Kommentaar

Dames met 'n negatiewe persoonlikheid

Tinkie de Meyer 2016-02-21 Ek geniet dit om hierdie humoristiese vertellings te lees!

Wit bevoorregting

George 2016-02-20 Henry dit is die lekker om van maar te mag verskil. 1) Die verskillende maniere hoe en wat ons wil verstaan met die lees van ’n artikel, sy het daarna verwys. 2) Sy is reg, maar ek persoonlik vat dit soos ’n man, maar dit laat nie die lewe stilstaan n

Liewer begrafnis as troue

Johan Bakkes 2016-02-20 Korreksie "Martie" (van Rossum) - Johannes Bakkes

Liewer begrafnis as troue

Johan Bakkes 2016-02-20 MarIe (Maya) ek sal jou mooie woorde aan my ma oordra! Johannes Bakkes

Haikoe-kompetisie: "Haikoe oor ’n haikoe" deur Gert Cruywagen

ina bergh 2016-02-20 Ek is so jammer dat die haikoe kompetisie verby is. Dit te laat gesien.

Tweedehandse boeke en boekwinkel-etiket

Isabel Oberholster 2016-02-20 Ek is op soek na die boek : Stryd Om Die Waarheid geskryf deur Johan Gouws.

US-konvokasietoespraak: Die koei in die bos

Jeremy Vearey 2016-02-20 AFRIKAANS, MY REWOLUSIONÊRE TAAL Daar was 'n tyd in die vroeë 1980's in my studentejare by UWK toe Afrikaans meer radikaal as rewolusionêre omgangstaal, as Engels was. Jy kon in 'n massavergadering gemaklik van die inkrimpende dwangbuis bestel van Ap

Kuberkelder: Graad 9-vraestel vir Afrikaans HT

Leana Botes 2016-02-20 Hallo Annalien, vra jy vir Huistaal of EAT.

My eerste kamp

Mattie 2016-02-20 Ek wil by woordfees gaan kamp. So pas net die stert gedeelte op RSG gevang😀

Aan FC Boot oor erfsonde en die historisiteit van Christus

F C Boot 2016-02-20 Beste Angus Weereens spring jy weg met ‘n valse stelling nl dat ek alleenlik op ateïste of mense wat hulself voordoen as ateïste om te bewys dat Christus nie ’n mitologiese figuur was nie. Jy ignoreer net eenvoudig feite wat jou nie pas nie. Die a

Vrymesselary ten tye van die Suid-Afrikaanse Oorlog

Dave McMaster 2016-02-20 More Jaap, verskoning dat ek so lank vat om te reageer. Ek was vir 13 jaar ’n vrymesselaar en is 21/3/97 verlos daarvan. My oorlede Pa was n 33 st graad vrymesselaar en ek is in besit van al die ritueelboekies tot en met die 30 st graad, interessant dat

Aan FC Boot oor erfsonde en die historisiteit van Christus

Duitswester 2016-02-20 Dag Angus, Ek het op 'n dag ook oor die ding geskryf toe ek en KdK dit "bespreek" het. Ja, Jesus, of beter geïdentifiseer, Y'zeus, is 'n mite. Die wonderlike, bomenslike dinge wat hy kwansuis alles gedoen het, is dieselfde as vorige "messiasse" wat gekr

#Feesmustfall: perspektiewe op Afrikaans as 'n taal vir universiteite

Willem de Jager 2016-02-19 Uiteindelik 'n weldeurdagte en omvattende reaksie op die afgelope maande en veral die laaste paar weke se onstuimigheid oral op Suid Afrikaanse universiteitskampusse. Die gesaghebbende komposisie op sigself het vir my 'n heenkome gebied ná die slagspreuk

’n Strategiese ontleding van die Suid-Afrikaanse politieke omgewing en die implikasies vir universiteite in Suid-Afrika

Johannes Dippenaar 2016-02-19 Dit is tyd dat ons Stellenbosch Universiteit vaarwel roep. Daar is geen kans dat Afrikaans op die lange duur daar geduld sal word nie. Ons mors op die oomblik kosbare tyd en kragte om vir 'n Afrikaanse universiteit te veg in die gewone staatsbestel. Die A

Uitnemende skaapkwekery

Reusedwerg 2016-02-19 Geniaal uitnemend verstommend. Te hoog vir my.

Ingrid Jonker se dogter gesels oor haar ma en Vlam in die sneeu

Nico de Klerk 2016-02-19 Die intensiteit van gebeure, emosies en liefde bly aangrypend. Maar dan veral in die artikel die verwerking daarvan deur Simone is 'n voorbeeld vir elkeen. Ek het respek vir Simone se integrering en hoe sy uitstyg bokant tragiese gebeure sodat net die pos

Ingrid Jonker se dogter gesels oor haar ma en Vlam in die sneeu

René Naudé 2016-02-19 Wat ’n wonderlike openbaring is dié onderhoud met Simone. Pragtig en sensitief hanteer. Ek was ook ses jaar oud toe Ingrid oorlede is en kan die oproer in ons huis onthou. Ek het al baie gewonder hoe die lewe Simone behandel het. Ek is tans besig met "

Droogte in die kop

F C Boot 2016-02-19 Beste Angus As 'n mens as 'n donkie gebore is, sal jy nooit as 'n perd doodgaan nie. Jy sal dus moeilik van jou standpunt afstap dat Jesus nie ’n mitologiese figuur was nie. Daar is talle bewyse dat Christus werklik bestaan het. Die feit dat sekere skr

Teks en teorie: Leser se spel met teks, of teks se spel met leser?

Waldemar Gouws 2016-02-19 Die vraag (metavraag, megavraag) (waarop Helize van Vuuren se antwoord vir Blum, 'n voorbeeld van persoonlike sinkopee gee) is nogal 'n skaars vraag wat oor 'n gedig gevra kan word: "... het Peter Blum se 'Man wat mal word' ... enige taalbydrae gelewer?"

Ek wil skei, maar weet nie hoe ons bates sal verdeel nie

Desiree 2016-02-18 Ek wil skei, maar my man is nooit hier nie. Hoe maak ek? Hy bly vir 3 tot 6 weke weg van die huis af, kom net vir 1 dag dan gaan hy weer ...

Stereotipes

Jan Rap 2016-02-18 Beste Angus Wat jy hierbo sê oor Kaaps en Afrikaans is waarskynlik waar maar ek het nie van Kaaps hier gepraat nie; ek praat van Afrikaans wat met Engels vermeng word en dit gebeur die hele land deur maar veral in die Kaap. Groete Jan Rap

Foto's: Openingsgeleentheid van die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam

Hettie Glass - Talma 2016-02-18 Ek gaan die Zuid-Afrika huis beslis besoek as ek weer in Amsterdam kuier.

Rassisme

Jan Rap 2016-02-18 Soos jy sê FC; ras bestaan nie volgens die sogenaamde verligtes nie en tog gil hulle gedurig 'rassisme!' Hoe werk dit?

Die sondebok

Jan Rap 2016-02-18 Netso. Soos jy sê, hulle is tjoepstil en om hulself te regverdig vir die dwaasheid word die vorige bedeling verguis. Selfs Max du Preez het al begin agterkom dinge lol nou maar in plaas daarvan om te bieg maak hy of Zuma moet pa-staan vir die gemors.

’n Strategiese ontleding van die Suid-Afrikaanse politieke omgewing en die implikasies vir universiteite in Suid-Afrika

Barry Saayman 2016-02-18 "Een van die groot suksesverhale van die periode na 1994 was juis die hoë vlakke van ekonomiese groei van die middel- en laat negentigerjare ... Kortom, die ekonomie presteer tans op so ’n lae vlak dat net die handhawing van die status quo al moeilik v

Ingrid Jonker se dogter gesels oor haar ma en Vlam in die sneeu

Marie van Graan Westonaria 2016-02-18 In orde

Ingrid Jonker se dogter gesels oor haar ma en Vlam in die sneeu

Marie van Graan Westonaria 2016-02-18 Wat ’n insiggewende gesprek met Simone wat met groot liefde getuig van haar ma Ingrid se ongelooflike talent. Vir Simoné ... (pragtige naam) wens ek die heel beste toe. Sy het ook oorwinnings in haar lewe beleef.

Ingrid Jonker se dogter gesels oor haar ma en Vlam in die sneeu

Jean Lombard 2016-02-18 Wat 'n mooi bydrae!

Literêre prestige: Die geval Eleanor Baker

ilze 2016-02-18 Ek is 'n groot aanhanger van haar werk en dink dis tragies dat sy so misken is - om watter rede ook a.l

Droogte in die kop

Angus 2016-02-18 Beste FC Boot, 'n Definisie vir "pleinweg nonsens" is nie dat 'n mens Christus verwerp nie. Buitendien "verwerp" ek hom nie. Hy bestaan in die vorm van 'n karakter binne 'n mitologiese verhaal. Om alles aan jou te verduidelik, sal ek dit by wyse van spre

Sê nou maar net . . .

Angus 2016-02-18 Beste Jan, Jy kla self dat Engels Afrikaans uitdruk, nie Tswana, Zulu, Sotho of wat ook al nie. Buitendien praat Tswanas, Zulus, Sotho’s of wat ook al liewer Engels as hulle eie taal. Nee Jan, as Afrikaans verdwyn, praat ons Engels. Die verlies as Afr

Foto's: Openingsgeleentheid van die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam

Anet Pienaar-Vosloo 2016-02-18 'n Baie spesiale geleentheid met soveel skeppende mense saam. Mag die huis 'n tuiste word vir soveel mense wat dieselfde waardes deel.

Foto's: Openingsgeleentheid van die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam

Elza Oberholzer 2016-02-17 'n Riem onder die hart!

Teks en teorie: Leser se spel met teks, of teks se spel met leser?

Helize van Vuuren 2016-02-17 WOKNAWYF! = Blum se taalbydrae Boeiende artikel, Henning. Oor Blum se taalbydrae: die woord "woknawyf" hoor ek dikwels in benouende oomblikke gebruik deur belese Afrikaanse vriende ... nuwe woord in Afrikaanse woordeskat, sou ek dink ...

Ek is de moer in ...

Angus 2016-02-17 My vloer wou vanoggend nie moer nie, Toe moes ek maar met die gatsaag dorp toe ry.

US-konvokasie 2016: Foto's en video's

Anoniem 2016-02-17 Dis goed om die verskillende standpunte te hoor, ja. Mens wil half vir Lovelyn sê begin wegkyk van die "ek". "Ek dit" en "ek dat". Moenie alles op jouself van toepassing maak nie, want 'n ander persoon kan dalk opstaan en sê ek voel ongemaklik in 'n ins

US Woordfees 2016: Program

carien de clerk 2016-02-17 Hier is wel 'n lys van wat op die fees aangebied word, maar geen datums of lokale nie - wil graag die volledige program aflaai. Alles is hier te kry: http://www.sun.ac.za/afrikaans/woordfees/programme
Top