AS du Plessis2016-02-24Uitstekende uiteensetting volgens sisteemteoretiese beginsels wat universeel aanvaar word.
As ons gedink het SA het drasties verander na 1994, wag tot hierdie chaospunt uitgespeel is en die nuwe orde posgevat het.
Ek stem saam met Johannes Dippenaar dat
Celesté Fritze2016-02-24Die biblioteek van dr Anton Prinsloo se aardse bestaan het gesluit, maar sy nagedagtenis sal op taalpraktisyns se boekrakke bly voortleef. Afrikaans was jou erns. RIV.
Panda2016-02-24Presies, Duitswester. Alle getuienis oor Jesus is tog maar blote hoorsê en sou in enige hof summier afgeskiet word. Mens wonder hoekom Jesus nie maar self ietsie geskryf het nie. Waarskynlik was hy ongeletterd.
Panda2016-02-24Hallo FC,
Jy moet my asseblief help met die stelling van jou: sic. ” ’n Jesus wat volgens die Bybel die oorsprong, dus die Oorsaak is waardeur alles tot stand gekom het.” Verstaan ek dit reg dat jy bedoel dat Jesus die oorsaak is van die totale sk
bux coetzee2016-02-24Ek het baie ooreenkomste met prof Sakkie se ervaringe en begrip vir sy standpunte waar meer navorsing eenvoudig beklemtoon het dat bybelboeke deur bang en oningeligte kerkleiers eeue gelede saamgevoeg is. Ek het in Istanboel gaan rondstap in my pogings o
Angus2016-02-24Beste Thomas,
Dankie vir bogenoemde inligting. Daardie foto van jou en Panda gaan ek raam en hier in my studeerkamer ophang. Jammer julle skryf nie meer so gereeld nie.
Groete,
Angus
Angus2016-02-24Die probleem met die Christen is dat hy dit wat in die Bybel staan, met dit wat in die Bybel staan as die waarheid wil bewys. FC sê self Jesus is, "volgens die Bybel", die oorsprong, die oorsaak van alles wat tot stand gekom het. Verder, Basta! die Bybel
Marius Crous2016-02-24My vraag is: kry die leser enigsins iets nuuts uit Snyman se lesings van die bestaande tekste? Ek sou eerder wou ingaan op hoekom die kind in die gedig uit Kaar se naam "Angelino Cassamba" is. Of waar kom die naam Adilson Cassamba vandaan? Hoe sluit dit a
Annatjie2016-02-24Douw, ons gee jou groot gelyk. Hulle speel totaal die verkeerde bal. In Theuns se lesing is daar groot waarheidsmomente.
Wat hulle nie raaksien nie is dat die swartmense nie vra vir onderrig in hulle eie taal nie, maar dat die gemeenskaplike taal Engels
Angus2016-02-24Beste FC Boot,
Jy verstaan nog glad nie, en dit kan ek sien aan die skakels waarna jy verwys.
Almal bewys die historisiteit van Jesus deur feite binne die verhaal van die evangelies. Jesus is bv gekruisig en dit bewys wel sy bestaan as karakter binne di
Duitswester2016-02-24Hennie, jy stel dit soetsappig en gee voor dat geeneen van die "algemene landsburgers" weet wat is eintlik reg of verkeerd nie.
Ek neem in ag dat jy homoseksualisme wil verontskuldig omdat jy nie neutraal kan of wil staan in iets waar jou eie familie bet
Ria Greaves2016-02-23Dr Eloff, ek is nie 'n akademikus nie, maar het 'n paar vrae vir jou:
1. Deur ons hele Suid-Afrikaanse geskiedenis was daar swart tale waarin nie geleer is nie en hierdie swart tale het gegroei en ontwikkel en voortbestaan.
2. By heelwat skole in die pr
Douw Krüger2016-02-23Die groot vraag is: op grond waarvan kan Afrikaners aandring op Afrikaans as 'n onderrigtaal in 'n openbare staatsgesteunde Universiteit? Ek praat nie van oorgangsmaatreëls nie. Dit kan onderhandel word. Dit gaan oor die bevoorregting van 'n taal (van di
Cilliers van Niekerk2016-02-23Ek sou graag dié toonbeeld van helder dink en reguit praat tussen al die twak met nie-Afrikaanse vriende wou deel. Waar kry ek die oorspronklike Engelse weergawe?
(Ek neem aan Prof du Plessis het self vertaal - dankie daarvoor, uit verskeie oogpunte!
Angus2016-02-23Beste Jan,
Ek verdedig niks nie. Ek beskryf maar net wat daar is, en wat ek hoor. Vir my is Engelse woorde in Kaaps of Afrikaans lelik. Dis egter na my persoonlike smaak en mening, maar persoonlike smaak kan nie die norm wees nie. Natuurlik kommunikeer K
Faiek Sonday2016-02-23Puik! Hy volg in die nalatenskap van een van sy mentors, Prof Achmat Davids, beter bekend by hom as Apatjie.
'n Uitstekende lesing.
ben van bruggen2016-02-23Baklei eerder vir die behoud van standaarde. Die opheffing van alle minderheidstale is onhaalbaar en onnodig . Afrikaans is 'n minderheidstaal. Veg eenogig vir Afrikaans, en jy bemoeilik die toegang van Afrikaanssprekendes tot geleenthede hier en wêreldw
F C Boot2016-02-23Beste Thomas
Kom ons kyk gou wie het van van Jahweh gepraat en wie van Elohim. In God en die Gode van Egipte skryf Willie Esterhuyse die volgende in hoofstuk 13:
“Die Joodse besetting van gedeeltes van Kanaän het in werklikheid twee fokuspunte gehad:
francois verster2016-02-23Akkoord Danie, akkoord. Die albatrosse van die verlede hang nog te duidelik om ons nekke, so ons preek net vir onnself en ons is nie meer die diakens en die ouderlinge van die gemeente genaamd SA nie. En om in Afrikaanse koerant te skryf en te dink die re
Jan Rap2016-02-22Beste Angus
Oukei Angus daar het jy my. Maar, ter versagting, in die nie te verre verlede nie het jy (en Dirk Rigter as ek dit nie mis het nie) spesifiek 'Kaaps' verdedig deur die Engelse woorde daarin te regverdig, dit sou nou beter kommunikeer volgens
Jan Rap2016-02-22Lekker man, lekker. Hoe meer vrinne hoe meer vreugde. Terloops Thomas, dis 'sterrekundekennis', een woord (soos 'spaghettimonster' ook is). Van spaghettimonster gepraat, moet dit nie eintlik 'spaghettigedrog' of iets wees nie want anders is die Engels m
Angus2016-02-22Beste Duitswester,
Dankie vir al daai inligting. O, ek verstaan nou: die Son (of God) en sy twaalf sterrebeelde om hom! Interessant!
Groete,
Angus
Stiena Liebenberg2016-02-22Wow dis soooo mooooi. Ek is 54 jr. Baie lief vir skryf. Maar nog net altyd my goedjies op fb gepost. Te bang dis nie goed genoeg nie. Joune is pragtig.
Berend Schuitema2016-02-22Thanks Andre for opening this debate. I notice that you deal mainly from the institutional perspective, ie the university as such, the viability of a non-English university, etcetera. Could we see the development of language as something autonomous outsid
F C Boot2016-02-22Waar Christene nie twyfel oor die lewe, sterwe en opstanding van Jesus heers daar groot verdeelheid onder ateïste soos blyk uit:https://chab123.wordpress.com/2012/03/28/quotes-on-the-existence-jesus.
Dalk 'n goeie tyd vir eenstemmigheid onder ateïst
Angus2016-02-21Beste Jan,
Ek het maar net kommentaar gelewer op jou laaste sin: "Dit beklemtoon maar net weer die idee dat sogenaamde Kaaps maar net slordige Afrikaans is."
"Beklemtoon maar net weer..." is hier sinoniem met "bevestig". Buitendien, 'n slotsin vat mos m
Sonia Odendaal2016-02-21Mooi gestel Jurie, en eintlik meer eerlik. Presies wat ekself sou gesê het. Daar was 'n hele paar goed wat Mej Nwadeyi gesê het wat nie heeltemal korrek is nie. Veral die verwysing na hoe wit Afrikaanse kinders na hulle huis- en tuinbediendes verwys as
Philip Fourie2016-02-21Letter to a young black person
Panashe Chigumadzi has written an excellent article (“The Times”, Feb.12), describing how angry a young black woman feels in 2016. I think I can understand and agree with most of what she says. I just don’t know how