Lusmaker-video: Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam

  • 0

Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam (AKA) 2016 skop oor 'n maand af. LitNet het hierdie video spesiaal vervaardig om julle lus te maak vir die fees. Die vorige (2013-) fees het Festival voor het Afrikaans geheet en het in Den Haag en Amsterdam plaasgevind.

Nuuskierig? Naomi Meyer gesels met die hooforganiseerder, Carina Claassens, oor hoekom AKA 2016 nie misgeloop moet word nie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top