Praatjie: Seks is 'n gebed

  • 4

seks-is-gebed-3

Klik op die prentjie vir 'n groter weergawe.

  • 4

Kommentaar

  • Ag Anita! Vir jou is seks seker SONDE. Ek sê: To each his own. Vir my is seks met - én liefde vir - een lewensmaat definitief iets naby aan religie.

  • Cilliers van Niekerk

    Om die beminde of deur die beminde te aanbid klink waar en reg; enigiets anders sou ons hele beskawingsgeskiedenis (gesublimeerd of pynlik en tevergeefs onderdruk in die Christelike era) ontken.

    Maar wat my rêrig tref en vermaak is daai wynprys so bedagsaam aangegee. Hoop dis darem beter as dooswyn teen R10 die glas!

  • Stem saam met Anita, net ek het 'n beter woord vir "bollie", maar webwerf sal dit beslis "onderhewig aan moderering".

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top