Kommentaar

In memoriam: Pieter Herman Kapp

Johannes Comestor 2016-01-21 Dit verbaas my dat die titel van Kapp se 2013-boek, Maties en Afrikaans, in die bostaande teks twee keer foutief weergegee word. Is daar deeglik kennis van die inhoud van hierdie boek geneem of is dit deel van die wydverspreide onverskilligheid jeens Afri

Quo vadis Maties?

Johannes Comestor 2016-01-21 Die kern van die saak is: Wim de Villiers en Afrikaans kan nie saam aan die US voortbestaan nie. Daar moet gekies word. Ek kies Afrikaans.

Die vlugtelinge in Europa: hoop en vrees ná die Sylvester-nag in Keulen

Johannes Comestor 2016-01-21 Loammi Wolf, dankie vir nog 'n insiggewende bydrae. Vir 'n gesaghebbende breër perspektief, lees Byron M Roth se boek, The perils of diversity: Immigration and human nature (Whitefish: Washington Summit Publishers, 2011, 586p). 'n Kindle-weergawe is besk

Quo vadis Maties?

ED Lamb 2016-01-21 Een van die eise van #FeesMustFall is reeds vroeg in 2016 aan Nzimande gestel: all education must be in English only. Al hoe Afrikaans as wetenskapstaal, vrye akademie en outonomiteit beveilig kan word, is dat die US transformeer, na 'n private universit

Paul Kruger en die pers in die ZAR, 1890–1895

Koos Holtzhausen 2016-01-21 Dit is 'n deeglike stuk werk. Ek het so pas Carel van der Merwe se Donker Stroom klaar gelees. Dit is opvallend dat die inhoud van hierdie artikel in 'n groot mate oorvleuel. Was daar kontak tussen die outeurs? Uit Van der Merwe se boek blyk dit

SêNet se einde

Angus 2016-01-21 Ek wil darem net byvoeg: ek het die grootste waardering vir wat Webvoet doen. Parykeer skryf 'n mens iets in "die hitte van die oomblik", en dan sal Webvoet se snoeiskêr jou ewe koel en kalm van 'n groot verleentheid red.

SêNet se einde

Angus 2016-01-21 Beste Duitswester, Ek stem saam met jou: SêNet is besig om uit te sterf, en ek sien hoofsaaklik een rede daarvoor. Hier alewige kommentare onderaan 'n brief maak die hele onderwerp dood. 'n Mens lees mos maar net die kommentare op jou kommentare en bast

Keer die smart

Angus 2016-01-21 Beste Kobus, Hoera! Ek vorder. Dis nou nie meer lank nie en jy sal ook erken dat dit die Bybel mitologie is. Kom ons begin by nr 3. Jy stem saam dat die verhaal van Jesus soos beskryf in die Nuwe Testament, lees soos 'n historiese roman, met as hoofkara

SêNet se einde

Jaco Fourie 2016-01-21 Ek mis ook die vuurwarm, skop, bliksem en donder-onderonsies, asook die vele wat hier verdamp het.

Droogte in die kop

F C Boot 2016-01-21 Beste Angus En na die hele relaas verstaan jy nog nie die sondebegrip nie. As jy nou aandagtig gelees het wat ek voorheen geskryf het moet dit tot jou deurgedring het dat 'n mens nie sonde kan erf nie. As jy nou Genesis 2 en 3 gelees het dan moes dit tot

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 5, intermediêre fase)

Antoinette Kok 2016-01-21 Goeie dag Graag wil ek net weet waar kan ek meer van hierdie vraestelle kry om my kind te help met Wiskunde

Die raaisel oor Standaardafrikaans

Angus 2016-01-21 Beste Reusedwerg, As jy KORREKTE Afrikaans wil BESIG, moet jy maar versigtig wees met onder andere jou woordkeuses. Dan moet jy praat van MENING, nie OPINIE nie. Mense wat dit raaksien is VERREWEG in die die minderheid, nie BY VERRE nie. Die korrekte v

Waarom Afrikaans gelyke status by US verdien

Tom McLachlan 2016-01-21 Ek is dankbaar dat adv Heunis op grond van behoorlike regs- en logiese argumente die skrywers van die 22 Desember-artikel teregwys. Ek het reeds elders ook gesê dat die twee regsprofessore se artikel grotendeels polities van aard was wat hulle op grond v

Leesbegrip vir Primêre Taal Graad 10-11

Wilma van der Linde 2016-01-21 Goeie dag Ek is op soek na graad 10 vraestel voorbeelde en eksamen aantekeninge oor die voorgeskrewe boek Kringe in die bos, asseblief

Regsalmanak: Stephan Welz se epiese hofstryd

Ton Vosloo 2016-01-21 Merkwaardige bydrae, Gustaf. Geniet jou rubrieke ten volle, beste groete.

In memoriam: Pieter Herman Kapp

Koos Pauw 2016-01-21 Jammer! Ek het hom destyds by die RAU leer ken as iemand wat sy kollegas -- al is hulle jonk en voortvarend -- met wellewendheid en respek behandel het. Ons het mekaar later weer raakgeloop. 'n Vriendelike man met gravitas.

Book review: In Our Own Skins: A Political History of the Coloured People

Heindrich Wyngaard 2016-01-21 Baie insiggewende resensie; met begrip en empatie geskryf. Dankie, prof Nasson.

Selfbeduiweling

Kobus de Klerk 2016-01-21 Watter bewyse het jy vir jou stelling van die enigste kort bestaan wat mense ooit bewus van sal wees? Of gorrel jy sommer maar net weer vir die vermaaklikheidswaarde daarvan ...

Waarom Afrikaans gelyke status by US verdien

F C Boot 2016-01-21 'n Mens kan nie anders as om waardering uit te spreek vir die skrywer se poging om die saak rustig en ewewigtig te beredeneer. Ek is egter bevrees dat omdat daar hoofsaaklik twee tale in Suid-Afrika tans is waardeur akademiese onderrig plaasvind, nl Afrik

Paul Kruger en die pers in die ZAR, 1890–1895

Jaco Fourie 2016-01-20 'n Wonderlike, insiggewende en leersame uiteensetting wat ek uitermate geniet het. Dit is net so tragies dat die man wat die Afrikaner in "Winternag" verewig het en die "Siel van die Mier" bestudeer en beskryf het, so tragies 'n einde in selfmoord gevind

Droogte in die kop

Angus 2016-01-20 Beste FC Boot, As jy sê ek het die kat aan die stert beet oor die begrip “sonde” dan kan jy beslis nie verstaan wat jy lees nie. Jy verstaan ook nie wat geskryf staan in die stuk waarna jy my verwys nie. Kom ek verduidelik dit mooi eenvoudig aan jou

Uitslae: Sanlam WOW Spelfees

Charien 2016-01-20 Is daar enige manier om die Graad 2 video opnames in die hande te kry?

Keer die smart

Kobus de Klerk 2016-01-20 Angus, al drie jou voorbeelde is gemaklik van toepassing vir verskillende gedeeltes deur die Bybelrekord heen. Wys jou hoe dinamies is die HERE en die Bybel wat van Hom en SY lesse vir ons, getuig. Jy moet net die skille van jou oë afkry. As Paulus (Sau

Selfbeduiweling

Jan Rap 2016-01-20 Nee wat ek glo darem nie.

In memoriam: Pieter Herman Kapp

Mariana Benson 2016-01-20 Ek het sy boek "Nalatenskappe sonder einde" - die storie van die Marias-broers so geniet om te lees. Mens is sommer weer trots op ons kultuur en mooie taal. Ons moet ons "Nalatenskappe" koester en bewaar.

Oor Afrikaans

Angus 2016-01-20 Beste Jan, Dis duidelik dat jou en my siening van Afrikaans hemelsbreed verskil. Vir jou is Afrikaans ʼn appel wat klaar van die boom afgeval het en op die grond lê en vrot. Dis dan klaarpraat met hom; nooit sal hy weer lewendig word nie. As ʼn donkie d

Die raaisel oor Standaardafrikaans

Reusedwerg 2016-01-20 Jan, daar is niemand so doof soos iemand wat nie wil hoor of iemand so blind soos iemand wat nie wil sien nie. Die groot probleem met die Afrikaanssprekende persoon is hy is te lui om bietjie moeite te doen om reg Afrikaans te praat. Jy sal nou die person

Grammatika 0,5 - 0 - 0,5 vir Albert Nothnagel

Albert Nothnagel 2016-01-20 Mnr Jan Rap weet blykbaar iets, maar daar is nog baie waarvan hy niks weet nie, soos alle alle mense, ook ek. Na weet kom natuurlik nog ook insig en dit is iets heel apart. Dit neem baie lank. Gelukkig is hy darem ook 'n Suid-Afrikaner. Neem die suid w

Book review: In Our Own Skins: A Political History of the Coloured People

Johannes Comestor 2016-01-20 Lees ook Leon Lemmer se resensie van Richard van der Ross se boek op praag.co.za (6 Junie 2015).

Boer-tyne: 'n Familiefotoalbum uit Argentinië

Paul Liebenberg 2016-01-20 Ek was 'n donateur tydens die beginjare om finansiering mbv Indigogo vir die film te verwerf. Vanaf die begin volg ek dus hierdie verhaal met veel belangstelling en heimwee. Wonderlik om die foto's en verhale hier te kan lees van direkte nasate wie se wor

Uitslae: Sanlam WOW Spelfees

Renata 2016-01-20 Sou graag die graad 3 wenners se foto ook hier wou sien. Dis 'n wonderlike kompetisie en die kinders het dit vreeslik geniet! Net 'n voorstel, dalk moet hul die uitroeper en die kinders volgende keer met 'n koordlose mikrofoon laat praat, sodat hulle mooi

African Library: The Forbidden Woman

Jannette Latham 2016-01-20 Thought-provoking post . For what it's worth , if anyone is interested in a WV DoR IT-141 , my husband discovered a sample form here http://goo.gl/Ms4ebj

Vir Randall Wicomb: 'n Huldeblyk

Johann de Jager 2016-01-19 Albei onder onkologiebehandeling by Tygerberg, wag Ek en Randall ons beurte af, so drie/vier maande gelede. Hulle roep my eerste, en na die konsultasie binne, kom ek weer uit in die lang gang met rye en rye wagtendes, Langs Randall is een sitplek oop, maa

Die Jan H Marais-prys: Reglement

Adeline Twigge 2016-01-19 Is daar al enige inskrywingsvorm of nuwe inligting beskikbaar tov die Jan H Marais-prys vir oorspronkilike navorsing in Afrikaans? Al die besonderhede kan hier gevind word: http://www.akademie.co.za/aktiwiteite/pryse/

Sewe lesse wat #PennySparrow my leer

Angus 2016-01-19 Elke mens op deeske aardbol is 'n rassis, want die lewe, die mens, is die produk van evolusie. Darwin het dit jare gelde al vir ons bewys met sy Galopogos-eilande se vinke. Met skeiding kom verwydering tot so 'n mate dat nuwe spesies wat niks met mekaar t

Oor Afrikaans

Jan Rap 2016-01-19 Beste Angus Ek het al male sonder tal aan jou die verskil tussen agteruitgang en verandering verduidelik. 'n Appel kan aan 'n boom hang en ryp word of op die grond lê en vrot en in beide gevalle ondergaan die appel 'n verandering maar in die een geval

Louis Fourie, Afrikanerpatriarg 1669-1750

Jaco Fourie 2016-01-19 Die gevaar met heraldiek, is dat dit aan “ancestor worship” grens. ‘n Klompie jare gelede het omtrent elke Afrikanerfamilie met trots ’n “familiewapen” teen sy sitkamermuur laat pryk, nie een van hulle outentiek nie, maar destyds ’n winsgewe

Louis Fourie, Afrikanerpatriarg 1669-1750

Jaco Fourie 2016-01-19 Daar is twee benaderings tot die ondersoek na die oorsprong van die Suid-Afrikaanse Fourie-van. 1. Vanuit die leeu se bek self. (dws hoe Louis homself geag het). Die mees skreiende bewys vir “Fleury” is die titelakte van sy plaas deur Willem Adriaan

Keer die smart

Angus 2016-01-19 Beste Kobus, Mense wat nog leef of gelewe het, word op drie maniere uitgebeeld in die letterkunde. 1. in 'n outobiografie (eerstepersoonsvertelling); 2. in 'n biografie (derdepersoonsvertelling; en 3. in 'n historiese roman. Hier doen die skrywer deeg
Top