil verleen nie, begin om allerlei fabelagtige teorieë te 'bou' om
Fl Smith2016-03-30Wat Jesus Christus se lewe op aarde betref, mense moet eerder die Woord self lees voor hulle opmerkings maak, want hulle opmerkings openbaar ook hulle onkunde oor Jesus Christus en ons Allerhoogste Vader Almagtig. Jesus sê van Homself die volgende: Joh
Angus2016-03-30Beste FC Boot,
Ek ken dit as ai, ai! die witborskraai, maar dit maak nie saak nie. Jy lol in elk geval met 'n bielie van 'n witborskraai.
Dankie vir al die inligting oor die IK's en psalms. Dis nou sommer maklik om die spirituele intelligensie se kwosiÃ
Meinhard Peters2016-03-30Ek het Heinrich se ingrypende stap en sy openbare protes besonder waardeer; die klok lui vir Afrikaans by al die instellings wat vir ons Afrikaners se hoër-onderwys met groot opofferings gestig en gebou is. Lees gerus maar weer die geskiedenis van die PU
Lidia Theron2016-03-30Reeds toe jy aan die boek begin skryf het, het jy my belangstelling geprikkel. Net met 'n paar woorde aan my, waar ek dit gebêre het, weet ek nie meer nie, maar nou lok jy my weer met die woorde in hierdie onderhoud:
ʼn Mens kan jou maklik verbeel die
F C Boot2016-03-30Oepsie net 'n klein regstelling. Die volgorde in die sin :IK was tog altyd 'n verhouding wat jy kry wanneer jy die chronologiese ouderdom gedeel het deur die verstand-ouderdom en met 100 vermenigvuldig het. Dus IQ = MA/CA x100" is verkeerd.
Dit behoort
Angus2016-03-29Beste Gert,
Ek wil bitter graag jou skrywe beantwoord, maar ek kan nie verstaan wat jy geskrywe het nie. Ek is maar 'n eenvoudige wese en verstaan nie as iemand sulke hoge taal begin skrywe nie, veral as die taal grammatikale knope maak.
Verduidelik vi
Angus2016-03-29Beste FC Boot,
Ek sal graag wil weet watter lig ek dan sou so ewe skielik uiteindelik sien, of hou jy maar daarvan om so te gorrel? Ek bestudeer letterkunde al van kleins af, en verstaan die Bybel se beeldspraak, metafoor, allegorie, simboliek en mitolog
LitNet2016-03-29Hallo Magda, ons plaas vraestelle wanneer ons toestemming ontvang dat dit op LitNet mag verskyn. Ons hoop om spoedig graad 1o-vraestelle te kan bywerk. Ons kan nie waarborg dat daar vraestelle vir alle vakke beskikbaar sal wees nie, maar doen wat ons kan.
LitNet2016-03-29Hallo Annalie, ons plaas vraestelle wanneer ons toestemming ontvang dat dit op LitNet mag verskyn. Ons hoop om spoedig graad 10-vraestelle te kan bywerk. Ons kan nie waarborg dat daar gratis vraestelle vir al daardie jare beskikbaar sal wees nie, maar pla
LitNet2016-03-29Hallo Adri, ons plaas vraestelle wanneer ons toestemming ontvang dat dit op LitNet mag verskyn. Ons hoop om spoedig graad 11-vraestelle te kan bywerk. Hou hierdie afdeling dop vir nuwe inhoud. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder