kykNET se Op die Spel

  • 1

Op die Spel

Op die stel van Op die Spel

Marike van der Watt
kykNET Portaal 

Spelling is nie kinderspeletjies nie

Gerhard van Huyssteen, Naomi Meyer
kykNET Portaal


 

Middag! 

Op die program Op die Spel van 1 September 2015 het Estie gewen.

In die laaste bonusronde het sy die letter Q gekies. Die woord was qoeramrolle/quramrolle. (Nie seker oor die spelling nie.)

Kan julle asseblief laat weet wat die regte spelling is en wat is die betekenis van die woord?

Google kan ongelukkig nie help nie. Baie dankie.

Groete

Denise Coetzee

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top