Magriet2016-01-24Hoop van harte daar is Afrikaanse magnate wat sal waarborg dat Afrikaans aan die US sal kan voortbestaan. Ek is egter nie voorstaander van aer trek nie. Met 'n man aan hoof van een van die Mediese skool se departemente en die ma van twee dogters wat dokte
Derick Coetzee2016-01-24Christo is reg, maar vir my lê die sleutel van 2016 en daarna in die profetiese woorde " ... tog is 2016 se wel en weë in elke Suid-Afrikaanse burger (in) die massa se hande." Dit is waar en is die kulminasiepunt van alles wat waar is wat Christo hierbo
F C Boot2016-01-23Mag Afrikaans tog nie in dieselfde slaggat trap as Nederlands nie.
Kyk hierna:
Cookies op Trouw.nl
Trouw.nl gebruikt cookies en vergelijkbare technologieën ("cookies") onder andere om u een optimale gebruikerservaring te bieden. Ook kunnen we hierdoor
JW(Hoffie) Hofmeyr2016-01-23Pieter, soos altyd 'n baie goeie stuk (kerkhistoriese) navorsing en belangrike teologiese bydrae tot die voortgaande gesprek rondom Spiritualiteit asook oor Andrew Murray hier in SA, maar ook op 'n wêreldwye vlak. Hierdie is 'n besonder belangrike dimens
F C Boot2016-01-23Die feit dat ons dieselfde stukkie grondgebied deel maak ons nie almal dieselfde nie. In Suid Afrika is daar mense wat tale praat wat ek glad nie verstaan nie, maar in Nederland is daar mense wat dialekte praat wat selfs gebore Nederlanders nie verstaan n
Herman Lategan2016-01-23Nice Jason. But actually one should look at why Zuma fired a perfectly competent finance minister. That is the crux of the matter. The rest is obiter dicta.
Jaap2016-01-22Your open letter to Redi: just for the record, did you know Van Rooyen couldn't manage and complete his portfolio of mayor on local government level, let alone National Finance Minister of our beloved country! Say no more ...
Jaco Fourie2016-01-22Reusedwerg
Blykbaar het Joe Garmeson ook onder die naam Joe Stewardson gegaan wat as Afrikaanse akteur in vele films voorgekom het.
Jaco Fourie2016-01-22LitNet
"As die briefskrywers nie briewe skryf nie, word die debatstroompie dun ...".
Dis eerder LitNet wat moet ondersoek instel "Hoekom!"
Ek stel voor dat Litnet van vorige gereelde skrywers verneem hoekom hulle nie meer vir SêNet bydraes wil
Panda2016-01-22Moontlik is daar ’n klemverskuiwing in die tipe bydraes wat geplaas word. As dit nie kwalifiseer as ’n 'mening' nie, dan lyk dit my is die neusie verby. Ek het bv vroeg in Januarie ’n bydrae oor een van die astronomiese hoogtepunte vir 2016 saam me
ED Lamb2016-01-22Die vraag is Quo Vadis Maties?
Wim de Villiers is nie die enigste Trojaanse perd aan die US nie, saam met hom is dit die bestuur, senaat, "226" ondertekenaars, en professore soos Gouws, de Lange, van der Walt, van Niekerk en kie wie swig voor die intimid
Gert2016-01-22Hierdie was goed, veral die uitdaging aan digters om oor politieke en sosiale probleme te dig, en sodoende begrip van probleme sowel as oplossings oop te skryf!
Annette Müller2016-01-22Dankie Loammi vir 'n baie insiggewende bydrae wat verskeie aspekte goed saamgevat het. Vir Duitsland is dit dalk hoogtyd om weer na die grondwet tov vlugtelinge te kyk. Menseregte is baie hoog aangeskryf en dit is goed, maar die verskeidenheid in kulture
Albert Nothnagel2016-01-22Die gespreksonderwerp gaan oor die woord Afrikaner, nie oor gewone onbenullige mense, soos ek en dwase foute wat hulle al gemaak het nie.
Die vraag het ook niks met grammatika te doen nie. Dit het slegs te doen met medemenslikheid van woorde. Slegs oor
LitNet2016-01-22Hallo Janine, daar is op die oomblik nie spellyste op LitNet beskikbaar nie, maar ons voeg enige hulpmiddels hier by tot ons skole-afdeling: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Jy kan hierdie ruimte dophou, want
LitNet2016-01-22Hallo Annalien, daar is baie hulpmiddels beskikbaar by veral die profiel van Dewald Koen - rol asseblief ondertoe en sien watter vraestelle jy alles hier vind: https://www.litnet.co.za/author/dewald-koen/
Daar word ook nuwe vraestelle bygevoeg by LitNet
LitNet2016-01-22Hallo Belinda, baie sterkte met die groot werk. LitNet bied baie gratis hulpmiddels in ons skole-afdeling. Volg hierdie skakel en laai gratis vraestelle van jou keuse af. Ons werk dit by soos wat dit beskikbaar raak. Blaai ook elke keer om, as jy aan die
LitNet2016-01-22Hallo Charien, verwys jy na video-opnames wat tydens die WOW Spelfees gemaak is? Kontak dan asseblief die Woordfeeskantoor (http://www.sun.ac.za/afrikaans/woordfees) vir nog inligting. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2016-01-22Hallo Wilma, kyk by hierdie webskakel: http://www.dalenematthee.co.za/boeke/kringe.html. Hier is hulpmiddels vir skoliere wat vanjaar Kringe in 'n bos behandel. Ons plaas ook hulpmiddels by ons skole-afdeling wanneer ons dit beskikbaar het. Hou veral "not
LitNet2016-01-22Hallo Antoinette, ons plaas spoedig nog vraestelle en hulpmiddels. Hou LitNet se skole-afdeling dop - veral die onderafdeling "notas, toetse en vraestelle". Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Kobus de Klerk2016-01-22Kan jy bewys dat dit met woorde geskep is en dus fiksie en hallusinasies is? Of is jou siening maar jou eie fiksie en hallusinasie ... As jy jou stellings nie kan bewys nie - want jy kan beslis nie - hoe kan jy dit as feite probeer aanstip?
Johannes Comestor2016-01-22In sy boek, What's gone wrong (Johannesburg: Jonathan Ball, 2014, p 19), skryf Alex Boraine oor wat kort na die Soweto-opstand gebeur het: "I was physically threatened by a National Party member who blamed my party [die Progessiewe Party] for the slaughte
Handre Brand2016-01-21'n Interessante artikel wat direk aansluit by die omvattende navorsing deur Van der Merwe (2015) oor die lewe van Eugène Marais asook sy komplekse verhouding as redakteur van Land en Volk met Paul Kruger. Die insluiting van die werk van Van der Merwe in
Jan Rap2016-01-21Duitswester, die kentering het gekom met die nuwe platform of formaat of wat jy dit ook al wil noem. Reaksies en kommentare op menings gelug in die briewe is nou weggesteek en om die 'notify me'-blokkie te merk werk lyk my ook nie altyd nie.
Soos jy sÃ