Aangename omgewing

  • 3
Omring deur die werklikheid, is die oortuigings van mense bloot net twisgoed.
 
CM
  • 3

Kommentaar

  • Alhoewel omring deur die werklikheid is die oorgrote hoeveelheid mense onbewus van die werklikheid, vandaar die uiteenlopende oortuigings en gevolglike twis. Vergelyk maar Breyten en Lovelyn se sienings van die werklikheid (US-konvokasietoesprake).

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top