Interessant, jy gee erkenning daaraan dat mense met hulle harte kan dink en nie die brein nie. Hoe word dit gedoen? Is die hart ook funksioneel in staat tot denke soos 'n brein? Vertel vir ons wat jy daarvan weet ...
Ek dink nie jy verstaan die implikasies van jou eie enkel-sinnetjie nie ... Hoe kan mense dan leer om met hul harte te dink is die hart nie kan dink nie?
Dan maak jy stelling nog minder sin. Wat jy voorgee is dat gelowige mense met hul harte dink en nie met die brein nie, omdat hul so geleer is om te doen. Maar as jy terselfdertyd daarmee te kenne gee dat hul in elk geval met hul brein dink (en nie die hart nie), dan is die hart-storie mos heel irrelevant. Dit is dus duidelik dat jy te kenne gee dat gelowiges (geleer is) om met hul harte in stede van brein (verstand) te dink - anders, waarom die onsinnige stelling dan?
Nee wat, jou enkel-sinnetjies en gebrek aan insig (selfs in dit wat jy self enkel-sinnig kwytraak) pootjie jou keer op keer.
Panda
CM — My kommentaar is kommentaar op Kobus se verdraaide aanhaling in sy kommentaar
CM
Daar is geen sin in om met jou te probeer kommunikeer nie. Ek groet jou.
Kommentaar

Probeer weer lees.
Ek dink nie jy verstaan die implikasies van jou eie enkel-sinnetjie nie ... Hoe kan mense dan leer om met hul harte te dink is die hart nie kan dink nie?
Soos dit maar met jou is! “Geleer is om te glo dat hulle met hulle harte dink," verdraai jy na “leer om met hulle harte te dink.” Groot verskil.
Panda: Baie dankie. Ek verstaan dit so.
Fiefierig. Daar staan: Geleer is om te glo.
Dan maak jy stelling nog minder sin. Wat jy voorgee is dat gelowige mense met hul harte dink en nie met die brein nie, omdat hul so geleer is om te doen. Maar as jy terselfdertyd daarmee te kenne gee dat hul in elk geval met hul brein dink (en nie die hart nie), dan is die hart-storie mos heel irrelevant. Dit is dus duidelik dat jy te kenne gee dat gelowiges (geleer is) om met hul harte in stede van brein (verstand) te dink - anders, waarom die onsinnige stelling dan?
Nee wat, jou enkel-sinnetjies en gebrek aan insig (selfs in dit wat jy self enkel-sinnig kwytraak) pootjie jou keer op keer.
CM — My kommentaar is kommentaar op Kobus se verdraaide aanhaling in sy kommentaar
Daar is geen sin in om met jou te probeer kommunikeer nie. Ek groet jou.
Natuurlik. Gebruik maar die ontsnaproete - jy het jouself in 'n hoek ge-eensinnetjie.
Kobus verbeel hom glo beteken weet, en weet beteken glo.
Nog al die jare is dit so.
Jupiter is vir hom maanloos,
en parallaks iets skeefs buiteruimtelik boos.
'n Paralaks s 'n lui vrou.