Kom ons aanvaar vir 'n oomblik jy is vry van die gebondenheid van versies en versinsels (hoewel laasgenoemde, veral, 'n probleem van jou skyn te wees ...). Met watter voertuig/ruimtetuig/vaartuig verken jy die 'heelal'? Waar is die grense van die heelal en hoe kom jy daar?
Jou ekstase is werklik in jou eie fantasiewêreld as 'heelal-ruimtereisiger'. Jy praat absolute snert sonder om te blik of te bloos, is die indruk wat ek kry. Kan jy dit verduidelik (dit is nou, as jy meer as een sin op 'n slag kan uitkry ...)?
Kommentaar