Kommentaar

Oor resensiekuns, 'n stuiwer

francois verster 2016-02-10 Hallo Herman, 'n skrywer het 'n e-pos aan my gestuur en gevra wat die woord beteken - ek erken ruiterlik: never heard of it. Maar nou dink ek, weet 'n HELE paar mense ook.

Droogte in die kop

'n bevoorregte benadeelde. 2016-02-10 Angus, jy ontken die bestaan van God asook jou sonde, en of JOU teorie (nogals wetenskaplik bewysbaar) vals of waar is vir jou, is jou eie keuse. Uit jou woorde / vals redenasie, wat ek aandagtig gelees het, wonder ek of jy nie besef dat jy jou eie god is

Lesersindruk: Recce deur Koos Stadler

Gerrie Ferreira 2016-02-10 Naas die Bybel die beste boek wat ek gelees het, uitstekend!

Wit bevoorregting

Gustaf Claassens 2016-02-10 "Sender, boodskapper ... ontvanger" – Kommunikasie 101; ook op Stellenbosch seker! Dis interessante leesstof van Bettina en dalk 'n teologiese/filosofiese worsteling om 'n idee/gevoel wat in haar nesmaak, lug te gee? Niks daarmee verkeerd nie. Tog raak

Droomdelwers: ’n Kontreiverhaal wat maklik lees

Clara 2016-02-10 Die boek is ’n verskriklike oulike boek. Ons doen dit vir graad elf! Eerstens het ek gedink dit gaan vaal wees maar na die eerste hoofstuk het dit my nuuskierigheid geprikkel. Baie dankie Estan Steyn vir die asemrowende boek!

Amsterdam kry Zuid-Afrikahuis terug

Gustaf Claassens 2016-02-10 Brand hoog die vlamme! 'n Naelstring van onskatbare betekenis en belang. 'n Skakel op die op die US se webwerf sou seker ... ag, los dit liewer.

Amsterdam kry Zuid-Afrikahuis terug

Daan Otto 2016-02-10 Ons is vinnig besig om uitgemoor te word in SA so 'n museum is seker 'n goeie manier oom ons volk te onthou.

Amsterdam kry Zuid-Afrikahuis terug

Christo Volschenk 2016-02-10 Baie dankie, Naspers-aandeelhouers!

Amsterdam kry Zuid-Afrikahuis terug

Annatjie 2016-02-10 Ek mis nog name van ons groot digters en skrywers. Neem kennis van Heilna du Plooy, was student en later goeie huisvriende van Van TT Cloete. Sy skryf ook nou oor al sy werk. Daar is nog vele ander. Terloops Heilna is afgetrede prof in Afrikaans.

SêNet se einde

Francois Williams 2016-02-10 Sed, sed...

Oor resensiekuns, 'n stuiwer

Koos Holtzhausen 2016-02-10 Die kommentaar geld nie net vir boeke nie, maar ook van opvoerings van enige soort. Ons het die afgelope naweek die verkorte opera Die Entührung aus dem Serail van Mozart in Darling bygewoon en dit baie geniet. Die sang was in Duits en baie goed. Die res

Oor resensiekuns, 'n stuiwer

Herman Lategan 2016-02-10 Interessante artikel en ek stem heelhartig saam met jou. Tog wil ek vra wat is so obskuur aan die woord “cisgender”? Dis 'n woord wat gereeld in die oorsese pers gebruik word. Dit is ook 'n woord wat ek al baie raakgehoor het in gesprekke, debatte en

Ek is de moer in ...

Reusedwerg 2016-02-10 Ek stem saam. CM is by verre te hoog en intelligent om op die werf toegelaat te word. Sy wyshede is verstommend. Hy behoort ' n boek met sy juweeltjies of dagstukkies te publiseer.

Amsterdam kry Zuid-Afrikahuis terug

hanno 2016-02-10 Sal dit ook 'n spiespunt word van linkses se drang tot (verdere) Afrikanerverbastering, soos tans in Europa?

Amsterdam kry Zuid-Afrikahuis terug

Lotte venter 2016-02-10 Wonderlik, sal dit weereens besoek na 15 jaar.

Amsterdam kry Zuid-Afrikahuis terug

Dawie du Toit 2016-02-10 Wonderlike nuus ... baie dankie vir julle goeie werk!

Amsterdam kry Zuid-Afrikahuis terug

Pieter Swart 2016-02-10 Ongelooflik. Baie geluk aan almal met 'n groot dankie aan Koos Bekker.

Droogte in die kop

Angus 2016-02-09 Beste FC Boot, Nee, ek sukkel nie met Genesis of die hele Bybel nie. Ek is ʼn ateïs, en vir my is dit bloot letterkunde, Christen-mitologie. Dit besit mooi dele, maar oor die algemeen is dit maar swak letterkunde. Ek probeer maar as ateïs vir jou as C

Boer-tyne: 'n Familiefotoalbum uit Argentinië

John Dickason 2016-02-09 Ek vra verskoning, ek sien hierdie nou eers. Cecil Dickason is my Oom. Ons noem hom Wessel. Sy foonnommers is: 0826763933 (sel) en 0219812666 (huis). Hy was my oorlede Pa (Fredrico Roberto Dickason) se jongste broer. Hoop jy kom reg?

Wit bevoorregting

'n bevoorregte benadeelde. 2016-02-09 Bettina, is jy nie besig om self te diskrimineer nie? Kyk jy objektief na feite of is dit 'n kwessie van gevoelens/emosies wat by jou opkom omdat jy nie alles het of gekry het soos ek nie? Dinge uit jou kinderdae dalk wat jou skaam gemaak het of minderwaa

US-konvokasietoespraak: Die koei in die bos

Ben E Dekker 2016-02-09 Iemand hier bo bevraagteken die "samehang van Breyten se woorde en sy duidelike onkunde rondom die bestuur van hoër onderwys in die tweede deel van sy toespraak". Dit verbaas die persoon dat "min mense dit raaksien, en skryf voorts hoe die "deursnee komm

Briewe aan ’n diva: die verswyging van gay-identiteit in Gordon Jephtas se briewe aan May Abrahamse

Suenel Bruwer-Holloway 2016-02-09 The closet aspect is given a disproportionately central position in this dissertation, and the reasoning around its relevance is rather forced. (Have a look at David Bowie's "Dark Star" swansong on U tube, and the role of the closet.) Jephtas was not a 'p

’n Rit met die Bloutrein

koos 2016-02-09 Ek is op soek na inligtig oor die nuutse ontwikkelinge van die blou trein?

Wonder jy of jy vanjaar moet gaan skoolhou in Korea?

Yolinde Delport 2016-02-09 Klink baie soortgelyk aan my ervaring destyds in Taiwan. Wat is die gemiddelde salaris daar op hierdie stadium as dit omgeskakel word in rand?

The art of saam-mekaar-andersmaak: Breyten Breytenbach in response to Lis Lange's letter

Gert 2016-02-09 Ek weet nie wat Prof Jansen of Lange geskryf het nie, maar myns insiens is die probleem met Afrikaans nie dat dit die regering of die Engelse of die anderstaliges is wat van Afrikaans probeer ontslae raak nie. Daar is 'n bietjie daarvan, maar dit traak h

The art of saam-mekaar-andersmaak: Breyten Breytenbach in response to Lis Lange's letter

Henri Benade 2016-02-09 As ek reg verstaan sê Breytenbach dat Jansen sê dat Afrikanerkinders is patologiese rassiste?: "But the axiomatic assumption suggested by “knowledge in the blood” (and note that there was no question mark) reeks to me of the implication that there i

Suidoosterfees 2014: Radiodrama-slypskool in samewerking met RSG

Annette Du Toit 2016-02-09 Baie dankie vir al die hulp en leiding sal dit beslis gebruik. Hou duimvas ek kry my drama betyds klaar :)

The art of saam-mekaar-andersmaak: Breyten Breytenbach in response to Lis Lange's letter

Rusty van Druten 2016-02-09 "Other than being gobsmacked by the derivations of this knowledge in the blood, I’d like to suggest to the professor that this must be a textbook case of serving unadulterated male bovine manure on the platter of political expediency". Amen.

Wie moet die skuld dra vir die gemors in die onderwys?

Niel Mostert 2016-02-09 Dankie vir 'n verfrissende eerlikheid duidelik gestroop van politieke gedienstigheid. Die onderwys is 'n groot skip om te draai en te veel matrose word van die dek afgespoel voor die beloofde aankoms. Skoolgeboue word meestal net tot 2nm gebruik ... Vaard

US-konvokasietoespraak: Die koei in die bos

Chris 2016-02-09 Durf iemand weer vra of die US Konvokasie nog "relevant" is na hierdie kragtoer? Dit, en die ander toesprake, het dae lank weergalm in die media - iets wat nog nooit gebeur het met die konvokasievergaderings van UCT, UWC, Wits, UP, NWU, UV of enige ander

Ek is de moer in ...

F C Boot 2016-02-09 Beste Duitswester Skryf hygstories my maat, want sien selfs 'n skoot oor die boeg daarvan het nie Webvoet se snoeisker vrygespring nie.

Rassisme se grootste vyand - die taal

CM 2016-02-09 Die taal veroorsaak dat almal gekluister bly in die hokke in hul koppe.

Ek is de moer in ...

F C Boot 2016-02-09 Ns Voordat lesers nou verkeerde gedagtes ontwikkel, aktiveer ek soms van die stories om te sien wat toegelate lengte en woorde is en wat toelaatbaar is en Webvoet se snoeisker vrygespring het. Dalk moet daar vir die lot 'n spesiale kamer in een v

Ek is de moer in ...

F C Boot 2016-02-09 Daar is tog iets wat opval val van Linet se SêNet en Webvoet se snoeisker en dit is as 'n mens so oor die pasgelaaide stories 'scroll' dat CM se gesegdes feitlik onveranderd geplaas word. Is dit dalk 'n geval dat ander onderwerpe nie spreekwoordeli

Bendeverwant

rehana mohamed 2016-02-08 Dankie Vincent, vir jou bydrae tot Afrikaans!

Bendeverwant

annette 2016-02-08 Vincent, met al die bendegeweld tans in die Kaap en al die onskuldige kinders wat in die spervuur beland, raak jou gedig my ongelooflik. Hoeveel onskuldige kinders moet nog so sterf in hul ma se arms? DANKIE

Ons behoeftes verskil. Wat nou? (Advies van seksterapeut)

Gieon 2016-02-08 Ek is n bejaarde man. My sexdryf is vir my ouderdom hoog. My vrou weer (ook bejaard) het geen behoefte vir sex nie. Inteendeel sy is sex dood. Ons het al herhaaldelik daaroor gepraat. Dit pla haar nie, sy het ingestem dat ek ’n sexmaat kan kry. Wat moet

Ek is de moer in ...

Duitswester 2016-02-08 Jy hou 'n bietjie te veel terug Webvoet, soos ek beduie het, jy kastreer my briewe, lyk of jy meer as net myne kastreer. Een van die dae kan ons 'n kastrato-koortjie opmaak waar ons sing hoe liefies almal is in die nuwe SA. My laaste paar menings het nie

Ek is de moer in ...

Kobus de Klerk 2016-02-08 Ironies genoeg ... nog nooit was vryheid van spraak en uitdrukking so onder beleg en beleër en onderdruk soos nou, juis dat die grondwet vir ons daardie regte 'beskerm' nie. Hier op LitNet was daar nog tot so 'n tyd gelede vryheid van spraak en uitdrukki

US-konvokasietoespraak: Die koei in die bos

Marius 2016-02-08 Mellet , baie dankie vir jou reaksie - jammer net dit is sonder antwoorde. Ek praat namens myself en ander mense wat die vergadering bygewoon het en wie jy beweer deur Breyten "gemesmeraais" is. Maar maak dit regtig saak wie of wat ek is of namens wie ek
Top