Kommentaar

Groot akademiese gat

Helize van Vuuren 2016-03-16 Vanwaar dié drogredenasie gehasie?

Misdirected anger towards Afrikaans

Reinhardt 2016-03-16 Waarmee is jy besig? Ek het goeie onderrig ontvang van Stellenbosch in ingenieurswese en raai wat? Ek kan ook Engels praat en ek ken al die ingenieursterme in Engels ook! Hoe op aarde het ek dit reggekry? Ek moet seker 'n uitsondering wees, want jy't dan

Ope brief aan Jonathan Jansen: Bedanking as navorsingsgenoot

Martin Bannister 2016-03-16 Baie dankie dat u bereid is op te staan vir Afrikaans en in besonder vir ons Afrikaanse Afrikaner. Ons is trots op u. Moenie 'n antwoord verwag nie!

Vraestel en memorandum: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, graad 12, Mei 2015

Jessica malgas 2016-03-16 My naam is Jessica Malgas x wil graag vir my voorberei vir die volgende eksamen en dit wat julle vir ons aanbied sal baie help dankie

Ope brief aan die rektor van die Universiteit van Pretoria

Hannamarie Bezuidenhout 2016-03-16 Briljant Johann - groot waardering!

Ope brief aan Jonathan Jansen: Bedanking as navorsingsgenoot

Oupa 2016-03-16 Hi Julian, ek neem aan jy is vroulik? Alles wat jy noem kan sin maak as jy uitnemendheid uitsluit! Sterkte.

Ongelykhede in taal en onderwys – perspektiewe op moedertaalonderrig in Suid-Afrika

Hannamarie Bezuidenhout 2016-03-16 Groot waardering vir sulke goed beredeneerde argumente - hoe kry 'n mens dit onder die aandag van die UV-topbestuur en -Raadslede? Maar nog belangriker - hoe kry 'n mens ons swarttaalsprekers, veral die ouers, en dan uiteindelik die onderwysowerhede om a

US Woordfees: God is 'n metafoor

Francois Deyzel 2016-03-16 Miskien is 2Tess2 hier van toepassing?

Nie so taai nie

F C Boot 2016-03-16 Beste Angus Wat reken jy sou die kans gewees het dat jy sulke kommentaar sou kon gelewer het sonder jou huidige kennis en opleiding?

Misdirected anger towards Afrikaans

Chris Coetzee 2016-03-16 The EFF's sole purpose is to gather votes among the youth, the unemployed, and unemployable for the coming elections. By massed attacks on so-called colonial institutions the disenfranchised masses are deluded into believing they are participating in ca

Amraal @ US Woordfees 2016

Marinda van Zyl 2016-03-16 Regstelling: Kenneth Makatees en Horst Kleinschmidt is die nasate van die sendeling Hinrich Schmelen en sy Namakwa-vrou Zara (Sara in die roman). Kaptein Amraal Lambert was Schmelen se wadrywer op die tog na Bethanie in 1814.

Ope brief aan Jonathan Jansen: Bedanking as navorsingsgenoot

Johannes Comestor 2016-03-16 Julian Muller is blykbaar die oud-UP teoloog wat soos handomkeer verander het, maar eers wanneer dit vir hom gerieflik was. Hy het van Broederbondlid tot ANC-entoesias (na 1994) en van christelike gelowige tot ongelowige (net voor sy aftrede) gevorder. No

Slawe en die ontwikkeling van Afrikaans

Rafiq Fris, I.U.R., Rotterdam Holland 2016-03-16 Dankie vir die mooi artikel - ek wonder hoekom die ex-slawe in die Kaap nog altyd die taal van hulle ex-meester gebruik het na hulle vrystelling! Miskien is die oorsaak van daai tradisie dat hulle die Engelse "as a common enemy" beskou het, saam met die B

Ope brief aan Jonathan Jansen: Bedanking as navorsingsgenoot

Hensie Engelbrecht 2016-03-15 Ek is keelvol vir hierdie gemors! Daar word al in die rondte gehoeha deur akademici en politici rondom die gebruik van Afrikaans in tradisioneel Afrikaanse universiteite. Hoekom? Hoekom moet Afrikaans knaend in ‘n stryd gewikkel wees? Vra bietjie die sl

Ope brief aan Jonathan Jansen: Bedanking as navorsingsgenoot

Willie Oosthuizen 2016-03-15 Mnr Muller, ons almal is nie hoogs geleerd nie. Maar u opmerking oor die "eng Westerse verstaan van universiteite" het betrekking. Al wat Afrikaners vra is dat die taal wat gebore en groot geword het in SA so erken word. En dat die 3de grootste gesproke t

Ope brief aan Jonathan Jansen: Bedanking as navorsingsgenoot

Casper Lötter 2016-03-15 Ek is ook ’n leek soos Marianne de Swardt en toe ek die brief lees was ek hartseer dat ons nog kundigheid verloor. Julian slaan ook die spyker op die kop! Ons "gewone" Afrikaanssprekendes het mense nodig om namens ons te praat en as almal nou tou opgooi

Nie so taai nie

Angus 2016-03-15 Beste FC Boot, Ek stel voor jy maak eers 'n deeglike studie van kans (chance). Daar is geen intelligensie verbonde aan kans nie. Niemand beplan watter nommers die lottomasjien gaan uitspoeg nie; ten minste, ek hoop nie so nie, want anders is dit nie lukr

Nie so taai nie

Angus 2016-03-15 Beste Kobus, Jy moet luister wat jou Bybel vir jou sê. Jy sien die splinter in die evolusionis se oog, maar nie die balk in jou christen-oog nie. Natuurlik is daar nog baie dinge om te bewys in die evolusieteorie. Die prentjie raak al hoe vollediger, so

Ope brief aan Jonathan Jansen: Bedanking as navorsingsgenoot

Pierre de Villiers 2016-03-15 Dit is baie braaf, maar ongelukkig staan `n inkomste in die pad van die oorgrote meerderheid.

US Woordfees: God is 'n metafoor

izak 2016-03-15 God, 'n mensgemaakte metafoor? Die tartende lastering gedy steeds in hierdie postmodene einde van die tyd.

Tien vrae: Verlorenkop deur Celesté Fritze

Christelle 2016-03-15 Kan nie wag vir die boek nie!

US Woordfees: God is 'n metafoor

'Marietjie Airey 2016-03-15 Hoe heerlik is dit nie om hierdie te lees en te besef jy is nie alleen, of al die jare gek nie!

Ope brief aan Jonathan Jansen: Bedanking as navorsingsgenoot

DPS 2016-03-15 Anargie, wetteloosheid en onreg teenoor alle Suid-Afrikaners word so gepleeg, want die poste van die hooggeplaastes is in gedrang as hulle nie gehoor gee aan die politieke partye nie. Wat het geword van die stemming op die kampus oor Afrikaans? Volgens m

Herman Kleinhans: "Ek gee nie meer om oor die bedryf nie ..."

zuanne-marie 2016-03-15 Hoe maak ons om toestemming te kry om Slagyster se Straatkindliedjie op ons SWERFKIND2-klankbaan te hoor wat saam met die Straatkindbundel uitgegee word op Internasionale Straatkinddag 12 April 2016?

US Woordfees: God is 'n metafoor

Koos Reyneke 2016-03-15 Kommentaar of reaksie op Jean Oosthuizen se “God is ’n metafoor” Jean Oosthuizen berig dat Prof Willie Esterhuyse, tydens die onlangse US Woordfees op die “Ontdek ’n nuwe wêreld”-verhoog, gesê het dat hy finaal weggestap het van die gedagte

US Woordfees: Kanker die keiser van alle kwale

Christine 2016-03-15 Dankie Jean dat jy ook hier reg laat geskied aan Danny se boek oor my ousus wie ek so vreeslik mis!

#SmutsMustFall? Toe nie – danksy Epidermix 372

Gustaf Pienaar 2016-03-15 Beste mnr Vosloo, dankie vir u opmerkings. Jammer dat ek nou eers antwoord; verlede week het ons ge-Woordfees. Wat Ernie Els se pa se geskil met sy buurman betref: ek het al by geleentheid oor die burereg geskryf n a v 'n interessante saak uit die 1970's.

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 4, intermediêre fase)

renee van jaarsveld 2016-03-15 vraestelle vir graad 4

Hoop vir jou kunssinnige kind – visuele wiskunde

selma van der merwe 2016-03-15 goeie dag ek besef dit is al n ou artikel maar kan iemand vir my dalk se of die boek beskikbaar is en indien wel waar kan ek die boek bestel baie dankie

Ope brief aan Jonathan Jansen: Bedanking as navorsingsgenoot

Alwena Fourie 2016-03-15 U kan vir seker weet dat hierdie aanslag op Afrikaans nie by tersiêre inrigtings gaan bly nie, die volgende teiken sal Afrikaanse skole wees. Dit het reeds begin en moedertaalonderwys gaan sneuwel so seker as wat ek hier skryf.

Ope brief aan Jonathan Jansen: Bedanking as navorsingsgenoot

Eugène Visagie 2016-03-15 Heinrich èn Koos moet elkeen 'n Bell's kry - 'n dubbel!

Misdirected anger towards Afrikaans

Rietrot 2016-03-15 Net eenvoudig nie waar nie! Ek is ook Afrikaans en publiseer internasionaal in Engels. Duitsers kry onderrig in Duits en publiseer in Engels ens ens ens. Die feit dat ek in Afrikaans my skool en naskoolse (universiteit) opleiding in Afrikaans gekry het, w

Misdirected anger towards Afrikaans

Marius 2016-03-15 Ai ou Zach - probeer volgende keer Afrikaans want die enigste sin in jou bydrae wat in korrekte Engels geskryf is en verstaanbaar is, is "I am Afrikaans". "you stuffed" - you stuffed what? "It is impossible ..." - jy sê nooit vir ons hoekom of waar dit

Nuwe boeke by LAPA Uitgewers

John du Preez 2016-03-15 Geagte Redakteur, Ek wil vir u 'n baie kort opsomming van my nuutste boek stuur. Ek het my manuskrip aan Prof. Malan Hugo gestuur en ’n goeie resensie gekry. Hy het ook aangedui dat as ek 'n uitgewer kry, die boek op Alzheimer S A se boekelys geplaas s

Ope brief aan Jonathan Jansen: Bedanking as navorsingsgenoot

danie myburgh 2016-03-15 Ek het hierdie brief met dankbaarheid gelees. Ek sou hoop dit gaan 'n uitwerking hê, maar twyfel of dit sal gebeur.

Ope brief aan Jonathan Jansen: Bedanking as navorsingsgenoot

Chris de Lange 2016-03-15 Presies hoe ek voel. Ek het 'n sterk-bewoorde brief aan die rektor geskryf en steeds geen erkenning van ontvangs gekry nie! Dit skrei ten hemele! Laat ek my liewer nie uitlaat oor die uitlatings van hierdie man ten opsigte van onderwys nie! Die verstand s

Misdirected anger towards Afrikaans

Zach 2016-03-15 What a load of crap. If you are not educated in English you stuffed. I am Afrikaans. It is impossible to get a good education in engineering, maths, physics, biology, medicine, applied maths, chemistry, law etc. We live in a global world wake up, you a

Ope brief aan Jonathan Jansen: Bedanking as navorsingsgenoot

Julian Muller 2016-03-14 Ek is ook 'n navorsingsgenoot by UFS, maar ek doen die teenoorgestelde as Heinrich Matthee. Ek bly aan en werk hartlik saam met die navorsingsprogramme omdat ek my heelhartig vereenselwig met die besluit. Die ope brief van Matthee is nogeens 'n voorbeeld

Ope brief aan Jonathan Jansen: Bedanking as navorsingsgenoot

Johan Kriek 2016-03-14 Uitstekende kommentaar. Welderdag en duidelik uiteengesit. Baie dankie.
Top