Isabel2016-03-08Suid-Afrika het meer manne van Eloff se kaliber nodig om ons land reg te ruk. Hy deins nie terug of ontken die realiteit van die land se toestand nie. Ek hou van 'n man wat sy man kan staan.
Annatjie2016-03-08Eerlike refleksie, harde werk en opofferinge is baie belangrik. SA is 'n land met 'n multikultirele samelewing, waar mens wat soms teenoor mekaar staan mekaar se hande moet vat om te bou.
Moenie alle skuld op een man se skouers plaas nie. Daar was so b
Amelia Henning2016-03-08You can't blame a language for lack of knowledge. Take the QURAN for example ... if you want to understand Islam, it's your choice and thus your responsibility to learn Arabic first to get the original message. No one blames Arabic as a language for exclu
Angus2016-03-08Dankie Kobus, ek het nog altyd na daardie juiste uitdrukking gesoek wat 'n ware Christen tipeer: kop in die sand!
Ek, Christen, glo so kop in die sand, maak nie saak wat "julle" sê of bewys nie.
Lekker benaming, is dit nie? Haai, julle kop-in-die-sand
Ton Vosloo2016-03-08Hallo Gustaf,
Lekker gelees aan Hiemstra en Smuts. Jy sal belangstel om te hoor dat Richard Steyn se boek oor Smuts nou op pad is na 10 000 verkope. Jonathan Ball wil dit nou in Afrikaans laat vertaal. Die jonger geslag wil meer weet van die oues.
V
Rici Hanekom2016-03-08Ek was daar. Dit bekommer my dat hul uittartend was en provokatief opgetree het deur wyn in mense se gesigte te gooi en die glase op die vloer stukkend te gooi toe daar min reaksie van die gehoor was. Ruik te veel na EFF se "Rent-a-crowd". Erg was hul opm
Kobus de Klerk2016-03-07Vir die ateïs in sy bitter klein geestelike bestaanswêreld sonder kennis van God, kan dit maklik so voel. Pure selfdesepsie - geen verantwoordelikheid opneem in daardie wêreldjie nie. So glo en maak die volstruis met die kop in die sand natuurlik ook.
Dalene2016-03-07Sophia Kapp, ek het al jou boeke op my rak! LUV elkeen van hulle. Lees en herlees en beleef. Die ooreenkoms seker al tien keer gelees. No joking. Gaan definitief die nuwe ene aanskaf.
Heindrich Wyngaard2016-03-07Hallo Robert, dit was die "dummy"-omslag, maar Johan van Zyl het net bygewerk en gehelp om beter struktuur te gee aan die oorspronklike manuskrip.
Lungile2016-03-07The current ANC government in South Africa learned a lot from the grievance politics of the National Party. As with the Nats, it is impossible to debate rationally with the ANC. That so many of the deaths in the concentration camps of the Boer War were ca
F C Boot2016-03-07Beste Angus
Uit jou 23 Bybels moes dit tog op een of ander tydstip tot jou deurgedring het, dat dit eintlik Christene is wat deur die verlossingswerk van Jesus Christus vry van die wet (dekaloog) 10 opdragte en sedewette gemaak is, want in Romeine 10 ver
Jean Joubert2016-03-07Nav hierdie skrywes oor "bastards", verwys ek na dieselfde onderwerp in 'n breer konteks by die webadres:
https://www.youtube.com/watch?v=mUrj0whdmxQ
Laasgenoemde webskakel verskaf vars perspektiewe as volg (opgesom in engels):
Sloterdijk covers in s
Helize van Vuuren2016-03-06Dankie vir die verheldering, Henning - dit maak dinge duideliker, maar daar rys nou weer nuwe vrae wat antwoorde soek, soos vir Salomo oor die raaiselagtige “weg van ’n skip in die hart van die see”. So is daar vier aspekte van die semantiese benade
Wilhelm Fourie2016-03-06Hierdie artikel behoort verpligte leesstof vir elkeen in hierdie land te word. Anzil se siening en verhouding met Afrikaans is dié van die meerderheid Afrikaanssprekendes: Ons is eenvoudig ontsettend lief vir ons taal. Ons wil dit nie aan (byvoorbeeld) S
Malinda Nel2016-03-06En sal Saartjie Botha nou maar weer om verskoning vra dat die Woordfees bestaan (en dus is alle Afrikaners daaraan skuldig dat hulle lewe!) en vir die onbeskofte barbare die versekering gee dat hulle meer regte het as ander mense. Liewe ouers! Waarom hull
sunet vd walt2016-03-06Ek self was in dieselfde situasie as Karien, baie goeie boek en laat mens net besef dat ander deur selfde vrae en emosies as jy gaan. Ek is reeds 43 en moes ook moeilike keuses maak nadat my bioligiese ouers opgespoor is.
Louisa van den Heever2016-03-06Dit is vir my elke keer wanneer ek van CM van den Heever lees, dat ek vasgevang word deur duisende idees en die onsienbare ook "sien". Sy uitbeeldings was nog altyd 'n rigtingwyser.
Leonie de Lange2016-03-05Om 'n geleentheid te ontwrig, is juis hierdie meisies se styl. Hulle kleredrag stuur vir my 'n "interessante" nie-verbale boodskap uit. Ek glo hulle wou maar net 'n statement maak om te wys hulle SAL ONTWRIG WAAR EN WANNEER HULLE OOK AL WIL. Dat dié Af
Antoinette2016-03-05Pateties, dink nie hulle weet self waarom dit gaan nie, die paar oomblikke van in die spot-light wees, laat 'n illusie van VIP-status ...
Cilliers van Niekerk2016-03-05Rêrig, Saartjie? As dit so 'n oop debatsforum is, waarom nie wie ook al van beide Afriforum en die EFF (byvoorbeeld) nooi en oor wat ook al gesels nie?
En hoe is dit oop en vrygeestig om sonder verhoor of verweer te veroordeel? Om sonder slag of sto
Marius2016-03-05Etienne, sê asseblief kortliks vir ons wat prof Jansen se bevinding oor Afrikaners was na sy deeglike navorsing en hoekom het sy boek se titel nie 'n vraagteken as hy nie bedoel presies wat dit sonder 'n vraagteken sê nie?
Breyten en prof Jansen praat
Marius2016-03-04Khethiwe, congratulations! You have clearly identified the real problem in our tertiary education system - English only! Please go and see the minister of Higher Education with your paper. True liberation through education of high quality will only be ach
Elza Lorenz2016-03-04Opnames selfs voor 1994 was duidelik oor die getal moedertaalgebruikers in elk van die amptelike tale. Konsensus het toe bestaaan onder taalkenners dat als in die stryd gewerp moes word om multilinguistiese ontwikkeling op groot skaal te bevorder. So bitt
Marietjie Luyt2016-03-04Hallo Bettina, dankie vir jou skrywe.
Dele van die EFF tree myns insiens wel op 'n georganiseerde, militaristiese wyse op om hulle politieke doelwitte te bereik. Die eerste slag wat ek hiervan oortuig geraak het was een aand in April verlede jaar. Dit wa
Eleanor Butler2016-03-04'n Baie deeglike studie. In my beskeie opinie, in leketaal, sou ek graag die opstandigheid toeskryf aan 'n sosiale toestand wat die opkomende gekleurde jongmens nie na wense vind nie. Die feit dat dit nie slegs oor taal gaan nie, maar dat beelde geteiken
Etienne Viviers2016-03-04My vorige kommentaar was geredigeer deur die persoon wat hierdie webwerf se reaksies moet goedkeur vir publikasie. Dis te verstane dat sulke redigering dikwels nodig is, maar in hierdie geval het dit ongelukkig 'n bydrae gemaak tot die indruk van 'n sweep
Duan Gouws2016-03-04Jare terug by 'n musiekfees in Kuilsriver het studente met 'n banner oor die verhoog gedraf (dit was op tv ook) "Anton Goosen vir President". Need I say more?
Johannes Dippenaar2016-03-03Soos altyd skryf Johann ’n goed beredeneerde betoog. Ek is is bevrees op die lange duur is dit alles verniet. Die oormag teen Afrikaans is te groot en daar speel baie Afrikaanssprekendes ,soos in een van bg skrywes gesien kan word, ’n baie groot rol.