Julius Burmeister2016-01-27My mening! Dit is die papier nie werd waarop dit geskryf is nie. Ek het nou al die kommentaar gelees en dit het alles eenvoudig mooi saamgevat ... maar het ek een anderskleurige se kommentaar gesien? Nie een nie! Deur die minderheid blanke intelligensie,
Theresa Papenfus2016-01-27'n Kragtoer inderdaad! Die "maer man met die groen trui" is nog steeds hy wat gisteraand 'n knalrooi hemp gedra het. Politiek korrek kon Breyten Breytenbach nog nooit wees nie, al moes hy duurder vir sy waarheid betaal as baie van die maklikpraters sáá
Elmare Lombard2016-01-27Breyten! ... ❤️ Span die Afrikaanse woord só in dat 'n mens met respek en verwondering en trots lees en herlees! Sjoe, Breyten, ek voel trots. Metafore, idiomatiese taal - al dié waarmee ons só kan identifiseer en wat ons herinner aan ons herkoms e
Christo Theart2016-01-27Ek is lam. Dis so mooi. Soos om te luister na 'n Beethoven-simfonie. Dit is ook my versugting dat ons (gemeenskappe in SA) nie mekaar sal slaan met stokke wat politici vir ons gee nie maar eerder saam die werklike probleme aanspreek. Maar dit kan net gebe
Henri Benade2016-01-27Die debat oor Afrikaans aan Maties is 'n sub-debat. Die hoofdebat in die land is oor mutikulturisme teenoor integrasie. Onder multikulturisme sal daar ruimte wees vir 'afsonderlike' groepe, en vir die handhawing van taalregte as deel van groepregte. Maar
Elsa Kruger2016-01-26Wat 'n tour de force. Mag hierdie pluimsaad ver waai. Dis 'n toespraak wat nog lank weerklank in die siel van elke regdenkende Suid-Afrikaner behoort te vind. Dis belangrik dat die datum reg is, anders word die geskiedenis weer "herskryf".
caro wiese2016-01-26Dankie Ton, vir jou 'endorsement'. Vir my , dra dit by tot die voller prentjie van Stephan - 'n Mens kon altyd staatmaak op sy integriteit!
Dankie ook aan Gustaf! Groete , CW
Tinus2016-01-26Stem saam met jou ... ons kan met niks iets doen ... opstaan en van vooraf begin ... dit sal weer suksesvol wees met harde werk en toegewydheid ... sonder kla ... dan sal die wat so kla weer kla ... ons het al weer niks vir hulle gedoen en gegee nie ... e
Angus2016-01-26Beste F,
Dis jy wat nie mooi verstaan nie, omdat jy dink sonde en oortreding is dieselfde. Dit is beslis nie. Sonde is volgens die Bybel, slegs ongehoorsaamheid teenoor God se wette. Oortredings is die handeling van oortree van 'n landswet en God se wet.
Jaco Fourie2016-01-26Jan
Jy skryf: "Die grondliggende probleem is die saamgooi van verskillende kulture (nasies om presies te wees) in 'n gegewe grondgebied wat 'n resep vir konflik is."
Dis nou 'n vervelige en uitgediende klagte, 'n onomkeerbare situasie, 'n "fait accompli
Bets Smith2016-01-26Wat 'n wonderlik ewewigtige resensie in vergelyking met die een wat Sondag in Rapport verskyn het. Sterk en swak punte word genoem sonder om 'n persoonlike aanval te loods. Hierdie is nou 'n resensie wat baie vertel van die geresenseerde werk, maar nog me
Marius Muller2016-01-26Is dit dan nie die swart mense se skuld nie? Die swart persoon is nou die baas en hy hou vakansie saam met die kinders, die swart persoon stoot die trollie kar toe of kom maak die foon reg. Dit is swart kelners wat die restaurant se rekening bring. Wannee
Inga Lawson2016-01-26Me Scheepers, jou insig van ons vroeë geskiedenis kan netsowel op die verhaal van rooikappie gebaseer wees. Sensuur en propaganda oor die 'ontstaan van die Kaapse kolonie' is al lankal verby. Tyd om die hele storie te begin lees. Dit is beskikbaar met ba
Charmaine2016-01-26Ek was nog nooit bevoorreg nie. Hoekom nie? My ouers was arm, hulle was alkoholiste. Ons het in agterplase gebly. Ons was vyf kinders en moes maar altyd in die agterste ry staan. ALLE rasse moet begin besef dat as jy nie met die spreekwoordelike goue lepe
Panda2016-01-26Baie waar‼ So het die kerk die ontwikkeling van die wetenskap met meer as een en ’n halwe millennium onderdruk en gestuit met die, volgens hulle, Bybels gefundeerde geosentriese model van die heelal, wat as kerklike dogma aanvaar is. Copernicus se m
Kobus de Klerk2016-01-26Sien, jou reaksie hierbo is nogeens wat ek bedoel met jou ontwykende antwoorde omtrent wilde stellings wat jy maak sonder enige hoop van bewys of substansie daarvan. 'n Verleentheid vir jouself, is jy... Dit is dus eerder beter vir jou om verby te hou. Jy
Karina2016-01-26So kind of you to write. Thank you! As you know, André loved 7de laan and was delighted to feature in the show. He admired you. Your message brought back many happy memories. Dankie!
Stephan2016-01-26Ek stem met baie van die goed saam, maar mense moet ophou deur ’n tonnel na die saak te kyk. Suid-Afrika het meer swart miljoenêrs as enige ander land in die wêreld, daar is baie swart mense wat hulself ook hoër heg as wit mense. En daar is ook baie
Jan Rap2016-01-26Om 'n probleem op te los moet hy eers geïdentifiseer word - jy kan nie appels met 'n raat vir pere behandel nie. Die grondliggende probleem is die saamgooi van verskillende kulture (nasies om presies te wees) in 'n gegewe grondgebied wat 'n resep vir kon
Jan Rap2016-01-26Jy het wel 'n punt daar beet Duitswester. Dit geld egter net as die aanleer van sodanige taal as 'n steekpenning gesien word. In die nie te ou tyd nie, in die tyd van die vorige bedelings, het baie van ons mense 'n swart taal as tweede of derde taal geh
F C Boot2016-01-26Die vraag is:" Hoe verduidelik mens “wit bevoorregting” in eenvoudige terme? "
Presies op dieselfde manier as wat jy die huidige swart bevoorregting beskryf, want waar 'wit bevoorregting' die meerderheid,volgens die meerderheid se oortuiging, agter g
Stefan le Roux2016-01-26Soos Generaal Conroy gesê het in ’n politieke vergadering tussen die Natte en Sappe toe hy met onsin te doen gehad het (in ’n formele vergadering): "K@* man k@*! Volgende vraag asb Meneer." Ek kon nie dink aan ’n beter antwoord op die skrif nie. Di
rene2016-01-26Wit bevoorregting beteken ek gun vir almal sukses. Ek is nie jaloers as iemand van ander kleur sukses behaal nie. Ek weet wie ek is. Ek voel nie minderwaardig selfs al word ek deur swart mense emosioneel geboelie by my staatsdienswerk nie. Wit bevoorregti
Duitswester2016-01-25Ja ek het daardie voorregte gehad, my mense het bitter hard daarvoor gewerk. Hulle het in Afrika aangekom waar daar niks was nie, mense het nie die voorreg van steenhuise gehad nie, hulle het in stokpondokke gebly. My mense het hard gewerk om die voorreg
Duitswester2016-01-25Om 'n swart taal te leer sal gesien word as nog 'n "victory" en as 'n swakheid van die verloorder. Elke keer as iets uitgewys word wat verkeerd gedoen word, word daar geskree" rassisme". Dit is die standaard en effektiewe skerm waaragter die aanjaers wegk