Ook deur UP ontnugter2016-03-14Beste Heinrich
Jy slaan die spyker op die kop! As gepubliseerde in onder andere die Tydskrif vir Geesteswetenskappe, het ek ook met hartseer toegekyk hoe die akademiese mat onder ons voete uitgepluk word. Hoe bydraes aan outeurs verminder word, hoe jy
Leonie Gerber Burmeister2016-03-14Ongelooflik dat daar passie in die buiteland groei vir sake van sulke belang. Onmiddellik voel 'n mens minder alleen die kant. En glo my ons probeer met alles wat ons het om dinge die kant te laat werk. Ons gee toe waar nodig. Alles in belang van die land
Chris2016-03-14Hier is ’n skakel na ’n video van Dr Greg Stanton se nuuskonferensie in SA 2014, (Research Professor in Genocide Studies and Prevention School for Conflict Analysis and Resolution George Mason University, Washington ) wat onder andere gehelp het om di
Annatjie2016-03-14Geagte Heinrich, daar is in Afrika geen akademiese taal nie. Jy doen reg om aan te sluit by Akademia want jy wil in Afrikaans studeer. Groete. Annatjie Wij beek-Krüger.
Marianne de Swardt2016-03-14"Dalk ontwikkel die toekoms anders." U eie woorde. Ek is 'n leek en lees toevallig u berig. A g v u eie woorde wil u nie nog maar 'n ruk aanbly en help om hierdie stryd vir Afrikaans te probeer red nie? Ons kan nie bekostig om bekwame mense soos u te verl
Herkie Stadler2016-03-14Heinrich, na aanleiding van jou opmerking oor die "State University", moet ek net my opinie wat miskien maar net twee Zimbabwiese sent werd is, hier neertik.
Verander die naam van die instelling na "The Imperial Royal University of the Orange River Colon
Tom Slabbert2016-03-14Ek wil u graag gelukwens vir u moed om volgens u oortuiging te handel. Afrikaans sal slegs kan bly voortbestaan indien meer mense u moed aan die dag sal lê.
F C Boot2016-03-14Die waarheid is dat die onderhandelinge plaasgevind het met mense wat ander uitgangspunte gehuldig het as diegene wat hul na die onderhandelingstafel genooi het.
Vir baie was die verkryging van mag die eerste stap om die ideale vervat in die Vryheidsmani
Reusedwerg2016-03-14Mnr Matthee. Jy stel 'n goeie voorbeeld van hoe daar teen die "aanslag" teen Afrikaans opgetree moet word. Soos jy besef is daar 'n duidelike slap houding van akademici en andere teen die besluite.
Isabel2016-03-14Distem! So n bek moet jam kry! Moet egter nie na bedanking, hande in onskuld was as verswakking verder toeneem nie. Maar woeker met die pen en woord wat skanse laat val.
Helize van Vuuren2016-03-14Nagedagte en belangrike korrektief op ons aller gestoei tot helderheid:
Paul Celan:
"Die gedig hoort net so min in die huis van die Betrokkenes, as in die tuiste van die Estete (...) dit beweeg sig op ander bane; dit slaan ag en dit luister; en van hi
Koos Reyneke2016-03-14Baie dankie Heinrich, dat beginsels en waardering van Suid-Afrika se inheemse tale, in hierdie spesifieke geval, Afrikaans, vir jou belangrik genoeg is om nie voor onredelike politiek en die Koloniale taal, Engels, te swig nie.
Toe sekere Indiese tale na
Angus2016-03-14Beste Kobus,
In die kol! Al daardie stellings is pure snert: die son en sterre wat om die aarde draai, die pratende slang en bome, die vrou wat in 'n soutpilaar verander, die man wat duisend Filistyne met 'n eselkakebeen dood, die intelligente wese veran
F C Boot2016-03-14Nie waar nie. Soms moet die hof afleidings maak wat berus op omstandigheidsgetuienis, bv waar vermoed word dat 'n persoon dood is sonder dat sy liggaam gevind is. Die hof maak dus slegs afleidings en dit is dieselfde wat gelowiges doen as daar verwys word
Kobus de Klerk2016-03-14Goed en wel, maar as ateïste gaan julle maar bra los met die begrip 'bewys' om. Julle eie Darwinistiese evolusieteorie, byvoorbeeld, gaan in vele opsigte so mank aan objektiewe bewyse en tog maak julle asof dit 'bewys' is.
As die ateïste se persepsie
Hendrik Slabbert2016-03-13Akademia in Centurion is alreeds 'n private Afrikaanse universiteit. Net jammer Afrikaans word nie as vak aangebied nie; met verkieslik 'n tweesemester Nederlandse taal- en-literatuur been, asook een termyn aanleer van Deens (helpende handjie vir diegen
Angus2016-03-13Beste FC Boot,
Lees asseblief met aandag wat ek sê.
Ek het dit slegs genoem dat dit in die Bybel staan dat jy nie ʼn bokkie in sy ma se melk mag kook nie. Ek het dit nie bespreek nie, ek het dit nie gekritiseer nie, ek het nie daaroor gefilosofeer nie;
annette2016-03-12UITSTEKEND! Self 'n moderne ouma en het nou so lekker gelag, ja onse oumas het dit maar "swaar". Dankie vir hierdie wonderlike "Manifes van 'n Ouma".
Raed-na Gael2016-03-12Twee dingetjies hier;
Miskien sal 'n bietjie onderleg in die hermeneutiek doen.
Word vryheid van spraak aangetas, 'n minder kragtige verstand het mos ook vryheid, of hoe ?
Marius du Plessis2016-03-11Na die dood van ‘n vriend raak die woorde van Marais my diep. Die menslike wese en toestand word blootgelê teen die agtergrond van ‘n man wat sy nietigheid kon sien. In die eenvoud van sy woorde lê verborge die diepsinnigheid van sy wese. Mag ons al
F C Boot2016-03-11Ongelowiges soos die ongelowige Thomas soek altyd bewyse. As 'n mens kon bewys dat GOD wel bestaan op 'n wetenskaplike manier dan was geloof daarin onnodig en sou daar in die verband geen ongelowiges gewees het nie.
Ons kan ongelowiges wel daarop wys dat
Magda van der Walt2016-03-11Hoor nou eers van kompetisie. Mag ek nog inskryf? Ek is van Gauteng, maar kan my liedjie pos ook ,ek het dit reeds op 'n cd.
Christa van der Walt2016-03-11Laat laasnag, na middernag, het ek in my bed wakker gele en na RSG geluister, en sonder dat ek weet wie lees, en wie geskryf het, hoor ek die wonderlikste gedigte, asof dit uit my eie hart uitrol. Eunice, jy het my in trane gehad, ek het dit nog nooit so
INA OPPERMAN2016-03-11My naam is Ina Opperman. Ek het in 2011 'n effusie van my l4 en 5 gehad. Vir meer as ’n jaar het ek erge pyn gehad. Na n 2e effusie is vasgestel dat die skroewe totaal los was, dit het erge senuskade aangerig. Ek is op Warfarin-medikasie wat dit moeilik
Annatjie2016-03-11Tienie, ten spyte van die foute wat in die verlede gemaak is, moet ons vorentoe kyk. Verwyte gooi gaan ons nêrens bring nie. Ons moet nou hande sterk om goed te reflekteer en dan die situasie sien soos wat dit werklik is.
Begin om te aanvaar dat SA best
Johanita Kirsten2016-03-11Met die stelling: "Verder, selfs al kan ’n verinheemsde geestes- of sosiale wetenskappe tot stand gebring word, sal dit gedurig moet stry teen die provinsialistiese tendense en intellektuele bysiendheid wat inherent is aan ’n etnies- of kultureel-gefu