'n Ander André Coetzee2016-01-29Dit was die eerste konvokasievergadering wat ek bygewoon het (het in 1973 buitemuurs afstudeer en dus nooit 'n noue verbintenis met die US-kampus gehandhaaf nie). Die goeie gees waarin verrigtinge afgehandel is terwyl vuurwerke verwag is, toon dat verskil
Salona Jacobs2016-01-29Is die spreker daarvan bewus dat Marie van Rensburg se Facebook profiel "gehack" was? Gaan kyk op haar profiel waar sy dit al vroeër bekend gemaak het? Behalwe as die spreker aan ons die ware Marie as haar bron kan bekend maak, is 'n bejaarde dame op die
Joan van Zyl2016-01-29Hierdie is 'n baie belangrike opmerking wat ek al meer hoor: Practically this means that 2016 is the year in which white South Africans must listen and take the back seat in conversations about race, power and privilege. Ons moet ophou om vir nie-witmens
Gustaf Pienaar2016-01-29Boodskap vir Jan: Beste Jan - ek het gister 'n gebruikte eksemplaar van "Aandenking vir 'n Vry Man" gekoop. Op die titelblad verskyn daar 'n handtekening onder die skrywer se naam. Die skrif is piepklein, maar dit lyk vir my na "Van Tonder". Ongelukkig
Jan Rap2016-01-29Dit is heeltemal waar. Male sonder tal het ouens dikbek geword oor ek die idees/opvattings/sienings wat deur die gehoorsame koerante in hulle koppe ingeprent is bevraagteken het.
Jan Rap2016-01-29Wel, gegewe die droogmakery tot nou is dit nie 'n slegte idee nie - dit is goeie beleid dat ouens met 'n goeie rekord toesig hou oor die met 'n swak rekord.
Jan Rap2016-01-29Mooi gestel Reusedwerg; deesdae mos, as jy 'n gemis uitwys, 'klou jy vas aan die verlede' en, soos jy dit stel, 'groei jy nie' (wat Afrikaans betref).
Ilze2016-01-29Ek lees met 'n swaar hart die kommentaar. Ek is 'n wit bevoorregte. Ek het hard gewerk on my matriek klaar te maak om universiteit toe te kan gaan. Ek het met 'n merietebeurs en 'n studentelening geleer. Dit was die laat negentigs. Die meerderheid maters
Elmari Potgieter2016-01-29Offerlam van Chanette Paul.
'n Vrou wat haar herkoms op 'n baie vreemde manier in België en terug in SA vind.
'n Blik op die 'n land soos België, Nederland, Vlaandere en Suid-Afrika en hoe taal (lewenswyses) tog so naby maar tog so verskil.
Jurie van Rooyen2016-01-29Dear Usisi Lovelyn Nwadeyi, I really appreciate your speech. I think it is one of the most thought provoking perspectives regarding language and transformation in general. It will be recorded in our history books as one of those pivotal debate moments for
Mellet Moll2016-01-29As ons hierdie toespraak sou stroop van die meesterlike poëtiese retoriek, bly ek wonder wat presies die kern van sy boodskap sou wees. Dit herinner sterk aan Eugene Marais wat mense kon "mesmeraais".
Dawid Le Roux Cloete2016-01-28Inderdaad is Suid-Afrika se diversiteit juis direk verantwoordelik vir sy stabiliteit.
Indien ons ’n eenparty staat was sonder die DA in die Wes-Kaap sou die ANC bloot enige wet kon deurvoer en dan kan hulle so te sê maak wat hulle wil. ( Die ANC het
Thijs van der Merwe2016-01-28André, ek was nie daar nie, maar ek stem! Maar ek is onseker of haar vertrekpunt verkeerd is - dis die debat wat gevoer moet word. Ek is bewus gemaak van blinde kolle - en dit help my om myself te herevalueer, en hopelik vorentoe beter te doen. Daarmee s
Angus2016-01-28Beste FC,
Niks ernstigs nie; ek terg Reusedwerg sommer maar, en hy weet dit. Hy het opinie heel korrek gebruik. Kyk na sy antwoord!
Mening en opinie met die betekenis van "sienswyse" is sinoniem. Of dit algehele sinonimie is lyk moontlik, want dit lyk
C Victor R Honey2016-01-28Van die foto’s van indiwidue / pare lyk dit asof die meeste mense teenwoordig wit was. Maar dit was nie so nie. Was die 'belangrike' mense teenwoordig slegs wit?
Angus2016-01-28Beste FC Boot,
Jy hou aan om nie te lees wat ek geskryf het nie, en dit dan te probeer beantwoord. Lees weer: Ek, Angus, is ʼn ateïs; dus bestaan sonde nie vir my nie. Om vir my skakels te gee oor “in” is heeltemal sinloos. Ek voel vere vir watter s
Riana2016-01-28Dankie Bettina, jou insiggewende artikel behoort die begin te wees van 'n groter, eerlike gesprek - maar dit lyk my dit is maar moeilik vir die meeste van ons om nie dadelik in 'n "kamp" te klim en te begin baklei nie. Wanneer gaan ons gereed wees vir só
Linda Zollner2016-01-28Ek is so bly oor die goeie resensie, ek het in myself getwyfel want ek het dan die boek so geniet - en toe sien ek die aaklige resensie in Sondag se Rapport.
Jan Rap2016-01-28Nee wat, onsin. Daar is baie wat die ontwikkeling van die wetenskap kniehalter (nou, in die verlede en in die toekoms) naamlik kerke (alle gelowe), politiek, ouers, kinders, broers, susters om nou maar 'n paar te noem. Moet natuurlik ook nie van wetenskap
Ignatius Erasmus2016-01-28Die boek was vir my maar flou. Teen die agtergrond geskryf van ’n boer in die bosveld. Ek boer self. Jy boer nie met 5000 beeste op 4800 ha nie. Saam met renosters en leeus en wat nog meer. Die bosveld sukkel om 200 bees op 3000 ha te hanteer. Dan die d
Jan Rap2016-01-28Stel dit andersom Zyrilde; 'n goeie balletuitvoering is amper soortgelyk aan Breyten se bedrewe taalgebruik.
Terloops, dis eienaardig dat jy sê 'ten spyte van' wat hierdie land en volk aan jou gedoen het - as 'n ou voel sy land het hom benadeel gaan hy
Lanie Jordaan2016-01-28Ek dink Breyten se taalgebruik is skitterend (jammer vir jou wat lewend-dood is ... begin weer by Rooikappie en die Wolf en prober kyk of jy nog kan opvang!) En ek stem saam, wil ons ons taal weggooi soos 'n nageboorte, en agterna saamleef met die verlies
Jan Rap2016-01-28Angus, wat jy sê geld vir 99.9% Afrikaanssprekendes; niemand sien neer op iemand wat nou kwansuis nie goed praat nie. Jou probleem is jy verwar 'taalsuiweraars', wie of wat hulle ookal mag wees, met mense wat bekommerd is oor die ooglopende agteruitgang
Jan Rap2016-01-28Angus, hoekom het jy 'besig' in hoofletters? Is daar iets met die woord verkeerd of wou jy gehad het Reusedwerg moes 'besig' met 'skryf, lees en praat' vervang?
Thinus Crous2016-01-28Ons wil graag die woordfees bywoon (eerste maal). Waar in Stellenbosch word dit aangebied. Verskillende terreine?
Dankie vir u hulp.
***
Ja, dit word by heelwat plekke aangebied. Kry die kaarte hier: http://www.sun.ac.za/afrikaans/kaarte
CORNE BOUWER2016-01-28Afrikaners asb gee om.....
Ek is ’n blanke vrou en hierdie poging wat ek weer aanwend is die derde een ( GEEN TERUGVOERING OF HULP IS VERKRY MET die ander twee in 2015 nie - GOD HET MY LAAT BLY VERTROU) en ek het my vertroue in elke blanke persoon ge
Waldemar Gouws2016-01-28Ons is baie gelukkig om darem een ware aktivis vir Afrikaans, en vir emansiperende menswees vandag, in ons versukkelde midde te kan hê.
Zyrilde2016-01-28Baie dankie, Breyten, dis al wat ek kan sê. T.s.v. alle hartseer wat hierdie land en volk jou aangedoen het, veg jy steeds vir die voortbestaan van jou moedertaal. Om te lees hoe jy omgaan met woorde, is soortgelyk aan 'n foutlose, betowerende balletuitv
Johan van der Merwe2016-01-28Baie dankie aan Jean Oosthuizen vir hierdie onderhoud. Dit het 'n paar dinge vir my duideliker gemaak. En hartlik dankie aan Wannie Carstens vir al sy harde werk in belang van meertaligheid en van Afrikaans.
Huidige omstandighede verg dalk 'n nuwe ben