Groot akademiese gat

  • 12
Dit blyk dat daar geen inrigting bestaan wat rasionele en logiese denke bevorder nie.
 
CM
  • 12

Kommentaar

  • CM
    Jou stelling natuurlik - wat nie moet 'word' nie- maar moet 'wees'. As jy nie verstaan nie vra Angus ...

      • CM LOL vra vir Angus, hy is die (be)wyse man. As jy iets nie kan bewys nie bestaan dit of nie of is nie waar nie. Hy skryf ook elders "Dis juis woordeboeke wat vir jou sal sê dat "beredeneer" beteken iets toelig met bewyse. "

  • Voor julle my naam verder so ydellik gebruik: Dit kan bewys word dat onsin onsin is.
    'n Christen mag dit egter nie doen nie. Hy is verplig om van onsin sin te maak.
    Voorbeeld: dit kan bewys word dat Christelike dogma snert is. Die Christen moet egter sin maak van hierdie snert deur sy geloof.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top