Kompetisie: Stem vir jou NB-voorblad van 2015

  • 1

nbvoorbladkompetisie

Watter een van NB-Uitgewers se fiksievoorblaaie van 2015 is jou gunsteling? Lewer kommentaar op Facebook met jou naam op jou gunsteling en staan ’n kans om al twintig boeke te wen!

  • 1

Kommentaar

  • Adrenalien - Leon van Nierop. Die kleur is baie opvallend en dus aanloklik. Al is dit 'n bobbejaan s'n. Die vlermuis wat in die oog ingelas is is ook iets meer misterie-opwekkend ...

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top