Kommentaar

Nie so taai nie

Kobus de Klerk 2016-03-11 Jou stellings wat jy maak oor die son en sterre is sommer ongegronde snert, Angus. Die probleem met die ateïs is dat hy voorgee dat hy kwansuis bewyse soek van die Godheid, maar op 'n plek waar hy weet hy sal dit waarskynlik nie kan kry nie (binne die p

Wit bevoorregting

Hennie Kuit 2016-03-11 Bevoorregting vind plaas in verhoudings. Soos verhoudings tussen witmense teenoor witmense, swartmense teenoor swartmense, swartmense teenoor witmense ensovoort. In Suid-Afrika is witmense ver in die minderheid, die land word geregeer deur 'n party van me

Nie so taai nie

Kobus de Klerk 2016-03-11 Jou probleem is jou kortsigtige en foutiewe siening dat kennis 'n produk van die fisiese brein is. Maar kennis is van buite die brein, deur spirituele impuls en die brein is bloot die verwerker van daardie inligting en die stoor van kennis ter wille van g

Nie so taai nie

CM 2016-03-11 Insiggewend: Die verwagting van nadoodse kennis sonder 'n brein.

LitNet Akademies-resensie-essay: A History of South African Literature deur Jerzy Koch

Jan Deloof 2016-03-10 Wat een rare bespreking, of althans, wat een rare conclusie. Er deugt volgens de recensent niet al te veel aan het boek, en toch is het een 'belangrike toevoeging tot die literêre kritiek' en 'bring dit nuwe inligting en perspektiewe na vore'. Na de l

Een op 'n slag

Rene van Wyngaarden 2016-03-10 Bravo!

US Woordfees-teaterresensie: Slegs vir almal

Gideon Snyman 2016-03-10 Wel gedaan aan die regisseur en ontwerper Lindi-Heila Smit.

Nie so taai nie

Angus 2016-03-10 Beste Kobus, Kop-in-die-sand glo die Christen dat almal, soos hy, ook kop-in-die-sand is, maar ek kan jou verseker, die ateïs is oopkop. hy glo nie sommer alles nie, hy soek bewyse. Waar is jou bewyse, Kobus, dat daar nou juis 'n godheid agter die d

Vir Angus 26 Februarie 2016

Angus 2016-03-10 Ai, ek kan nie Webvoet daarvoor blameer nie. Sy help my baie, maar ek haat spelvoute. Dit moet gestruktureerde gebaretaal wees.

US Woordfees: Wat nou, Suid-Afrika?

tienie fourie 2016-03-10 Eloff is ’n goeie mens, maar hy moet noodsaaklikerwys die beskouing van die De Klerk stigting weergee. Die waarheid is dat De Klerk ’n onderhandelde skikking beding het, maar die jonges wat nie in die apartheidstryd was nie, wil nou alles hê.

My taal is my lewe

Hanno Visagie 2016-03-10 "Hopelik bereik Du Preez se pleidooi - hy waarsku teen emosies wat opgesweep word deur AfriForum - die regte groepie mense." Max du Preez, die kulturele marxis, die redder van Afrikaans? Nee, hier sit jy die pot sleg mis.

The much-debated swimming excursion of the late Rev Allan Hendrickse

Flip Crouse 2016-03-10 Met 'HIND SIGHT' kan 'n mens enige siening inkleur en selfs die seewater sal dit nie skoon was nie. Eerwaarde Allan Hendrickse het die spoelsloot van politiek betree ter wille van sy mense se gebrek aan enige politieke seggenskap in die land ten tye van

My taal is my lewe

Corlia Fourie 2016-03-10 Anzil, hou van die idee van die colour-blind-beweging. Jy's reg dat die meeste van ons Suid-Afrikaners goed met mekaar oor die weg kom. By die firma waar ek vryskutwerk doen, het ek nog nooit 'n rassevoorval gesien nie en die bruin, swart en wit joernalis

Suidoosterfees 2014: Radiodrama-slypskool in samewerking met RSG

Jaco 2016-03-10 Dankie vir die wenke. Ek wil net graag weet hoe lank moet so 'n radiodrama wees?

US Woordfees: Wat nou, Suid-Afrika?

Annatjie 2016-03-10 Dit is agv Van Heidegger haar leermeester, wat Hannah Arends, Eichman vrygepleit het in Israel. Die Jode wou alle gebeure in die konsentrasiekampe op hom afreageer. Hulle kon haar heeltemal nie begryp nie. Sy het nie meganisties gedink nie, maar met ruimt

Nie so taai nie

CM 2016-03-10 Weer 'n hoedhaas!

Nie so taai nie

Kobus de Klerk 2016-03-10 Lees gerus weer my kommentaar. Jy het beweer dat daardie dinge aangeleerde stroperige pretensie van sondes en helle en hemels is. My kommentaar was daarop gerig. Sou jy my 'n leuenaar kon noem as ek sou herhaal wat jy my sou vertel van wat in jou eie

Nie so taai nie

CM 2016-03-10 Kobus de Klerk, Met jou allesomvattende kennis kan jy gerus verslag doen oor die jongste toestande in jou hemel en hel.

“poetry oo die liewe annie anne kant” – Ronelda Kamfer gesels met Nathan Trantaal oor Chokers en Survivors

Chris du Toit 2016-03-09 Ek stem absoluut saam. Die digkuns in enige taal is een van die dryfmiddels van taalbevordering. Is dit waar ons wil hê Afrikaans moet heengaan? Of word skeldigte bloot bevorder agv politieke agendas. Ek vra myself af, wat sou die digters wat ons as die

US Woordfees: Wat nou, Suid-Afrika?

Matia 2016-03-09 'n Goeie, bondige en baie leesbare stukkie deur Barbara Dalle Pezze getiteld "Heidegger on Gelassenheit" (2006), laasgenoemde as "Higher Acting and Waiting" volgens Heidegger - Derrida wys by herhaling hoe dit neerkom op daardie openheid om te sien wat jy

US Woordfees: Wat nou, Suid-Afrika?

Matia 2016-03-09 Ons betaal vandag die prys vir uitkomsgebaseerde onderwys, dws klassieke Griekse metafisiese denke wat in terme van binêre teenstellings dink en wat gebaseer is op die aanname van self-teenwoordigheid ([ek dink!] ek weet wat ek dink). Vanuit 'n Derrideaa

The much-debated swimming excursion of the late Rev Allan Hendrickse

Helize van Vuuren 2016-03-09 Mooiste strand in die hele halfrond vir mense wat veilig wil ver swem en diep swem, al langs die kus tot by Koningstrand en terug. Sondag namiddag hartverblydend om gesellige groepe mense, goed verteenwoordigend van die persentasies tuis, net stil te sien

Vir Angus 26 Februarie 2016

Angus 2016-03-09 Beste Jan, Ek het nog nie eintlik 'n studie van gebaretaal gemaak nie, maar ek weet dat William Stokoe die sintaksis en morfologie daarvan uiteengesit het. Van toe af is dit geïdentifiseer as 'n taal. Dis nou die gestrutkureerde gebaretaal waarvan dowes

Boekonderhoud: Grusame leesstof wat boei

Andree Konig 2016-03-09 Donker dae, donker dade kom eerste in my gemoed op, maar daar was ook baie spesiale gebeurtenisse. Dankie vir die mooi taalgebruik. Ek sit ver en mis Afrikaans.

The much-debated swimming excursion of the late Rev Allan Hendrickse

Diana 2016-03-09 Mooi gestel Jason, nou het jy regtig die lug gesuiwer.

US Woordfees: Wat nou, Suid-Afrika?

Kobus Du Plessis 2016-03-09 Interessant hoe die liberaliste nou "bekommerd" raak oor die verwronge plant waarvan hul die saad gesaai het. Skielik is selfs hierdie verloopte politici en kwasi leiers bekommerd oor die situasie in die land. 'n Situasie wat donkiejare voorsien is. Ek mo

“Onder my duim lê die fyn sintaksis van jou strot”: Krog in gesprek met Pablo Picasso

Hein Viljoen 2016-03-09 Sintaksis is tog seker "syntax" in Engels en nie "syntacs" nie

Angus en FC Boot se historiese Jesus

F C Boot 2016-03-09 Beste Angus Jy is die een wat verleë is en behoort te bloos want jy het die bokkie-teks totaal uit verband geruk en het geen benul hoekom dit so aangeteken is. Dit was nie net 'n heidense gewoonte nie maar het ook teen die Jode se bewaringsetiek ingedr

US Woordfees: Wat nou, Suid-Afrika?

Annatjie 2016-03-09 Johan, ons kan nie staat maak op wigte en teenwigte nie. Dit is om die opponent te onderskat of nie te ken nie. Afrika se manier van doen en denke is nie westers nie. As dit nie vergryp word nie, sal probleme bly en selfs groter word. Soos dit nou lyk te

Nie so taai nie

Kobus de Klerk 2016-03-09 Jou stelling sou sin maak, as julle alles kon bewys wat julle sê, en wat van julle ateïste maak, Angus. Maar julle speel rond met daardie woord 'bewys' sonder om dit gestand te (kan) doen vir jul eie beskouings. Die realiteite om jou heen in die nat

US Woordfees: Wat nou, Suid-Afrika?

Dr Johan Kloppers 2016-03-09 Wat het geword van Mnr F W de Klerk se wigte en teenwigte? Sien geen van sy waarborge nie.

Boekonderhoud: Grusame leesstof wat boei

Anne Hendricks 2016-03-09 Uitstekende gesprek tussen die twee bekende joernaliste.

#SmutsMustFall? Toe nie – danksy Epidermix 372

Johannes Comestor 2016-03-09 Steyn se boek was vir my 'n teleurstelling. Dit is 'n tipiese joernalisproduk: vlak, sonder argivale navorsing, geen nuwe inligting, bloot 'n maklik leesbare teks.

The much-debated swimming excursion of the late Rev Allan Hendrickse

Johannes Comestor 2016-03-09 Lloyd is geen objektiewe bemiddelaar nie. Hy loof anti-blanke solidariteit, maar dit het vir bruines weinig in die sak gebring. Dit is waarom die meerderheid bruines nie vir die ANC stem nie.

US Woordfees: Wat nou, Suid-Afrika?

Johannes Comestor 2016-03-09 Dit sal baie meer as sewe jaar neem om die land weer reg te trek. Heel moontlik is dit 'n onbegonne taak. Eloff draai wel doekies om. Hy verreken nie die aandeel wat hy gehad het in die totstandbrenging van die huidige chaos (bv die ANC-regering) in Suid-

Teks en teorie: Leser se spel met teks, of teks se spel met leser?

Willie Burger 2016-03-08 Snyman raak in hierdie artikel ’n belangrike punt aan. Enkele jare gelede toe ek besig was om artikels uit te soek vir ’n boek oor André Brink se romans, het ek deur al die artikels wat in Afrikaans oor Brink se werk gedurende die 1990’s en eerste

Vir Angus 26 Februarie 2016

Jan Rap 2016-03-08 Angus, so op 'n punt van orde - is gebaretaal werklik ook taal? Dit is wel kommunikasie maar nie alle kommunikasie is taal nie. Gebaretaal se tekens verteenwoordig wel woorde soos Morsekode se gebieb-bieb ook woorde verteenwoordig maar kan mens dit taal

Wiskunde: Hersieningsvraestelle vir graad 12 (2015)

fabian 2016-03-08 Julle webtuiste is fantasties, ek is vir die eerste keer op die webtuiste vir vraestelle , ek kort hulp en konsentreer baie maar vergeet vinnig. Dit beteken dat ek nadat dit verduidelik word dit kan doen, maar na ’n tydperk vergeet ek so bietjie, ek suk

Angus en FC Boot se historiese Jesus

Angus 2016-03-08 Beste FC Boot, Dit help nou nie om jou verleentheid weg te steek agter 'n lang preek uit die Bybel nie. Feit bly staan: jy ken nie jou Bybel nie. Ek het beweer dat, volgens die Bybel, 'n Christen nie 'n bokkie in sy ma se melk mag kook nie. Met groo

Open letter to Chris Ash

Jan Rap 2016-03-08 Why would the Boers have used 'scorched earth policy' to invade the Transvaal, ie why 'scorch' where you are going to live? Besides, the Boers never 'invaded' any territory; the area north of the Vaal river (later to be named Transvaal) was largely unp
Top