Op die tafel 2016

  • 2
Dit is algemeen bekend wat die meeste mense glo, maar dit wat hulle glo word nie gestaaf deur die geskrifte waarop hulle steun nie. Wat nou gemaak met die verstand?
 
CM
  • 2

Kommentaar

  • Twee dingetjies hier;
    Miskien sal 'n bietjie onderleg in die hermeneutiek doen.
    Word vryheid van spraak aangetas, 'n minder kragtige verstand het mos ook vryheid, of hoe ?

    • Dit is juis die hermeneutiek wat lol, of die eksegete wil nie verstaan wat hulle lees nie. 'n Minder kragtige verstand is ondeurdringbaar.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top