WAAR kan ek die Woordfees 2016 se Program-boekie in die hande kry.
Laasjaar was dit by Computiket ASOOK ons dorps biblioteek beskikbaar (Somerset Wes) - hierdie jaar is dit nie by een van die 2 plekke nie. 21 Desember 2015
Hallo Thea, jy kan 2016 se US Woordfeesprogram hier aflaai by die item waar jy jou nou bevind - klik op die skakel hierbo. Kontak asb die US Woordfeeskantoor in die nuwe jaar met navrae in verband met 'n programboekie. Groete, Naomi Meyer
Kommentaar
Logo is wonderlik.
Program Woordfees 2016?
WAAR kan ek die Woordfees 2016 se Program-boekie in die hande kry.
Laasjaar was dit by Computiket ASOOK ons dorps biblioteek beskikbaar (Somerset Wes) - hierdie jaar is dit nie by een van die 2 plekke nie. 21 Desember 2015
Hallo Thea, jy kan 2016 se US Woordfeesprogram hier aflaai by die item waar jy jou nou bevind - klik op die skakel hierbo. Kontak asb die US Woordfeeskantoor in die nuwe jaar met navrae in verband met 'n programboekie. Groete, Naomi Meyer
Ek wil baie graag die program van die woordfees bekom.
http://www.sun.ac.za/afrikaans/woordfees/programme
Hallo. Ek wil graag iets vir die woordfees aanbied. Waar of hoe kan ek 'n organiseerder se kontak details kry?
Besoek: http://www.sun.ac.za/afrikaans/woordfees/contact
Waar kan die Woordfees boekie in Centurion bekom word asb?
Betsie, hier is die program: http://www.sun.ac.za/afrikaans/woordfees/programme
Wordfeesprogram asseblief.
http://www.sun.ac.za/afrikaans/woordfees/programme
Ons wil graag die woordfees bywoon (eerste maal). Waar in Stellenbosch word dit aangebied. Verskillende terreine?
Dankie vir u hulp.
***
Ja, dit word by heelwat plekke aangebied. Kry die kaarte hier: http://www.sun.ac.za/afrikaans/kaarte
Ek soek net 'n program, asseblief!
***
Laai program hier af: http://www.sun.ac.za/afrikaans/woordfees/programme
Woordfeesprogram asseblief.
http://www.sun.ac.za/afrikaans/woordfees/programme
Hier is wel 'n lys van wat op die fees aangebied word, maar geen datums of lokale nie - wil graag die volledige program aflaai.
Alles is hier te kry: http://www.sun.ac.za/afrikaans/woordfees/programme
Volle Woordfeesprogram asb?
Datums en lokale?
***
http://www.sun.ac.za/afrikaans/woordfees/programme
Waar is die plek en wat is die prys?
***
http://www.sun.ac.za/afrikaans/woordfees/programme