Kommentaar

Onderhoud: Marise Oberholzer vertel hoe jou kind wiskunde onder die knie kan kry

LitNet 2016-02-01 Hallo Carla, in hierdie onderhoud verskaf Marise Oberholzer 'n paar nuttige wenke. Op LitNet verskyn daar ook gereeld notas, toetse en vraestelle in ons Skole-afdeling. Hou hierdie ruimte dop, want nuwe inhoud word gereeld bygevoeg. Groete, Naomi Meyer, i

Wiskunde-eksamenhulp (graad 7 tot 11) vir leerders

LitNet 2016-02-01 Hallo Betsie, van LitNet se kant af bied ons gratis vraestelle om af te laai. Kyk by ons Skole-afdeling onder notas, toetse en vraestelle. Hier word gereeld nuwe hersieningsmateriaal bygewerk. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Filmresensie: ’n Pawpaw vir my darling

Arista 2016-02-01 Ek het bg fliek gaan kyk en vlgs my beskeie mening doen dit geensins reg aan JG se skryfwerk nie. Anton Goosen se temalied is enigste ligpunt.

US-konvokasietoespraak: Die koei in die bos

Jan Rap 2016-02-01 Jaco jy slaan die spyker op die kop. Haar taalgebruik was wel indrukwekkend en haar openbare redevoeringsvermoë is puik maar sy is totaal oningelig. Ek hoop sy word ingelig in die verband anders, gegee die applous en lof wat sy gekry het, sal sy voortg

US-konvokasietoespraak: Die koei in die bos

Jan Rap 2016-02-01 Terloops, 'braaf' en 'dapper' is nie dieselfde nie. Alhoewel, mens weet ook deesdae nie meer nie; as genoeg mense verkeerd praat word dit blykbaar reg.

US-konvokasietoespraak: Die koei in die bos

Jan Rap 2016-02-01 Eienaardig nè, die uiteenlopende sienings in een familie.. Kyk ook die Breytenbachbroers (Breyten-hulle), die Viljoenbroers (Constand-hulle), die Johnsonbroers (een was destyds redakteur van die Citizen) en Krisjan en Piet de Wet.

Selfbeduiweling

Kobus de Klerk 2016-02-01 Jou kommentaar hierbo waarby hierdie antwoord pas, het geen "reply" funksie beskikbaar nie, seker maar in die hoop dat ek nie sal antwoord nie ... Jy sê die bewyse wat ek van jou verlang is oral op aarde vryelik beskikbaar - nog 'n super-ontwykende antwo

US-konvokasietoespraak: Die koei in die bos

Jaco Strauss 2016-02-01 "Grootmoedig en braaf" om vir my te sê ek (as wit man) mag nie 'n opinie hê nie? Om net alles uit die (wit) verlede as sleg af te maak? Was die oprigting van hierdie einste universiteit waar sy as 'n "Nigerian South African" kon studeer nie ten minst

US-konvokasietoespraak: Die koei in die bos

Johannes Comestor 2016-02-01 Jeremy Vearey se kommentaar (hier bo, 30 laaslede) dui blykbaar daarop dat hy Kaaps bo Standaardafrikaans verkies. In vandag se koerant (Die Burger, 1 deser, p 8) het hy dit blykbaar teen Breyten Breytenbach, wat 'n lansie vir Afrikaans aan die US gebreek

Skrywersonderhoud: Jerzy Koch gesels oor A History of South African Literature: Afrikaans Literature 17th - 19th Centuries

LitNet 2016-02-01 Hallo Helize, baie dankie vir die opmerking. Dis nou reggestel. Groete, Naomi Meyer

From the archive, SU language debate: My thoughts on complexity and the intersectionality of change at Stellenbosch University

petersa 2016-02-01 Baie Afrikaanssprekende mense het met Eng as tweede taal die wêreld vermag, so dis nie noodsaaklik om in Eng te studeer nie, die groot verskil tussen Xhosa- en Afrikaanssprekers by SU is dat eersgenoemde hulle skoolloopbaan in Eng voltooi het, Afr spreke

From the archive, SU language debate: My thoughts on complexity and the intersectionality of change at Stellenbosch University

petersa 2016-02-01 Yes they should, but most SA universities don't accommodate Afrikaans speakers.

Droogte in die kop

F C Boot 2016-02-01 Beste Angus Of jy nou 'n ateïs is of nie het niks met sonde uit te waai nie. Wat wel belangrik is om te erken dat jy oor 'n vermoë, 'n kapasiteit beskik om beide goed en kwaad te doen en dat hierdie vermoë nie aangeleer maar wel aangebore is; dus deel

Onderhoud: Marise Oberholzer vertel hoe jou kind wiskunde onder die knie kan kry

rina de jager 2016-01-31 Hallo Marise, ek is ouma van 'n vierjarige. Wat dink jy van die Cmaths-konsep? Ek het 'n TV-program gekyk waarop party kinders komplekse wiskund berekenings gevra is en dit was ongelooflik hoe hulle by die antwoorde kom.

US-konvokasietoespraak: Die koei in die bos

Chris 2016-01-31 Dat Afrikaans 'n onmisbare rol in die nuwe Suid-Afrika te speel het en dat die universiteit die beste plek is waar dit kan groei en sy bydrae kan lewer.

Skrywersonderhoud: Jerzy Koch gesels oor A History of South African Literature: Afrikaans Literature 17th - 19th Centuries

Helize van Vuuren 2016-01-31 Boeiende insigte oor literatuurgeschiedenis, maar sekerlik is dit 'n "bot" (been) wat bedoel word hier bo, en nie 'n "bod" (aanbieding) nie - (die uitdrukking is "sny tot op die bot"): "die uitsny van Afrikaanse tekste uit die skryfkultuur tot op die Ned

Eugène Marais (1871–1936): ’n lewensoorsig

JOHAN Claassens 2016-01-31 As politikus was Eugene die Afrikaner ver voor en wou die beste gehad het . Vandag, as terug gekyk word, was hy reg. Hy kon nie die platvloers Afrikaans duld nie. As skrywer met sy navorsing het hy van die beste literatuur gelewer. Ons moet verby sy versl

Eugène Marais (1871–1936): ’n lewensoorsig

JOHAN Claassens 2016-01-31 Uit stekend ... die beste werk was wanneer Eugene morfien of pethidine geneem het. Hy bly in baie opsigte die Grootste Seun in Suid-Afrika.

Een en ander oor dr Willie McCloud se rede

Jan Taljaard 2016-01-30 Wat is dr McCloud se siening oor die wegraping?

Onderhoud: Marise Oberholzer vertel hoe jou kind wiskunde onder die knie kan kry

Carla 2016-01-30 Hi hoe kan ons graad 2 meisiekind help met haar wiskunde en spel en lees afrikaans

US-konvokasietoespraak: Die koei in die bos

V Brink 2016-01-30 Dit was 'n hemelse voorreg om na Breyten te gaan luister. Die wysheid, die kyk van naby en die kyk van ver af. Sal dit altyd onthou. Beter doen? Miskien ook net vir ons kyk en nie dit kop-onderstebo soos 'n kabinetsminister lees en lees ... Dit neem my

Haal af die Bosch se maskers, vra Maties

Andries Bisschoff 2016-01-30 As die geleerdes praat , praat hulle verby mekaar. 'n Eenvoudige vraag: As Piet, wie se familie in KZN bly, naby die huis wil studeer het hy net een keuse, UKZN. Kan hy aandring dat klasse in Afrikaans geskied en dat geboue se name moet verander sodat hy

Skrywersonderhoud: Jerzy Koch gesels oor A History of South African Literature: Afrikaans Literature 17th - 19th Centuries

Johannes Comestor 2016-01-30 Lees gerus Leon Lemmer se resensie: "Jerzy Koch oor die geskiedenis van Afrikaans" (Praag 19 September 2015).

US-konvokasietoespraak: Die koei in die bos

Helena Lategan 2016-01-30 'n Mens wen nie 'n argument deur die ander kant te beledig en sleg te sê nie. In hierdie toespraak en die daaropvolgende kommentaar verkleineer mense mekaar in so 'n mate dat gesprekvoering nie aangemoedig word nie. Lovelyn Chidinma Nwadeyi se toespraak

US-konvokasietoespraak: Die koei in die bos

Thys Greeff 2016-01-30 Vir my bly dit ironies, dat toe ek 'n junior lektor in Afrikaans-Nederlands aan US was, een van my topstudente die ouer suster van die huidige rektor, Lorna, toe De Villiers, later Troskie, was.

Onderhoud: Marise Oberholzer vertel hoe jou kind wiskunde onder die knie kan kry

Nicolene Pienaar 2016-01-30 Hoe help ek my kind met getal begrip?

US-konvokasietoespraak: Die koei in die bos

Jeremy Vearey 2016-01-30 Ek praat hier van sommige Afrikaners se eieregtelike toe-eiening van die pleidooi vir Afrikaans wat soms nougeset deur eie kulturele en politieke belang gedryf word. Die Afrikaans van my lewenswêreld en voorgeslagte word sodoende ook soms onbewustelik mi

US Woordfees 2016-onderhoud: Plant vir my 'n boom, André

Naòmi Morgan 2016-01-30 Boeiende onderhoud. Hoop regtig die stuk kom Vrystaat Kunstefees toe?

US-konvokasie 2016: Courage, Compassion and Complexity - Reflections on the new Matieland and South Africa

Marie van Rensburg 2016-01-29 Beste LitNet, My naam is Marie van Rensburg. Daar word verwys na my in die toespraak wat deur Lovelyn Ndwadeyi gevoer is tydens US Konvokasie 2016. Die berig waarna verwys word was blykbaar op my FB geplaas, en was erg rassisties uitgebeeld in Engels. Ek

Wiskunde-eksamenhulp (graad 7 tot 11) vir leerders

Betsie van Niekerk 2016-01-29 Goeie naand ek het 2 seuns die een graad 5 en graad 7.Die een wat graad 5 is verstaan nie die wiskunde nie hoe kan ek hom meer help

US-konvokasie 2016: Courage, Compassion and Complexity - Reflections on the new Matieland and South Africa

Mellet Moll 2016-01-29 Wat 'n dapper toespraak. Ek kan my net indink hoeveel moed dit moes neem om in die Afrikaanse Sanhedrin in te loop en een van die beste uiteensettings te gee van die problematiek rondom Stellenbosch. Staande applous!

US-konvokasie 2016: Foto's en video's

V Brink 2016-01-29 Die mooiste was die honderde jong mense wat daar was, ongelukkig mis die fotograaf dit ten gunste van die klompie grysaards.

US-konvokasie 2016: Foto's en video's

Ryno Geldenhuys 2016-01-29 Die oorweldegende meerderheid van mense teenwoordig - insluitend ek - was wit.

Kwaad oor die verlede

magriet kriel 2016-01-29 Ek eer jou vir jou moed.

US-konvokasie 2016: Foto's en video's

Dirk Joubert 2016-01-29 Wat maak dit saak of dit wit of ou mense was, of 'n swart vrou 'n toespraak gehou het - dis die inhoud van wat hulle sê wat belangrik is, die leierskap wat hulle gee, of mense hulself en ander "recognise" en hulself en ander "empower"- erken en bemagtig.

Lesersindrukke: Errol Tobias: Suiwer goud deur Errol Tobias

Robert van Staden 2016-01-29 Baie interessante resensie. Ek is egter verward: Ek lei uit die resensie af dat Tobias die boek self geskryf het, maar as jy na die omslag van die boek kyk (sien skakel hieronder) staan daar "Soos vertel aan Johan van Zyl". So, wie het nou eintlik die boe

US-konvokasie 2016: Foto's en video's

Annali cilliers 2016-01-29 Welgedaan Lovelyn!

Skryf vir ons iets positief

Duitswester 2016-01-29 Fokkit Hennie, daai oom Stefanus se storie, sy ... ek weet nie wat om dit te noem nie, sy tragedie, sy verskriklike werklikheid, hy en sy vrou se benardheid, penarie, niks moes ooit so gewees het nie. Duitswester

Die raaisel oor Standaardafrikaans

F C Boot 2016-01-29 Beste Angus Jy sal soortgelyke verduidelikings in HAT kry. LitNet het mos verlede jaar 'n blokraaiselkompetisie gehou met 'n HAT verklarende woordeboek as prys. Wag nou nog om te hoor wie die gelukkige wenners was. (Die wenner se naam is op die
Top