Video: Bekendstelling van Donker Stroom deur Carel van der Merwe

  • 1

Carel van der Merwe se opspraakwekkende boek oor Eugène Marais, Donker Stroom, is verlede week in die Paarl bekendgestel. By dié geleentheid het Kerneels Breytenbach vir Van der Merwe uitgevra. Daar is onder meer gesels oor Marais se geheime aktiwiteite tydens Anglo-Boereoorlog en die verhouding tussen Marais en Paul Kruger.

_MG_0653

 

_MG_0660

 

 

 

_MG_0657

 

  • 1

Kommentaar

  • Marie van Graan Westonaria

    Baie geluk aan die wenners. Ons is baie trots op jul almal. Welgedaan. Hou aan skryf.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top