Kommentaar

Willem Pelser van RSG se eie keuse

john clarke 2016-02-04 Speel bietjie orrelmusiek; geniet die program baie. Asb bv Widor Simfonie no 5, Mars van Aida. Grand march van Wagner.

US-konvokasietoespraak: Die koei in die bos

Mellet Moll 2016-02-03 Waldemar, ek vind dit amusant dat jy my kommentaar as onsamehangend beskou. Ek bevraagteken juis die samehang van Breyten se woorde en sy duidelike onkunde rondom die bestuur van hoër onderwys in die tweede deel van sy toespraak. Dit verbaas my dat min m

Droogte in die kop

Angus 2016-02-03 Beste FC Boot, Ek stem saam: ʼn mens kan nie sonde erf nie. Ek is ʼn ateïs, en sonde bestaan ook nie vir my nie, net goed en kwaad, reg en verkeerd. As ek die spoedbeperking oorskry, oor ʼn rooi verkeerslig ry, my buurman besteel of vermoor, is dit nie

Liefde, seks, Vlam in die sneeu en Tristia

Paul Murray 2016-02-03 What a wonderful and rich piece especially about Beatrice and Dante.

Wit bevoorregting

Tom 2016-02-03 Sal graag u kriteria vir plasing wil weet sodat ek in toekoms daarby kan aanpas! Dankie

Wit bevoorregting

Tom 2016-02-03 Ek dink u slaag skitterend daarin om die nasie se tonge los te maak: saamstem / verskil maak nie saak nie, maar die lukrake verdediging lei nie tot vertroue, nasiebou en versoening nie! Dit is ’n onderwerp wat nugter en eerlik beredeneer moet word, want

Totsiens Knysna

Annica Habig 2016-02-03 Dis briljant! Pragtige woordgebruik en struktuur!

Nikki se absurde program

Reusedwerg 2016-02-03 Nonnie, ek het die program nog nooit van begin tot einde gekyk nie. Ek beskou dit as snert. Die vraag kom by my op wie is die vrou? Van waar is sy? Wie se vriendin of familielid van een of ander produksie-maatskappy se maatjie is sy? Wie betaal vir die sn

Laat ek my taal nie verloor nie

Mariana Benson 2016-02-03 Nou tjank ek sommer, so mooi beskryf!

US-konvokasietoespraak: Die koei in die bos

Jan Rap 2016-02-03 Hallo Jaco, ek hét vir Mellett geantwoord - implikasie van my antwoord was dat daar g'n sprake van 'n gemesmeraaisery is nie; Breyten het maar die boodskap net effens ge-eufemismeriseer.

SêNet se einde

Bobbejaan 2016-02-03 Ek moet sê die Sê was darem ’n lekker kuierplek gewees. Ek onthou die lekker debate tussen jou en Afrikaan oor sy weermagdae. Ek dink daar is ’n paar redes vir SêNet se afsterwe. Eerstens dink ek Facebook en ander internet kletsprogramme en webtuis

Totsiens Knysna

Bobbejaan 2016-02-03 Hartseer.

Haka by troue dryf bruid tot trane en bruidegom tot aksie

Reusedwerg 2016-02-03 As ek so na die bruid kyk, dink ek dit sou 'n beter opsie gewees het.

US-konvokasietoespraak: Die koei in die bos

Hugo van Niekerk 2016-02-03 Miskien moet hierdie reënboognasie nou ook van die mengelmoes van tale 'n nuwe reënboogtaal kry wat deur almal gepraat en gelees kan word! So iets soos 'n Fanagalô wat deur alle myners gepraat word sou myns insiens alle taaldruk op almal verlig. Om die

US-konvokasietoespraak: Die koei in die bos

Waldemar Gouws 2016-02-03 Dit lyk my niemand wil die onsamehangende, suggestiewe gedagtes van Mellet Moll hierbo kritiseer nie. Ek wil nie aan 'n molshoop statuur gee nie, maar by implikasie beskuldig hy Breytenbach daarvan dat hy mense in die gehoor gehipnotiseer het sodat hulle

US-konvokasietoespraak: Die koei in die bos

Jan Rap 2016-02-03 Ja-nee, die applous moes weens PK'heid wees. Die alternatief is te gruwelik om te bepeins.

Copying, circulating, concealing and contesting in Cape Town’s reading cultures

Clive Algar 2016-02-02 I see that this excellent talk is attributed to me. I am flattered but I am afraid that I'm not the author.

Graad 5-getalbegrip: werkkaart en memorandum

Louise Snyman 2016-02-02 Baie dankie vir die inligting

Onderhoud: Marise Oberholzer vertel hoe jou kind wiskunde onder die knie kan kry

LitNet 2016-02-02 Hallo Hettie, daar is 'n skakel na die webwerf van Box n Dice in hierdie onderhoud (http://www.boxndice.co.za/). As jy daarop klik, sal jy by Marise se kontakbesonderhede uitkom. Laat weet gerus as jy nie regkom nie. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

US-konvokasietoespraak: Die koei in die bos

Jaco Strauss 2016-02-02 Inderdaad Jan. Was dit nie ongelooflik hoe sy die "Kapitalisme" beskuldig het vir die armoede en inkomste gaping in SA nie? Dit, terwyl ons reeds meer as twee dekades met 'n regering deurspek met "card carrying" kommuniste sit! Die groot ironie is dat ink

Droogte in die kop

F C Boot 2016-02-02 Beste Angus Jy kan nie sonde erf nie, jy kan wel ly aan die gevolge van die oortredings van ander. As jy aan diefstal skuldig bevind word en in die tronk sit, is jy 'n tronkvoël en jou kinders gaan daaronder ly omdat die samelewing en veral kinders gen

Graad 5-getalbegrip: werkkaart en memorandum

suzette de paiva 2016-02-02 dankie vir julle hulp

Graad 5-getalbegrip: werkkaart en memorandum

suzette de paiva 2016-02-02 baie dankie vir hierdie hulp

Onderhoud: Marise Oberholzer vertel hoe jou kind wiskunde onder die knie kan kry

Hettie van den Heever 2016-02-02 Waar kan ek Marise se boek en boks koop?

Onderhoud: Marise Oberholzer vertel hoe jou kind wiskunde onder die knie kan kry

LitNet 2016-02-02 Hallo Jacky, ons kan ongelukkig nie hiermee help nie. Ons bied wel gereeld nuwe notas, werkkaarte en vraestelle om gratis af te laai. Hou LitNet se Skole-afdeling dop vir nuwe toevoegings soos wat ons dit ontvang. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Wiskunde-eksamenhulp (graad 7 tot 11) vir leerders

LitNet 2016-02-02 Hallo Andries, LitNet bied ekstra notas, toets en vraestelle om gratis af te laai - soos die bladsy waar jy nou is. Hou hierdie ruimte dop, want ons voeg gereeld nuwe hersieningsinhoud by. Spoedig gaan daar getalbegrip-werkkaarte vir spesifiek graad 10 by

Wiskunde-eksamenhulp (graad 7 tot 11) vir leerders

Antoinette 2016-02-02 Baie dankie vir hierdie skitterende Wiskunde-hulp met vraestelle en memorandums! Ek wens net ouers en kinders wil die waarde van jou advies vroeg ontdek en benut - wiskunde moet jy oefen, oefen, oefen!

Geestesgesondheid in die werkplek

Cupido Philander 2016-02-01 Ek het vir ’n sekuriteitsmaatskappy die hele jaar alleen gewerk as ’n reaksiemag-offisier. Ek het elke dag gepleit vir ’n kontrak en ’n wapen. Wel toe arresteer die polisie my kollega vir die besit van tik en handel daarin. Omdat ek inligting ver

Tien vrae: Jan van der Merwe oor Noord-Kaapse Dorpe

Ewert 2016-02-01 Wil graag die boek koop

Wiskunde-eksamenhulp (graad 7 tot 11) vir leerders

andries de Swardt 2016-02-01 My seun is in graad 10 in 'n engelse skool hy kry so 70% vir wiskunde wat kan n mens doen om dit te verbeter hy het 'n groot breinoperasie gehad sukkel om te konsentreer in die klas het julle enige voorbeelde om te leer vir sy toetse en eksamen

Onderhoud: Marise Oberholzer vertel hoe jou kind wiskunde onder die knie kan kry

Jacky Retief 2016-02-01 Ek is opsoek na iemand wat n graad 5 kind in Valhalla omgewing kan help met na skool ekstra klasse. Moet nie te duur wees nie .

US-konvokasietoespraak: Die koei in die bos

Angus 2016-02-01 Beste Almal, Beklemtoning is op die "toe". Groete, Angus

US-konvokasietoespraak: Die koei in die bos

Angus 2016-02-01 Beste Almal, Al wat ek wil weet is: Het julle toe sy woorde reg verstaan? Groete, Angus

Droogte in die kop

Angus 2016-02-01 Beste FC Boot, Die begrip sonde is deur en deur ʼn religieuse begrip; dit lê aan die kern van die Christelike filosofie. Gaan lees die Heidelbergse Kategismus en jy sal sien dat dit grotendeels handel oor hoe sondig die mens is en dat Christus aarde toe

Onderhoud: Marise Oberholzer vertel hoe jou kind wiskunde onder die knie kan kry

Eddie Hulscher 2016-02-01 Gaan die notas deurwerk.My klein kind is 3 jaar oud en wil nou al met hom begin met wiskunde ens.

Filmresensie: ’n Pawpaw vir my darling

sanri theron 2016-02-01 Uitstekende film wat "linger" in jou kop.

Wit bevoorregting

Eep Francken 2016-02-01 Ik wil de strekking van Wyngaards artikel "Wit bevoorregting" niet bestrijden, maar het is niet waar dat een blanke bij alle kapsalons geholpen wordt. Er bestaan goede "etnische" salons die geen raad weten met ons dunne strohaar en daarom wijselijk doorve

Vrymesselary ten tye van die Suid-Afrikaanse Oorlog

Jaap Rabie 2016-02-01 Dankie. Dis insiggewend. Ek gebruik so ietse daarvan in my derde boek "Swart Luiperd" wat oor 'n paar maande verskyn. Ek het so drie jaar gelede as Vrymesselaar bedank.

Trippel-H se produkte vir Addisionele Taal-leerders en onnies in 2008

LitNet 2016-02-01 Goeiedag! Ons werk gereeld notas, toetse en vraestelle by soos wat ons dit ontvang. Ons verkoop nie hersieningsmateriaal nie, maar plaas die inhoud sodat dit gratis beskikbaar is. Hou die Skole-afdeling dop vir nuwe inhoud. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbes
Top