Hannes Deetlefs2016-03-03Ek stel geweldig belang en woon in Switserland. Inligting, asseblief!
***
Hier is die volledige program: http://aka.festivalvoorhetafrikaans.nl/af/program/
Bob Stander en Annemie2016-03-03Ja, ek en my vrou het vir Anton jare gelede ontmoet toe hy in Bellville sy kop gestamp het teen die verhoog en die sny geheg moes word. My vrou is 'n dokter; toe vra Herman van der Merwe, die potjiekosskrywer wat ons ken, of ons sal help. Ons het hom toeg
Niel Steenkamp.2016-03-03Die geskiedenis blokraai is nie vir my mooi nie. 'n Regte blokraai is dertien blokkies by dertien blokkies met ten minste een simmetrie-as.
Hildegard Zimmermann2016-03-03Ek het 'n wonderlike ware verhaal wat plaasgevind het in die jare tussen 1908 tot 1911 en daarna. Ek het die feite, baie fotos en 'n bundel oorspronklike Hollandse gedigte wat ek ge-erf het van my Ouma wat ideaal sou wees vir 'n film wat Katinka Hey
Angus2016-03-03Thomas, en nou kan ek dit ook nie meer VERHELP nie. (Ek kan dit nie help nie, is 'n anglisisme. Jarelank probeer taalpuriste dit uitroei; blykbaar tevergeefs.)
Die woord "monster" het in Afrikaans drie betekenisse: 1 proef (Eng. sample); 2 afgryslike wes
Angus2016-03-03Beste FC Boot,
Blykbaar ken jy nie jou Bybel so goed nie. Na die tien gebooie volg 'n hele boel ander wette wat julle Xtene moet gehoorsaam. Eksodus 23:19 "Jy mag nie 'n boklam in sy ma se melk kook nie."
Dit val dus uit die Bybel uit.
Groete,
Angu
Johannes Comestor2016-03-03Enigeen wat met 'n mate van rasionele ewewig Jonathan Jansen se boek, Knowledge in the blood, lees, sal myns insiens nie vir Breyten Breytenbach van 'n "unfair axiomatic assumption" beskuldig nie. As iemand nie die boek kan of wil lees nie, lees dan ten m
Marius2016-03-03Ettienne, would you please enlighten us without making sweeping statements and without relying on any assumptions (axiomatic or not), but merely by providing arguments and examples why Breyten made "an unfair axiomatic assumption about Jansen's book", so
Duitswester2016-03-03Dag Angus, dankie vir die verduideliking.Ek het die ding ook geweeg, toe oorgeweeg, toe oor geweeg en toe gekyk hoe dit beweeg.
Die antwoord is dat ons teruggaan gebaretaal toe.
Ek groet met 'n handgebaar.
Duitswester
Ronel2016-03-03Ek en my man was vir 24 jaar getroud en is geskei. Hy is weer getroud en hy en sy vrou is besig om te skei. Sy dagvaar hom vir helfte van sy pensioen wat R600 000 is. Ek het hom nie gedagvaar nie want ons het 'n mondelikse ooreenkoms gehad dat hy na ons g
Etienne Viviers2016-03-03How unfortunate that Breyten Breytenbach would make such an unfair axiomatic assumption about Jansen's book. Then again, one could make an equally unfair axiomatic assumption when reading the following famous quotation of Breytenbach's:
"We are a bastard
Reusedwerg2016-03-02Fanie ek dink dit is almal van ons se droom of hoop vir die land. Ek het nie 'n kristalbal om die toekoms in te staar nie, gelukkig ook nie. Die probleem is egter die gemoedere loop tans redelik hoog en word emosies nog verder deur onverskillige openbare
Reusedwerg2016-03-02Jan soos dit nou maar is is die lat nie die enigste wat onder 'n wanindruk verkeer nie. Ek dink die hele lot van hulle is onder die indruk. Daar is nie pille vir "common sense" nie.
Angus2016-03-02Beste Duitswester,
Ek en Jan het so 'n virtuele laboratorium waarin ons alle moontlikhede en onmoontlikhede toets, en dan kou ons aan die bevindinge. Ons stry nie, ons weeg en oorweeg. Die koninkryk waarvan jy praat se tale is eerder Hoog-Galdees en Aram
Fanie Cronje2016-03-02Dit is 'n uitstekende gebalanseerde stukkie skryfwerk. Die probleem egter is dat die "swart" perspektief en "wit" perspektief so radikaal verskil dat versoening tussen hierdie pole uiters moeilik sal wees. Dit word duidelik weerspieël in die reaksie (wit
DARRYL DAVID2016-03-02Dankie Anoniem. Ek sien nou eers jou kommentaar nadat ek die storie weer gelees het. En dankie aan die ander mense vir julle gawe woorde
Fred de Bruin2016-03-02Prachtige restauratie van dit historische Huis en hopelijk zal ook de tegenhanger het SASNEV gebouw in Kaapstad behouden worden.
F C Boot2016-03-02Beste Angus
Waar val jy nou uit met :"Volgens die Bybel is dit 'n groot sonde as jy 'n bokkie in sy ma se melk kook."
Dit is bloot net 'n gemene daad wanneer jy die bokooi waaraan die lammertjie suig
en dus nog moet groot word melk, en dan die arme
Johannes Comestor2016-03-02Ek sou meer vertroue hê in wat hier oor die Afrikaanse universiteit geskryf is as die outeur sy lojaliteit teenoor Afrikaans bevestig het deur sy doktorale proefskrif in Afrikaans te skryf.
Raed-na-Gael2016-03-01En ons wat Griekwas, ons sê:
"Duusmanners, ons het jul gepier!"
en ons hou raad en ons oorlê:
"Kom jul ooit in ons land weer hier,
dan vrek jul almal hier!"
Die Duusvolk skree, hul maak lawaai;
Ons trek, hul steek vuur agter aan;
die koper hoes
Betsie van der Westhuizen2016-03-01In 'n klas vir Vakdidaktiek Afrikaans het ek op 'n stadium vir die vierdejaars gevra watter avontuurverhale hulle vir tieners sou aanbeveel. Dit was 'n groot klas en baie het bygedra tot die gesprek, maar een spesifieke student het telkens nadat so twee o
Henri Benade2016-03-01"Het oornag verander in die onbeheerste kriminele optrede van ’n mob wie se enigste doel was om soveel vernietiging as moontlik aan te rig. Wat kon tog ooit die simboliese waarde daaraan wees om die kanselier se kantoor met ’n petrolbom te bestook?"
Koos Reyneke2016-03-01Bettina, ek waardeer jou skrywe meer as wat dit dalk uit my kommentaar mag blyk maar ek verskil oor baie wat jy kondoneer, goedpraat en regverdig omdat juis dit die wortel van die kwaad is; die ongedissiplineerde woorde, dade en agteraf gekonkel, selfs de
Duitswester2016-03-01Ai boys, kan julle nou so stry oor 'n ding wat nie kan gebeur nie. Afrikaans SAL oor tyd verdwyn weens onbruik ens. Engels sal nie verdwyn nie, nie in baie generasies nie, so hoekom stry julle oor wat gepraat gaan word? Elk geval, in die komende Koningryk
Heinie Heydenrych2016-03-01Ek stem volmondig saam. Daar word te veel deur univesteitsbesture gehensop voor geweldadige proteste van mense wat soms in busvragte van elders ingery word en van die onredelike en aanmatigende eise van Open Stellenbosch. Ons het in die verlede gefouteer