LitNet2016-03-29Hallo Hanlie, ons plaas vraestelle wanneer ons toestemming ontvang dat dit op LitNet mag verskyn. Ons hoop om spoedig graad 11-vraestelle te kan bywerk. Hou hierdie afdeling dop vir nuwe inhoud. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2016-03-29Hallo Salome, ons voeg vraestelle by wanneer ons toestemming ontvang om dit te plaas. Dis nie voorspelbaar of ons spoedig Wiskundige Geletterdheid-vraestelle sal ontvang nie, maar hou ons vraestelleafdeling dop om nuwe inhoud te sien wanneer dit verskyn.
LitNet2016-03-29Hallo Renee, ons voeg vraestelle by soos wat ons dit ontvang of toestemming kry om dit te plaas. Hou asseblief ons vraestelleafdeling dop vir nuwe vraestelle. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
F C Boot2016-03-29Ai Ai Angus
IK was tog altyd 'n verhouding wat jy kry wanneer jy die chronologiese ouderdom gedeel het deur die verstand-ouderdom en met 100 vermenigvuldig het. Dus IQ = MA/CA x100.
Daar bestaan heelwat teorieë daaroor. So het Guilford in 1961 al 'n ku
Louis Lubbe2016-03-29Goeiemore Linda de Jager,
Ek het verwag om die gebruiklike een bladsy resensie van die boek oor Eugene de Kock te sien en hier lees ek 'n innerlike reis van die mens wat 'n wapen moes opneem ter wille van 'n ideologie. Knap gedoen.
LitNet2016-03-29Hallo Jessica, dankie vir jou navraag. LitNet se redaksie werk so gereeld dit beskikbaar is, nuwe vraestelle by om leerders met eksamenvoorbereiding te help. Hou ons notas-, toetse- en vraestelle-afdeling dop. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Siegie van der Walt2016-03-28In die middel van die 1960's was daar 'n fliek waarin die musiek van "Thula baba" baie indrukwekkend was . Deesdae word die musiek veral deur die Soweto Strings-orkes uitgevoer. Wat was die naam van die fliek?
Theo2016-03-28Ek het die oggend na die program geluister in die motor op pad werk toe en ek onthou hoe gewalg ek was toe ek die pyn in die student se stem hoor toe sy tydens haar toespraak noem dat mense vir hulle lag. Juis die bevoorregtes wat in daardie gehoor gesit
Marianne2016-03-28Baie interesant. Op skool het ek geleer dat die dubbele negatief van die Franse invloed afkom. Dit kon ek nooit verstaan nie want die Franse taal gebruik twee verskillende woorde (ne + pas) en kom altyd voor en na die werkwoord voor. Baie bly dat daardi
F C Boot2016-03-28Beste Angus
Uiteindelik begin jy die lig te sien. Lees nou weer die Genesisverhaal aandagtig en dan sal jy 'n bietjie van die 'gorrel' verstaan. In Genesis 1 vers 27 kan jy lees 'God het toe die mens gemaak. En die mens het iets (lees aandagtig 'iets' ni
Tanya2016-03-26Dankie Yuri en oom Speedo vir die wonderlike sê oor my ma, sy was ’n held en sal altyd een bly in die harte van baie. Sy was ’n wonderlike persoon met ’n hart van goud en enigeen kon met vrymoedigheid dee Al haar flieks wat ek onthou was wonderlik.
Angus2016-03-26Beste Kobus,
Jy moet ons (dis nou vir jou die "julle") meer leer van die spirituele intelligensie. Kan 'n mens dit meet, soos bv IK? Het party mense baie, ander weer bietjie, en ons (dis nou die "julle" vir jou) niks? As 'n mens dit het, sal jy spoke, g
Angus2016-03-25Beste FC Boot,
Dis moeilik om kommentaar te lewer op jou kommentaar, want jy hap-hap hier en sluk-sluk daar, maar ek sal probeer.
Ek erken niks – dis ʼn erkende feit dat daar geen denke, intelligensie, breinkrag of wat ook al agter die werk van evolus
Ingrid Fan2016-03-25Ingrid Jonker Tribute Album - https://www.indiegogo.com/projects/ingrid-jonker-tribute-album--2#/
Jonker's daughter Simone (and her husband Ernesto) has endeavored to compile an historic album of 36 artists inspired by her mother's timeless words. It
Angus2016-03-25Beste Kobus,
Die ganse natuur en die hemel is juis vir die Christen bo sy vuurmaakplek, en nou gee hy maar oor aan "dis God se werke". Dis die maklike uitweg om alles te verstaan, en dis hoe die primitiewe volkere hulle gode geskep het. Darwin het nie ma
Angus2016-03-25Beste FC Boot,
Dis eintlik 6000 jaar, maar wat is 3000 nou tussen vriende? Dit maak nog maar min verskil aan die berekeninge. Miskien skryf ek iets oor wat die Christene moet glo wat die ouderdom van die aarde is. Jy is mos 'n Christen, jy behoort te wee
Kobus de Klerk2016-03-25Jy het die kat heeltemal aan die stert beet, Angus. Jy weet werklik nie wat aangaan nie. jy weet nie eens waar om jou te wend om in in die Spirituele domein betrokke te raak nie.
Terloops, weet jy ooit wat 'n 'spiritis' is? Geen Christen behoort hom me
gert2016-03-25Dankie Angus, dit is raar vir my om enige kommentaar te kry insake my opinie insake spirituele dinge. Dankie ook vir die uiters insiggewende en uiters belangrike punt ivm die God- en Christuskonneksie- tydlyn.
My ope vraag ter aansluiting dus:
Ons mensd
Kobus de Klerk2016-03-25Angus, God se werke is nie op menslike vlak nie en kan beswaarlik deur die mens herhaal word. Kyk maar na die ganse natuur om jou heen en in die hemele - dit is God se werke en dit gaan jou verstand so ten bowe dat jy dit nie kan begryp nie en dit toeskry
Kobus de Klerk2016-03-25Panda, dit is nie 'n kwessie van ignoreer nie. Dit is 'n kwessie van onnodige herhaling vermy. As jy nie die insig (benodig Spirituele intelligensie daarvoor) het om te begryp wat vir jou geantwoord word nie, dan sal lepelvoer beswaarlik help.
Soos jou
F C Boot2016-03-25Ai Ai
Arme Angus - jy erken dus dat evolusie nie 'n denkende lewende entiteit is nie maar net 'n middel tot 'n doel wat uiteindelik sou lei tot die ontstaan van die mens. Evolusie dink nie - dit doen gedrewe deur faktore in die omgewing en vervat in die
Johannes Comestor2016-03-25Dit is nie net wat elders gedink is wat hierheen moet kom nie. Filosofie in die klas is te veel tweedehandse denke. Wat nodig is, is meer oorspronklike denke. Dit is hoe plaaslike wysgere internasionaal bekend kan word.
Angus2016-03-24Voor julle my naam verder so ydellik gebruik: Dit kan bewys word dat onsin onsin is.
'n Christen mag dit egter nie doen nie. Hy is verplig om van onsin sin te maak.
Voorbeeld: dit kan bewys word dat Christelike dogma snert is. Die Christen moet egter si
Angus2016-03-24Beste Kobus,
Dominee het outoriteit en seggenskap oor jou as Christen, dis waarom hy wil hê jy moet Christen wees, en Dominee is mos maar ook 'n paap.
Ek betwyfel dit nie dat jy die woordeboekbetekenis van beredenering ken nie. Ek wys jou maar net da
Sarah2016-03-24Hi Yuri
Dankie vir jou skrywe oor my ma. Ek was vandag eers hierdie link gegee en het elke stukkie geniet. Ek stem veral saam dat sy 'n "unsung heroine" in hierdie moderne tyd is en dat sy een van die belangrike baanbrekers in ons land was. Dankie ook aa
F C Boot2016-03-24Angus sê: *Die spoed van die aarde soos hy draai om sy as, word gerem deur die aantrekkingskrag van beide die son en die maan. Toe die aarde gevorm is, het dit nog gewiel vir ʼn vale. Jy is egter ʼn Christen en hoef jou nie daaroor te bekommer nie. Chris
Sakkie Spangenberg2016-03-24Ek het die toneelspel van Eric Holm nie goed beleef nie. Dit was asof hy nie sy woorde goed geken het nie. Daar was nie drif en lewe in sy woorde nie en hy het soms oor sy woorde gestruikel.Ek het redelik voor gesit en moes soms my ore spits om te kon hoo