Kommentaar

Nie so taai nie

Kobus de Klerk 2016-03-18 Panda, Daar is nie genoeg plek hier om vir jou beskrywe wat gebeur na die mens se afsterwe en sy wederopstanding daarna nie. Maar daar is in die Woord vir jou 'n baie duidelike verduideliking daarvoor - lees gerus daaroor 1 Korintiërs 15:35-54. Dit is

Seksuele geweld is nie 'n lagsaak nie

Sue 2016-03-18 Ek kan nie meer met die skrywer saamstem nie. Ons was die aand van die Max Price-Wim de Villiers gesprek teenwoordig. Die meisies het heel rustig ingestap en stil voor op die verhoog (op die grond) gaan sit. Dit was egter die reaksie van die middeljarige,

US Woordfees: God is 'n metafoor

Wolf Cilliers 2016-03-17 Maar my maggies, leef ons nie in 'n persoonlike heelal nie? Ek dink Prof Eesterhuizen gooi bloot net 'n klip in die bos - heel waarskynlik om mense wakker te probeer skud en aan die dink te sit en so hopelik by die waarheid uit te kom en sodanig te lewe.

Nie so taai nie

Angus 2016-03-17 Jare gelede ontmoet ek 'n ou omie wat beweer hy was in die hemel toe hy so dodelik koors gehad het. "Interessant," moedig ek die ou oom aan, "en het jy daar iemand gesien wat jy ken?" Hy vertel toe sy oupa het hom by die hek kom haal. Hy het sommer gewe

Tien vrae: Verlorenkop deur Celesté Fritze

Celesté 2016-03-17 Baie dankie, Christelle!

US Woordfees: God is 'n metafoor

Francois Nel 2016-03-17 Hi Johan, mens kan sien jy is ’n goed geleerde man, ek verstaan amper nie eers als wat jy sê nie met daai hoë en mooi Afrikaans. Maar as ek ’n paar vrae mag vra. Ek sal regtig dit like as jy my miskien kan verduidelik oor wat jou opinie is en wat jo

Ongelykhede in taal en onderwys – perspektiewe op moedertaalonderrig in Suid-Afrika

Theo du Plessis 2016-03-17 Dankie André, ek waardeer jou taksering. Ongelukkig bestaan die oorspronklike Engelse teks net in PowerPoint-formaat. Die Afrikaanse teks hierbo geplaas is tans die engiste volledige geskrewe teks. Maar indien julle dit nodig vind, kan ek reël dat die t

Ongelykhede in taal en onderwys – perspektiewe op moedertaalonderrig in Suid-Afrika

Theo du Plessis 2016-03-17 Ongelukkig bestaan die Engelse weergawe in PowerPoint-formaat.

Misdirected anger towards Afrikaans

Theo du Plessis 2016-03-17 Fantastic, Khethiwe. I am very encouraged by your sober essay.

US Woordfees 2016: Die gees van die fees

Jeanetta Verdoes 2016-03-17 Gerrit, dis pragtige fotos. Jy is 'n meester.

Regsalmanak: Oor eutanasie ("genadedood")

Handre Brand 2016-03-17 Uitstekende artikel. Eutanasie is 'n onderwerp wat in die toekoms beslis meer aandag uit verskillende professies internasionaal en in SA sal ontvang.

US Woordfees: God is 'n metafoor

gert 2016-03-17 So ek het ’n godsbesef, wat is die nut van god as daar nie ’n godsbesef bestaan nie? Is ons as mense, 'heel bo aan die voedselketting' en die enigste wesens met ’n godsbesef op aarde dan nie onlosmakend deel van god nie? Hoe kan god bestaan sonder o

Praatjie: Seks is 'n gebed

Anita Pelser 2016-03-17 Ag asseblief. Wat 'n pot bollie.

US Woordfees 2016: Small as struggle-ikoon vereer

Sakkie Spangenberg 2016-03-17 Dankie vir hierdie vertelling oor die musiekuitvoering, Izak. Ek het dit bygewoon en was bly dat Adam Small gespaar was om te kon beleef dat Jerigo se mure uiteindelik geval het! Toe hy op die verhoog verskyn in sy klein nederige gestalte en sê: "Dankie.

Groot akademiese gat

CM 2016-03-17 Wat moet na jou mening beredeneer word?

Ope brief aan Jonathan Jansen: Bedanking as navorsingsgenoot

Pierre de Villiers 2016-03-17 Ek het vanoggend `n lekker gesprek met `n Engels/Xhosa-sprekende vrou en haar ma gehad. Dit verwyder geweldig baie wanpersepsies van mekaar. Sy en haar ma het Zuma byvoorbeeld "insane" genoem. Sy maak toe `n baie belangrike en insiggewende stelling. Musi

Nie so taai nie

Angus 2016-03-17 Beste Kobus, Al bewys dat God die mens geskape het, is in mitologiese verhaal in die Bybel. Daar het God Adam uit 'n bietjie grond geskape en toe vir Eva uit Adam se ribbebeen. Is dit al ondersoek en getoets of dit moontlik is, of glo julle X-tene sommer

Nie so taai nie

Panda 2016-03-17 Kobus, Jy reken omdat ek nie spirituele intelligensie ontvang het nie is dit vir my nodeloos om daaroor te probeer redeneer. Dan vra ek maar in alle nederigheid wat ek nie verstaan nie. Jy verwys na die spirituele mens (soos hy sal wees na die afsterwe

Ope brief aan Jonathan Jansen: Bedanking as navorsingsgenoot

Gert 2016-03-17 En hierby kan ons voeg, gelykberegtiging...

Misdirected anger towards Afrikaans

Marius 2016-03-17 Nazlee, doen jouself 'n guns en gaan lees die artikel "Engels is g'n wonderkuur." deur prof Theodorus du Plessis op bladsy 19 van Die Burger van vandag 17 Maart 2016. Beter as dit gaan niemand aan jou verduidelik dat ons met die verengelsingsbeleid besig

US Woordfees: God is 'n metafoor

Johan Claassen 2016-03-17 Ek wil graag eerstens vir Johann sê dat evolusie niks anders as 'n alternatiewe geloofsbeskouing is nie - en kan verskeie aanhalings van die uwe Richard Dawkins (onder andere) weergee om daardie standpunt te bevestig. Om 'n hipotese te sien as die begin

Groot akademiese gat

F C Boot 2016-03-17 Maak jy gewoonlik onberedeneerde stellings?

Nie so taai nie

F C Boot 2016-03-17 Beste Panda Angus beskuldig my daarvan dat ek onkundig is omtrent kansberekening en voel dan dat ek my kennis daaromtrent moet opknap. Kansberekening gaan tog wesentlik maar oor die moontlikheid dat uitkoms wat jy begeer wel 'n werklikheid sal word. Hy

Nie so taai nie

Kobus de Klerk 2016-03-17 Panda, soos dit maar met jou is, verstaan jy nie wat ek geskrywe het nie, en maak jy jou foutiewe afleidings ooreenkomstig. Die mens is so geskape deur God, en vir almal werk dit dieselfde, ongeag of jy as ateïs dit verstaan of nie. Inligting kom deur

Groot akademiese gat

CM 2016-03-17 Laat weet asseblief as u van so 'n plek weet. Dit is 'n stelling, nie 'n redenasie nie.

Ope brief aan Jonathan Jansen: Bedanking as navorsingsgenoot

Chris 2016-03-17 Ongelukkig val jy vir die ANC-narratief dat Afrikaans ten koste van ander tale bevoordeel word. Afrikaans het reeds instellings wat dit as taalmedium gebruik. Hoekom moet Afrikaans afgeskaf word omdat die regering gefaal het in sy plig teenoor ander moede

Misdirected anger towards Afrikaans

Nazlee 2016-03-17 My huistaal is Afrikaans. My voertaal is Afrikaans. My skoolopleiding was in Afrikaans. My naskoolse opleiding was in Engels en ek is tans ’n Engels-huistaal-onderwyser op matriekvlak met ’n 100% slaagsyfer. Wat mis ek? Die hele punt van akademie is o

’n Ope brief aan my psigiater oor my vermeende kettieprobleem

Heinrich 2016-03-17 Goeie dag. Ketties sal altyd deel van ons bly. Net een vraag. Waar koop mens nog haasrek? Die regte haasrek wat ver kan rek sonder om te breek?

US Woordfees 2016: Small as struggle-ikoon vereer

Johannes Comestor 2016-03-17 Waarom sou De Vries alle US-studente en Open Stellenbosch aan Small se politieke geskrifte wou blootstel? Om studie aan die US verder te ontwrig?

Ope brief aan Jonathan Jansen: Bedanking as navorsingsgenoot

Marius 2016-03-16 Die bestuur van voormalige Afrikaanse universiteite is oorgeneem deur bestuurders/masjiniste met 'n eenrigtingkaartjie en padkaart na 'n uitsluitlik Engelse bestemming, sonder dat die meeste passasiers dit weet of moet agterkom. Eers word die personeel g

Liewer begrafnis as troue

annamarie rall 2016-03-16 Hi Johan, ek het baie laat eers gesien van jou pa se dood. Ek het so ver teruggedink aan my RGN-jare saam met hom. En aan ’n trip Suidwes toe en hoe hy my altyd gespot het oor my rooi lippe al was ons vuil en vol stof! Ek is saam met julle hartseer; het

Nie so taai nie

Panda 2016-03-16 Beste F C Boot, Ek is al in die verlede hier op SêNet ordentlik op my plek gesit omdat ek na ’n swak vraag verwys het — so ek is nou maar versigtiger. Ek weet jy het nie vir my gevra nie maar in jou vraag aan Angus verwys jy oa na sy kennis. Volge

Nie so taai nie

Angus 2016-03-16 Beste FC Boot, Ek hoop van harte jy sal jou kans nog kry; anders sien ek net nag vir jou. Groete, Angus

Ope brief aan Jonathan Jansen: Bedanking as navorsingsgenoot

Pieter Barendse Botha 2016-03-16 Die probleem is maklik oplosbaar! Die probleem moes al 200 jaar gelede opgelos gewees het! Engels as enigste amptelike taal vir Suid Afrika! Na Matriek ... Engels by alle naskoolse opleiding ... Hierdie land beskik nie oor die middele om so baie tale ampt

Ope brief aan Jonathan Jansen: Bedanking as navorsingsgenoot

Hendrik 2016-03-16 So ons het Engels nodig?

US Woordfees: God is 'n metafoor

Wietsche Fourie 2016-03-16 Dit word beweer dat God deur 3 000 verskillende gelowe aanbid word. Elke geloof glo hy is reg want dit is soos sy voorouers dit verstaan het en aan hom oorgedra het. Die probleem kom wanneer een geloof ten alle koste sy vertolking op andere wil afdwing. S

Wat is ’n huis sonder ’n Moeder

Fanie Cronje 2016-03-16 Weereens raak gevat, behalwe miskien oor die vermoë van jou beweerde geleerde vriend. Jy het maar net die vermoë om daardie daaglikse gebeure raak te vat en beskryf.

US Woordfees: God is 'n metafoor

Angus 2016-03-16 O, ekskuus! Weet nie waarvoor UST staan nie? Dis Unified Spaghetti Theory.

US Woordfees: God is 'n metafoor

Angus 2016-03-16 Nee, suiwer, logiese UST is hier broodnodig.

US Woordfees: God is 'n metafoor

Johann 2016-03-16 Van die vroegste tye af het die mens hom besig gehou om die onverklaarbare te probeer verklaar deur 'n godheid of kreator te konstrueer. As mens dan daartoe geneig is dan moet mens tog ook verklaar dat so 'n godheid buite ruimte en tyd moet bestaan om alm
Top