LitNet2016-03-01LitNet plaas hierdie kommentaar en versoek enige leser wat kan help om asseblief die LitNet-redaksie te kontak sodat hulp aan dié leser verskaf kan word. Baie dankie, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2016-03-01Hallo Ruleen, dankie vir die navraag. LitNet voeg vraestelle by soos wat ons dit kan reël. Gebruik solank die vraestel hierbo en hou die skole-afdeling dop vir nog byvoegings. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2016-03-01Hallo Hanlie, LitNet sal vraestelle byvoeg soos wat ons dit kan reël. Hou die skole-afdeling, veral die vraestelle-gedeelte, dop. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuuder
F C Boot2016-03-01Beste Reusedwerg
Ek sien dat Angus praat van: “'n Man wat die see kan oopkloof met sy kierie ...”
Ek neem aan hy verwys hier na Moses. Maar wat het moses nou werklik gedoen?
In Eksodus 14 lees ’n mens, vers 16: “Lig op jou kierie en steek jou h
Helize van Vuuren2016-03-01Na deegliker lees, wil ek graag vra, Henning, as daar volgens jou nie iets soos literatuurwetenskap (wat sowel literatuurteorie as komparatisme - die beginsels van vergelykende letterkunde) bestaan nie, hoe is dit dan dat talle literatore se praktyk daarm
Marius2016-02-29Ria , ons verskil hemelsbreed oor 'n paar wesentlike aspekte rondom die geskiedenis, ontwikkelingsvlak, belangrikheid vir die kultuur(e) daarop gebou, sowel as die rol van Afrikaans in die toekoms van ons land.
Dit is werklik hartseer vir my dat jy van m
Angus2016-02-29Beste Jan,
Met jou skrywe hierbo, verdraai jy die hele gesprek onderaan jou skrywe “Sê nou maar net …” (2016-02-16) Kom ons begin dus weer voor.
Ek het beweer: “Sê nou maar net… Afrikaans verdwyn. Dan praat ons almal Engels.”
Jou antwoord
Angus2016-02-29Beste FC Boot,
Ek het gesê geloof is gevaarlik want dit skep konflik. Dit beteken nie dat geloof verantwoordelik is vir alle konflik nie.
Geloof is verskriklik gevaarlik, want dit skep verwydering en tweespalt. Ek is 'n Christen en jy is 'n heiden, of
F C Boot2016-02-29Beste Reusedwerg
As daar na pratende diere in die Bybel verwys word wat dan in gesprek met mense is, skep dit die indruk dat hul op gelyke vlak met die mens verkeer. Dat diere egter ’n ondergeskikte rol speel is duidelik uit Gen 3 vers 21 waar staan:
Casper2016-02-29Ek stem volhartig saam met Andrew. daar is baie groter "issues" op die tafel as Afrikaans. Ons moet besef hoeveel voorregte ons steeds het agv van ons verlede: http://awakesa.co.za/
Angus2016-02-29Beste Reusedwerg,
Ongelukkig kan ek weer nie anders as om soekend te wees nie. Kleintyd al het ek goggas gevang en hulle uitmekaar gemaak. My eerste horlosie het net 'n dag gehou toe is al sy ratte uitgehaal. Ek wil weet hoe Christene, Islams, Boeddiste
Marietjie Luyt2016-02-29Aag, watwo. Plaas maar. Het nog nie die analogie met die Duitse universiteite van die 1930's elders gesien nie.
Groete,
Marietjie Luyt
Philip Fourie2016-02-28Krisis? Watter krisis?
Tussen al die woede en woorde aangaande universiteite is dit seker verstaanbaar dat niks gesê word oor die verband tussen sekondêre en tersiêre onderwys nie. Daar is ’n baie groter krisis in sekondêre onderwys, maar ek verond
Marietjie Luyt2016-02-28Skrap maar die vorige brief. Volgens berigte in vandag se Rapport, het prof De la Rey inderdaad aangedui dat UP tog nie aan die eise van die EFF ten aansien van die taalbeleid gaan voldoen nie.
Baie dankie
Marietjie Luyt
Marius Coetser2016-02-28Dit kan nie beter gestel word nie, die beheerliggame praat self Afrikaans. Kom hulle die kwaadstokers tegemoet om hulle self en hul poste te beskerm? Ek skaam my. Klink soos nog 'n Kodesa.
Reusedwerg2016-02-28Angus, wees gerus. Soos ek sê die woordewisselings sal tot in lengte van dae duur. Daar is "christene" wat my ook 'n pyn gee. Van hulle eien hulself baie voorregte toe en raak selfs bevooroordeeld teenoor ander mense, gelowiges en nie-gelowiges. Fanatici
Ria Greaves2016-02-28Marius, net 'n paar punte na aanleiding van jou antwoord: indien Afrikaans 'n akademiese taal vir 'n 100 jaar is, is dit een van die direkte gevolge van apartheid. Voor daardie tyd was dit ook gesien as nuttelose huistaal, soos jy nou die 'minderwaardige'
Susan Du Toit2016-02-28Om op te staan vir Afrikaans beteken nie ons is bang dit sal uitsterf nie. Dit sal nie. Dit gaan oor mense, die ontsluiting van kennis vaardighede ,die bereiking van lewensideale en kweking van goeie landsburgers wat ekonomiese bydraes kan lewer. Vir baie
Bessie de Kock2016-02-28My goeie genade
Ek het gedink slim mense soos die Professor en sy mede-kolegas het breins. Baie daarvan.
Maar nou maak hulle soos laerskoolkinders. Jy is nie aan my kant nie, dan speel ek nie met jou nie.
Ons noem dit klieks.
My St5 onderwyser het kli
Beulah Jacobs2016-02-28Ek glo Johann Rossouw dat jou brief die woorde en sugtinge van die meerderheid van ons Afrikaanssprekende mense is. Beter sou ek dit self nie kon stel nie. Ons kan net bid dat daar ag geslaan sal word op jou brief en reg en geregtigheid sal geskied vir on
estelle labuschagne2016-02-28Ek stem saan met Johan Rossouw. Dis onaanvaarbaar dat daar 'n proses plaasvind waar die rektor stilletjies probeer om 'n groep wat duidelik daarop uit is om konflik aan te blaas en revolusionêre oogmerke het, te paai om Afrikaans uit te skakel. Dis myns
F C Boot2016-02-28Beste Reusedwerg
Weereens val Angus weg met ’n klomp onwaarhede en gebruik dan die swartsmeerkwas om alle gelowiges ongeag van wie hulle is by te kom Soos bv: “Gelowiges raak maklik fanaties, plant bomme, skaak vliegtuie en vlieg daarmee in geboue, e
Zondra Hoffmann2016-02-28Absoluut op die man af. Die EFF, ANCYL, PAC, SASCO en AZAPO het almal 'n bydrae wat hier gemaak word, en hoe daar arrogant vernietig en gebrand word, is baie duidelik wat hulle in die mou voer. So dis nie 'n "onbekende 3de mag" nie - dis lokaal onder o
André Badenhorst2016-02-27Dit is interessant dat die protagoniste (akademies nogal) vir Engels as onderrigmedium, polities korrek en kognitief-emosioneel gestroom op die holrug geryde verlepte storie tokkel sonder om ag te slaan op deeglik gefundeerde betoë en redevoering (as gro
D. Ferreira2016-02-27Is die Universiteit Pretoria nie verbind om studente se klasse aan te bied in die taal toe hulle geregistreer het en ons juis Tukkies gekies het omdat die kursus in Afrikaans aangebied word nie? Kan 'n taalbeleid verander word in 'n student se derde of ho
Marinus wijnbeek2016-02-27'n Baie goeie analise wat die Unesco-bevindings tot 'n groot mate onderskryf. My tegnikon-ervaring het aangetoon dat die swart studente se vaardighede met Engels meesal laer was as die van blankes op laerskoolvlak. Ons het 'n redelike sukses gehad met 'n
Namib2016-02-27As ek nou twak gelees het, dan is hierdie dit. Ou vriend, hier by ons in Namibië is Engels die amptelike landstaal en prakties die beste opsie want Engels is die internasionale taal, die een waarin besigheid gedoen word. Waarom iemand dwing om in Afr
Marietjie Luyt2016-02-27Hier is my brief wat ek vanoggend vroeg aan prof De la Rey gerig het. In Engels, want dalkies verstaan sy nie Afrikaans nie.
Dear Prof de la Rey
The University of Pretoria cannot simply acquiesce to the aggressive demands of the EFF to have Afrikaans ab
Riaan2016-02-27Jou punt goed gestel Johann. Of die tannie sal luister weet ek egter nie." Volstruis -in- die- grond- houding as dinge nie hul agenda pas nie.
Sus Bronn2016-02-27Wat 'n mondvol van 'n man wat die stryd help stry het. Ek wil ook net 'n stuiwer ingooi. Ons kan nie toelaat dat groepe van buite universiteite hul wil afdruk op studente wat hulself wil ophef nie.
Naòmi Morgan2016-02-27Daar is baie wat die gebrek aan leierskap op alle vlakke by Suid-Afrikaanse universiteite betreur. Dit is daarom verblydend dat daar denkers van die kaliber van Johann Rossouw is wat besef hierdie is ons Parys 1968 en dat akademici moet standpunt inneem,
Jan Rap2016-02-26Die 'rook' van 'n miskoek is wanneer hy nog warm is. Destyds, in die winter, het jy die miskoeke uitgesoek wat nog rook om in te loop (om jou voete warm te hou). Streng gesproke is dit dus nie rook nie maar wasem. Koeltorings van 'n kragstasie stuur oo