Kommentaar

Stereotipes

Angus 2016-02-13 Beste Jan, Nog steeds jou mes in vir Kaaps? Dis histories nie korrek om te sê Kaaps is slordige Afrikaans nie. Kaaps is eintlik slordige Nederlands. Afrikaans is gesuiwerde Kaaps: alles wat lyk en ruik na Engels is daaruit verwyder. Die vermenging van A

Die Viserektor van die UV se reaksie op Breytenbach se US Konvokasietoespraak

PIH 2016-02-12 Dit lyk of ons een vorm van geïnstitusionaliseerde rassisme vervang het met ‘n ander. As voorbeeld: By die mediese fakulteit van ‘n universiteit was ‘n “wit” leerling met ‘n matriekgemiddeld van 90% afgekeur omdat die kwota reeds vol was. ‘

Roger Federer se Suid-Afrikaanse Durand-Hugenote afkoms

Marlise Ehlers 2016-02-12 Hello Prof, Ek is ook nog steeds besig met ons familiestamboom. Ek sukkel op die oomblik om die verbintenis met die stamvader te kry, want daar is inligting wat ontbreek op hierdie stadium. My oupa was Eugene Desomond du Randt (1933 - 1998) gebore in St

Wit bevoorregting

Antionette 2016-02-12 Bettina, wees kwaad vir God. Hy het ons almal geskape - vir jou ook. Alles wat Hy vir my gegee het, het jy ook gekry.

Droogte in die kop

F C Boot 2016-02-12 Beste bevoorregte benadeelde Welkom hier op SêNet. Jy kan gerus onder jou eie naam skryf. Weet nou nog nie wat Angus se van is nie. Jy sal hier allerhande karakters aantref van volslae ateïste tot ekstreme Christene. Die probleem met eersgenoemdes is

Inskrywings vir die kykNET Silwerskermfees nou oop

Stienie Boshoff 2016-02-12 Goeie middag Hoe gaan dit? Ek wil asseblief meer weet oor die Kyknet Silwerskermfees 2016 , hoe gaan mens te werke as jy wil deel neem? Is daar enigste vereistes? Asseblief help? Moet dit in 'n draaiboek wees of 'n kortverhaal? Dankie vir die hulp

The art of saam-mekaar-andersmaak: Breyten Breytenbach in response to Lis Lange's letter

Dr. Johannes van der Merwe (teoloog) 2016-02-12 Die vraag is nie of iemand oor taal en kultuur uitgesluit kan of moet word nie, maar of ons dan nie die beste opleiding vir mekaar in belang van die land en mens-ontwikkeling gun nie. Joseph Stiglitz se THE GREAT DIVIDE is gerig teen toestande in die VSA.

Kristalbalseminaar: Ná #SONA2016

hanno 2016-02-12 'n Buite-Bybelse toekomskundige is meesal op 'n dwaalweg. - Die Bybel werp profetiese lig op die eindtyd - http://www.bibleguidance.co.za/Afrboeke/Profetiese%20lig%20oor%20eindtyd%20PDF/ProfetieseLig.pdf

Die Viserektor van die UV se reaksie op Breytenbach se US Konvokasietoespraak

Waldemar Gouws 2016-02-12 Dit lyk my of die boonste stilte by die Vrystaatse Universiteit kraakvars bly, byna soos die gesamentlike nuwe stomheid van 'n paar Filosofie Departemente.

Die Viserektor van die UV se reaksie op Breytenbach se US Konvokasietoespraak

Herkie Stadler 2016-02-12 Mense, julle moet julle kommentaar in Engels lewer. Die vrou is 'n uitlander, 'n Argentyn soos ek verstaan, wat nie eers 'n woord Afrikaans verstaan nie. Eienaardig dat diegene wat nie enigsins Afrikaans magtig is of hier gebore is nie, altyd die meeste t

Droogte in die kop

Angus 2016-02-11 Beste Bevoorregte benadeelde, Die benadeelde kan ek sien aan wat en hoe jy skryf: jy is maar nog ʼn groentjie hier op SêNet, maar moenie jou daaroor bekommer nie: die mens is bevoorreg want hy kan vinnig die agterstand inhaal. Jy het dit mis as jy

US Woordfees 2016: Program

Gerda Kriegler 2016-02-11 Woordfeesprogram asseblief. http://www.sun.ac.za/afrikaans/woordfees/programme

Amsterdam kry Zuid-Afrikahuis terug

Philippus Janse van Rensburg. 2016-02-11 Alle voorspoed vir julle! "Die pluimsaad waai ver." Wat hier aan die Suidpunt van Afrika gegroei het, het 'n boom met diep wortels en trotse takke geword en sy vrugte sal nog lank die Gees van Afrika voed.

Amsterdam kry Zuid-Afrikahuis terug

Petro Drifhout (Folmer Boekhandel) 2016-02-11 Fantasties! Baie geluk met hierdie groot mylpaal!

Die dekolonisering van kennis

Marie Jacobs 2016-02-11 Interessant!

Liewer begrafnis as troue

Evert F. Bakkes 2016-02-11 Hierdie afskeidsgeleentheid van oom Cas Bakkes was beslis 'n baie gedenkwaardige geleentheid vir 'n man wat diep spore in sy geliefde land getrap het. Baie dankie weer eens aan Jean Oosthuizen vir die besonderse wyse hoe hy die dag se gebeure geskets het.

Rassisme

F C Boot 2016-02-11 Sou daar rassisme gewees het as rasse nie bestaan het nie of is mense maar net bloot afgunstig opmekaar.

Jeugresensie: Lewende planeet: Verstaan en bewaar biodiversiteit

Maretha Maartens 2016-02-11 'n Deeglike resensie wat my lus maak om ten minste twee eksemplare van die boek vir twee stelle kleinkinders te gaan aanskaf. Vandag nog. Knap gedaan, Johannes Meyer!

Oor resensiekuns, 'n stuiwer

francois verster 2016-02-11 Hallo De Wet, sien asb. my kommentaar op Sophia se stellings, veral i.v.m. die lofsange. Persepsie is alles. Die reaksie van sommige van Paul se ondersteuners het vir my erg melodramaties oorgekom. Soos Black Forest en kaaskoek-vriendinne wat om 'n hartse

Die dekolonisering van kennis

Philip Fourie 2016-02-11 Aansluitend by bostaande: ek wonder lankal of enigiemand nog die boek "Chaka" van Thomas Mofolo lees. Is dit, of was dit al ooit, deel van enige Engelse skool- of nagraadse kurrikulum? Soos "Things fall apart" van Chinua Achebe word dit gereken as een va

Oor resensiekuns, 'n stuiwer

francois verster 2016-02-11 Hallo Sophia, soos jy sê, hoop ons dit kan beter gaan vorentoe. Kuns gaan immers hoofsaaklik oor persepsie, en reaksies is meestal erg subjektief - jy weet mos - en dit kan maklik gebeur dat die reputasie van die skrywer geskaad word, en niks positief da

Liewer begrafnis as troue

Mya Lynch 2016-02-11 Ai, Margaret en julle hele familie, julle het 'n rots gehad, maar soos jy sê, mens is nie regtig weg nie, daar's altyd die onthou! Julle was en is bevoorreg! Liefde vir julle! Jou ou buurvrou van Pretoriusstraat 1326, Mya (vroeër genaamd Martie)

Rassisme

Duitswester 2016-02-11 Oral oor die wêreld is daar groepe wat met skuim om die mond "rassisme" gil. Dis handig as verskoning, as beskuldiging, as manier om aandag af te lei en meer. Soms is die gillendes 'n minderheid veral in Amerika, soms is hulle 'n meerderheid, veral in di

Oor resensiekuns, 'n stuiwer

francois verster 2016-02-11 Mense vat wilde kanse, en dis oneties - bowenal sleg vir die bedryf. Ons moet saamwerk om 'n leeskultuur te ontwikkel, nie slaplê, dwarstrek en rugsteek nie. Tog, darem meestal gaan dit goed.

The art of saam-mekaar-andersmaak: Breyten Breytenbach in response to Lis Lange's letter

Engela Geyer 2016-02-11 Education, education, education of high quality - also for those responsible for educating the young still seems like a beacon of hope.

Droogte in die kop

F C Boot 2016-02-11 Beste Angus Ongelukkig is jou vertolking van wat ’n ketter is en nie is verkeerd.’n Algemene omskrywing van wat ’n ketter dan sou wees is vervat in HAT,wat dit soos volg omskryf: ‘Iemand wat een of meer waarhede van die Christelike geloof verw

Amsterdam kry Zuid-Afrikahuis terug

Francois van Rheede van Oudtshoorn 2016-02-11 'n Stukkie Ou Suid-Afrika in die hartjie van Nederland. Dit is iets om opreg op trots te wees en wat 'n Afrikaner laat tuis voel in die land van ons voorouers.

The art of saam-mekaar-andersmaak: Breyten Breytenbach in response to Lis Lange's letter

Jan Rap 2016-02-11 Inderdaad is ons self die probleem wat darem een ligpuntjie tot gevolg het: As Afrikaans verdwyn (soos grootliks alreeds in die Kaap aan die gang is), is dit ons verdiende loon. Ironies, daar waar die taalmonument staan, daar kwyn Afrikaans.

Oor resensiekuns, 'n stuiwer

Sophia Kapp 2016-02-11 Hallo Francois Dankie vir die artikel, dit was interessant en nodig. Maar ek moet tog vir jou sê, dit laat my so 'n bietjie met die idee dat daar 'n gefladder in die hoenderhok is en ek verkneukel my so 'n bietjie daarin. Dekades lank het resensen

In memoriam: Bertie du Plessis

Rosemarie Breuer 2016-02-11 Thank you Bertie, dear friend, for the many times you gave me help and encouragement. Rosie StellenboschWriters.com

Oor resensiekuns, 'n stuiwer

De Wet Theron 2016-02-11 Met betrekking tot die mobilisering van lofsangers en "rent-a-crowds" (regtig?) moet ek darem net daarop wys dat dit in die JB Roux geval nie die skrywer was wat mense gevra of "gemobiliseer" het om vir haar in die bresse te tree nie - dit was lesers self

Oor resensiekuns, 'n stuiwer

Carla van der Spuy 2016-02-11 Baie interessant en insiggewend en 'n goeie gedagte dat voornemende resensente kursusse en dus riglyne volg. Vir my is dit 'n teken van luiheid as hulle hoofsaaklik 'n opsomming van die inhoud gee. Ek het selfs al gesien dat die uitgewer se opsomming op

Die Viserektor van die UV se reaksie op Breytenbach se US Konvokasietoespraak

Engela Geyer 2016-02-11 Die viserektor van die UV, Dr Lis Lange, verwys na Breyten Breytenbach as 'belangrike skrywer en denker wie se siening oor Suid-Afrika nie altyd so eng was soos dit nou blyk nie' - besef sy hoegenaamd oor wie dit gaan? Watter enorme bydrae hierdie digter

Die Viserektor van die UV se reaksie op Breytenbach se US Konvokasietoespraak

Engela Geyer 2016-02-11 n Boektitel "Kennis in die bloed" is hier in Duitsland onvoorstelbaar.

The art of saam-mekaar-andersmaak: Breyten Breytenbach in response to Lis Lange's letter

Dr B du Plessis 2016-02-10 Ek is ’n wetenskaplike en was nog nooit goed met woorde nie, maar sjoe, Mnr Breytenbach, ek haal my hoed af vir jou. Jy kan woorde hetsy in Afrikaans of Engels ongelooflik gebruik en bemeester. Ek was te jonk om te verstaan, toe ek op laerskool was en m

Amsterdam kry Zuid-Afrikahuis terug

Kobus Rossouw 2016-02-10 Wonderlike nuus. Dankie aan Naspers en ons klink n glasie op 'n blink toekoms! Ook goeie nuus dat die Jongeren project voortgaan!

SêNet se einde

Jan Rap 2016-02-10 Nog een van die min dinge waarmee ek met jou saamstem.

Oor resensiekuns, 'n stuiwer

francois verster 2016-02-10 Koos, boeke en doeke (die sort op esels, nie aan babas nie) ken ek, maar ek sal my naam Kimberley maak as ek oor opera kommentaaar lewer - daarom sal ek nooit. Ek stem saam met jou en ek hoop kenners word gevra om oor genres kommentaar te lewer wat hulle
Top