|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|

Nuusbrief 575
5/11/2015
|
|
 |
Was Ingrid Jonker ’n slagoffer van die rooi skoene?
Elkarien Fourie
Seminare en essays
Ingrid Jonker is vanjaar ’n halfeeu lank oorlede. Hierdie indringende essay verbind die mite van die mens Ingrid Jonker met die sprokie van die rooi skoene en die destruktiewe dans.
|
 |
Boekresensie: Die Ballade van Robbie de Wee en ander verhale deur Deon Meyer
Beyers de Vos
Resensies
"'Bottervisse in die jêm' is nog net so hartroerend soos wat dit in 1997 was. ‘n Onsentimentele verhaal oor ‘n siniese kunstenaar wat ‘n nuwe lus vir die lewe ontdek, danksy sy buurvrou se onbeskofte en skaamtelose seun. 'Om ‘n man te vang' is soortgelyk belowend; bewyse van ‘n meer volwasse skrywer. Dis ‘n pragtige verhaal."
|
 |
Boekresensie: Lafras Cuyper kanonnier deur Karl Kielblock
Francois Verster
Resensies
"En dit was veral Kielblock se skryfvaardigheid wat my geïnteresseer het toe ek na soveel jaar weer lees oor die seun wat uit die Kaap weggeloop het en op ’n Britse oorlogskip beland het. Sou ek teleurgesteld wees?"
|
 |
'n Babalela vir Kersfees
LitNet
ATKV-Portaal
Skenk ’n kopie van Babalela en laat ’n kind se ogies hierdie Kersfees blink.
|
 |
Boekwurms looi bankier se spaarplanne
Jean Oosthuizen
Boeke en skrywers
"’n Voorstel dat boekliefhebbers biblioteek toe gaan of vriende se boeke leen as hulle geld wil bespaar het ’n storm in die kuberruim veroorsaak."
|
 |
Die begin van 'n ruimer gesprek
Lulani Vermeulen, Charlene van der Walt
Seminare en essays
"Sy roep gelowiges op om verby dit wat die teks uitskree (ʼn dominante patriargale diskoers) te luister na die lewegewende alternatiewe stemme wat ons soms in die Skrif hoor fluister."
|
 |
Melkweg en sy familie spiraal-sterrestelsels
Panda
SêNet-briewe
Edwin Hubble (1889–1953) het bewys dat baie voorwerpe in die ruimte wat as newels binne die Melkweg aangesien was, in werklikheid sterrestelsels ver buite die grense van die Melkweg is en dat die Melkweg nie uniek en alleen is nie.
|
LitNet Akademies: geakkrediteerde artikels |
 |
Filmresensie: Abraham, 'n film deur Jans Rautenbach
Suzette Kotzé-Myburgh
Film
"Op universele vlak resoneer Abraham se storie met elke kunstenaar wat nie verstaan word nie en wat uitgeskuif word; elkeen wat voortdurend gedryf word deur die drang om te skep; elkeen wat worstel met die onmag om deur hulle kuns uiting te gee aan hulle diepste wese."
|
 |
Anneke
Juliana Coetzer
Skryfwerk
Juliana Coetzer se outobiografiese roman Bloedvreemd oor haar dogter Anneke, wie se lewe op 'n jong ouderdom weens siekte vir altyd verander het, het onlangs verskyn. Hierdie verhaal verskyn nie in die boek nie.
|
 |
Drought
Stephen Symons
New writing
"existence stifles, drawing thick breath/ heaven has stripped to its underwear"
|
 |
Vrydagaand se kroeg
Daniel Denoux
Fiksie
"Die hare op sy arms staan penorent. Die geraas in die kroeg klink skielik veraf. Die naam weergalm in sy ore."
|
 |
LêNet: Slush Puppie “treatment”
GSA
Hygliteratuur
"Daar sien ek ‘n kiosk wat Slush Puppies verkoop, en ek koop toe een, wat perfek werk teen die hitte van die afgelope week. Net daar kry ek die gedagte dat ek een gaan huis toe neem en Suzi verras môreoggend."
|
|