Antjie Krog lees voor uit haar gedig "Manifes van ’n Ouma" by die Festival voor het Afrikaans, Den Haag, 2013.
Lees ook:
• Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam (AKA) 2016 skop oor 'n maand af. Kyk LitNet se AKA lusmaker-video.
• Naomi Meyer gesels met die hooforganiseerder, Carina Claassens, oor hoekom AKA 2016 nie misgeloop moet word nie.
• Klik hier vir die volledige feesprogram.
Kommentaar
UITSTEKEND! Self 'n moderne ouma en het nou so lekker gelag, ja onse oumas het dit maar "swaar". Dankie vir hierdie wonderlike "Manifes van 'n Ouma".
Professor Antjie, manifesteer asb weer en weer - tot by Grootjie in die versehok.