Kommentaar

Droogte in die kop

F C Boot 2016-02-08 Beste Angus Moet ook nou op hierdie laat stadium agterkom dat jy soos duisende ander nog steeds sukkel met die Genesisverhale? Hoe kan verhale wat duisende jare na die gebeurtenis en in ballingskap opgeteken is 'n ware weerspieëling wees van wat tydens

Die Viserektor van die UV se reaksie op Breytenbach se US Konvokasietoespraak

Johannes Comestor 2016-02-08 Kontrasteer Jansen se verduideliking met wat ek destyds op LitNet geskryf het: "Jansenisme tref die Universiteit Vrystaat" (21.10.2009) en "Jansenistiese bloedkennis" (27.10.2009).

Droogte in die kop

Angus 2016-02-07 Beste FC Boot, Aangesien jy nie jou eie skakel deeglik lees nie, laat ek dit dan maar kortliks vir jou uitlê. Ek sê kortliks, want ek wil nie te veel tyd aan erfsonde bestee nie. Ek is ʼn ateïs, en erfsonde is vir my buitendien sommer pure twak, en di

Laat ek my taal nie verloor nie

Bernard Odendaal 2016-02-07 Janee, Vincent - daar't jy nou 'n hele klont sentiment in my gemoed oopgekrummel.

US-konvokasie 2016: Courage, Compassion and Complexity - Reflections on the new Matieland and South Africa

Gogo de Bruin 2016-02-07 Terugsit en luister is dalk 'n goeie blaaskans opsie. Ek gaan dit beslis benut en intussen my oge en ore wawyd oophou vir #wearebuilding. Sal seker bietjie tyd neem want opbou verg mos altyd meer energie as afbreek.

US Woordfees 2016: Program

helene vandermerwe 2016-02-07 Ek soek net 'n program, asseblief! *** Laai program hier af: http://www.sun.ac.za/afrikaans/woordfees/programme

Homoseksualiteit – ’n studie deur die ouers van ’n gay seun

Deurmekaar lewe 2016-02-07 Ek is 45jr en ek is van kindbeen gay lewe. Maar omdat my ouers teen gay lewe is is ek getroud met ’n vrou en het ’n baie baie swaar lewe gehad. Ek het 2 kinders. Vandag wil ek nie meer lewe nie. Ek kan nie meer nog leuens lewe nie. Ek is moeg om nog t

Die Viserektor van die UV se reaksie op Breytenbach se US Konvokasietoespraak

Waldemar Gouws 2016-02-07 Geagte dr. Lange, ek weet dat u nie met 'n blou lig op u kar se dak in Bloemfontein rondry wanneer prof Jansen ook op die pad moet wees nie. Dus, baie dankie vir die inligting oor die boek "Knowledge in the Blood." Maar ek sien u vind glad nie fout met di

US-konvokasietoespraak: Die koei in die bos

Riana 2016-02-06 Ek dink niks wat die algemene Afrikaanssprekende kan en hoef te verstaan nie. Ons praat sommer net lekker Afrikaans, geensins bekommerd oor die sogenaamde verkettering van Afrikaans nie. Die US kan gerus maar al sy klasse in Engels aanbied. Afrikaans sal

Die Viserektor van die UV se reaksie op Breytenbach se US Konvokasietoespraak

Philippus Janse van Rensburg 2016-02-06 My persoonlike waarneming laat my dink dat die ontnugtering wat jongmense het dat hulle nou die ontvangers van die "wraak" van regstellende aksie en die klaende mislukking van soveel pogings om "beter te doen" deur die nuwe politieke bestel, terwyl hulle

Die Viserektor van die UV se reaksie op Breytenbach se US Konvokasietoespraak

Brian Victor 2016-02-06 As 'n wit persoon 'n navorsingsgebaseerde studie gedoen het om te probeer verstaan waarom 'n geslag van jong swart Suid-Afrikaners wat nog nooit apartheid of die mees traumatiese aspekte van die Afrika-geskiedenis beleef het nie, so gegrond is in 'n disko

Die Viserektor van die UV se reaksie op Breytenbach se US Konvokasietoespraak

ms. drs. yvon vandersteen 2016-02-06 The collective conscious of a people, community or nation. It's in your blood or genes. Being aware and sensitive about it makes the concept easier to aproach and move forward as a nation.

US-konvokasietoespraak: Die koei in die bos

Mellet Moll 2016-02-06 Marius, ek is onseker hoe om jou aan te spreek omdat jy slegs 'n voornaam het. In teenstelling daarmee spreek jy my baie formeel aan - jy kan my gerus op my voornaam noem. Jy verwys soms na jouself as "ek" en soms as "ons", dus weet ek nie of jy 'n groep

Die bloed vloei op die Vlakte

Pieter Cloete 2016-02-06 Geldige kommentaar in ernstige gedig. Al wat ek mis is enige verwysing na die wrede moorde op ons plase wat steeds voortgaan. Die bloed vloei mos ook op die plase? En dit lyk ook nie of daar omgegee word nie.

Die Viserektor van die UV se reaksie op Breytenbach se US Konvokasietoespraak

Rusty van Druten 2016-02-06 Well, madame, Breyten perhaps just gave the piece cursory attention based entirely on its controversial title aimed at stirring up perfectly understandable distaste in the minds of some intellectuals and other 'lesser beings'. Why plough through something

Droogte in die kop

Angus 2016-02-06 Beste FC Boot, Dit lyk my ʼn ateïs moet maar weer vir ʼn Christen help om sy Bybel reg te verstaan. (Jy is mos ʼn Christen? Is jy nie?) Jy beweer dat die mens vanaf sy skepping die vermoë gehad het om tussen reg en verkeerd te onderskei. Gaan lees wee

Die Viserektor van die UV se reaksie op Breytenbach se US Konvokasietoespraak

Marius 2016-02-06 Lis , as ek jou reg verstaan is "Knowledge in the blood" "bowenal ’n vraag" maar in dieselfde asem "Vir Jansen ... ’n stelling". As ek dit reg verstaan, is die stelling dan ’n antwoord op die vraag. Hoe anders? En as ek dit reg verstaan, moet ek met

Vir Randall Wicomb: 'n Huldeblyk

Frans De Wachter (KULeuven) 2016-02-05 Ik leerde Randall Wicomb tien jaar geleden kennen toen hij optrad in Lier bij Antwerpen (het repertoire van de CD 'hie neffens my', ondersteund met prachtige videobeelden). Ik was er samen met collega's filosofie Willie Van der Merwe, die hem kende van in

US-konvokasietoespraak: Die koei in die bos

Gert van der Westhuizen 2016-02-05 Die spreekbeurt van Breytenbach op Stellenbosch verhef die gesprek oor die Stellenboschprobleem na kwessies van menswees op hierdie Afrika-aarde - sy praat help die gesprek op betekenisvolle maniere aan. Terselfdertyd is wat hy seg, deel van gesprekke wat

US-taaldebat: “Ons sal luister, maar ons sal nie stilbly nie”

Lina Spies 2016-02-05 Dit is 'n uitstekende onderhoud en Jean Oosthuizen stel indringende vrae waarop Jan Heunis rasioneel en verantwoord reageer. Die brandende vraag wat myns insiens in die lug bly hang, is hoe ons Afrikaans kan behou deur by anderstaliges die besef van die b

US-konvokasietoespraak: Die koei in die bos

Mellet Moll 2016-02-05 Waldemar, ek het nie probeer om jou vraag te antwoord nie, ek het gereageer op die onderliigende innuendos wat daarin vervat is.

Verlange

Willem Boshoff 2016-02-05 Jy verwoord so perfek hoe verterend verlange kan wees Jaco! Stunning gedig.

New writing: The break-up

Willem Boshoff 2016-02-05 A very interesting read Karina! I loved the conclusion.

Aangename omgewing

F C Boot 2016-02-05 Vra eerder wat is werklikheid?

Aangename omgewing

CM 2016-02-05 Almal gekluister in die hokke in hul koppe.

Droogte in die kop

F C Boot 2016-02-05 Beste Angus Jy is verkeerd om te sê dat as die eerste mens gehoorsaam sou gewees het, hy sondeloos sou gewees het. Dit is inderdaad nie wat in die Bybel staan nie en berus op 'n wanvoorstelling. Die mens is 'geskep' volgens die skeppingsverhaal met die

US-konvokasie 2016: Courage, Compassion and Complexity - Reflections on the new Matieland and South Africa

Senèl Pothberg 2016-02-05 Nadat ek haar uitspraak gelees het, is ek ’n kleurling 32 jare jong ma, meer verward oor ons land se geskiedenis, ons toekoms, identiteit, my identiteit, between redes, politiek in geheel en tans in Suid - Afrika, wat ek eerlik moet voel of weet, wat ek

Die dag toe Willemien die tekskompetisie gewen het

Marlene van Nieuwenhuizen 2016-02-04 Ek is 'n student verbonde aan Unisa, ek is dringend op soek na u boek die dag toe ek my hare los gemaak het. Ek woon in Westonaria te Jhb. Dankie vir u tyd, as u my net kan laat weet waar ek u boek kan kry! Baie dankie.

Skryf nou in vir die Sanlam reisverhale-slypskool tydens Woordfees 2016

LM 2016-02-04 Kan ons die verhaal as artikel interpreteer? **** Ja, stuur gerus in.

Laat ek my taal nie verloor nie

Ester le Roux 2016-02-04 Dis pragtig, dankie!!

Respek vir diere

Pieter 2016-02-04 Hallo en sterkte vir jou. Pieter

Aangename omgewing

Jan Rap 2016-02-04 Alhoewel omring deur die werklikheid is die oorgrote hoeveelheid mense onbewus van die werklikheid, vandaar die uiteenlopende oortuigings en gevolglike twis. Vergelyk maar Breyten en Lovelyn se sienings van die werklikheid (US-konvokasietoesprake).

Onderhoud: Marise Oberholzer vertel hoe jou kind wiskunde onder die knie kan kry

Philip Swanepoel 2016-02-04 As iemand wat ekstra wiskundeklasse aanbied, het ek gevind dat kinders bang is vir wiskunde, sukkel met negatiewe getalle (en persentasies), deurmekaar raak met die gebruik van x’e en y’e en ’n “mooi” antwoord soek. Hier volg ’n paar wenke vir

Wit bevoorregting

Andries Bisschoff 2016-02-04 Dit word altyd as ’n beskuldiging teenoor witmense gebruik. Die feit dat baie mense nie ooglopende voordele het nie het nou gemaak dat allerhande simpele dinge nou gebruik word bv wie word die rekening by ń eetplek gegee! Ek wil net twee punte uitlig:

US-konvokasietoespraak: Die koei in die bos

Waldemar Gouws 2016-02-04 Jammer Mellet, maar jy kan nie self my vraag beantwoord nie. Ek sien ook iets is nie pluis met die logika van jou voorlaaste paragraaf nie.

US-konvokasietoespraak: Die koei in die bos

Marius 2016-02-04 Geagte mnr Moll, kan u asseblief vir ons klompie "blindes" uithelp met die volgende duisterhede in u kommentaar: 1)In watter opsig is Breyten "duidelik onkundig rondom die bestuur van hoër onderwys"? 2)Ly u nie dalk aan tonnelvisie wat die konteks van

Onderhoud: Marise Oberholzer vertel hoe jou kind wiskunde onder die knie kan kry

Santie Coetzee 2016-02-04 Goeie dag - wat sal jy voorstel is die beste manier om Graad 4 leerlingte help om wiskunde beter te verstaan?

Onderhoud: Marise Oberholzer vertel hoe jou kind wiskunde onder die knie kan kry

Elsa Wessels 2016-02-04 Die wêreldbekende Suid-Afrikaanse CAMI-program (Computer-Aided Maths Instruction) wat al sedert 1984 by skole in SA en regoor die wêreld gebruik word, het nou ook 'n tuisprogram (CAMI@home) wat benewens wiskunde, ook Engels, Afrikaans, perseptuele vaard
Top