Carla van der Spuy2016-02-11Baie interessant en insiggewend en 'n goeie gedagte dat voornemende resensente kursusse en dus riglyne volg.
Vir my is dit 'n teken van luiheid as hulle hoofsaaklik 'n opsomming van die inhoud gee. Ek het selfs al gesien dat die uitgewer se opsomming op
Engela Geyer2016-02-11Die viserektor van die UV, Dr Lis Lange, verwys na Breyten Breytenbach as 'belangrike skrywer en denker wie se siening oor Suid-Afrika nie altyd so eng was soos dit nou blyk nie' - besef sy hoegenaamd oor wie dit gaan? Watter
enorme bydrae hierdie digter
Dr B du Plessis2016-02-10Ek is ’n wetenskaplike en was nog nooit goed met woorde nie, maar sjoe, Mnr Breytenbach, ek haal my hoed af vir jou. Jy kan woorde hetsy in Afrikaans of Engels ongelooflik gebruik en bemeester. Ek was te jonk om te verstaan, toe ek op laerskool was en m
Kobus Rossouw2016-02-10Wonderlike nuus. Dankie aan Naspers en ons klink n glasie op 'n blink toekoms! Ook goeie nuus dat die Jongeren project voortgaan!
francois verster2016-02-10Koos, boeke en doeke (die sort op esels, nie aan babas nie) ken ek, maar ek sal my naam Kimberley maak as ek oor opera kommentaaar lewer - daarom sal ek nooit. Ek stem saam met jou en ek hoop kenners word gevra om oor genres kommentaar te lewer wat hulle
francois verster2016-02-10Hallo Herman, 'n skrywer het 'n e-pos aan my gestuur en gevra wat die woord beteken - ek erken ruiterlik: never heard of it. Maar nou dink ek, weet 'n HELE paar mense ook.
'n bevoorregte benadeelde.2016-02-10Angus, jy ontken die bestaan van God asook jou sonde, en of JOU teorie (nogals wetenskaplik bewysbaar) vals of waar is vir jou, is jou eie keuse. Uit jou woorde / vals redenasie, wat ek aandagtig gelees het, wonder ek of jy nie besef dat jy jou eie god is
Gustaf Claassens2016-02-10"Sender, boodskapper ... ontvanger" – Kommunikasie 101; ook op Stellenbosch seker! Dis interessante leesstof van Bettina en dalk 'n teologiese/filosofiese worsteling om 'n idee/gevoel wat in haar nesmaak, lug te gee? Niks daarmee verkeerd nie. Tog raak
Clara2016-02-10Die boek is ’n verskriklike oulike boek. Ons doen dit vir graad elf! Eerstens het ek gedink dit gaan vaal wees maar na die eerste hoofstuk het dit my nuuskierigheid geprikkel. Baie dankie Estan Steyn vir die asemrowende boek!
Gustaf Claassens2016-02-10Brand hoog die vlamme! 'n Naelstring van onskatbare betekenis en belang. 'n Skakel op die op die US se webwerf sou seker ... ag, los dit liewer.
Annatjie2016-02-10Ek mis nog name van ons groot digters en skrywers. Neem kennis van Heilna du Plooy, was student en later goeie huisvriende van Van TT Cloete. Sy skryf ook nou oor al sy werk. Daar is nog vele ander. Terloops Heilna is afgetrede prof in Afrikaans.
Koos Holtzhausen2016-02-10Die kommentaar geld nie net vir boeke nie, maar ook van opvoerings van enige soort. Ons het die afgelope naweek die verkorte opera Die Entührung aus dem Serail van Mozart in Darling bygewoon en dit baie geniet. Die sang was in Duits en baie goed. Die res
Herman Lategan2016-02-10Interessante artikel en ek stem heelhartig saam met jou. Tog wil ek vra wat is so obskuur aan die woord “cisgender”? Dis 'n woord wat gereeld in die oorsese pers gebruik word. Dit is ook 'n woord wat ek al baie raakgehoor het in gesprekke, debatte en
Reusedwerg2016-02-10Ek stem saam. CM is by verre te hoog en intelligent om op die werf toegelaat te word. Sy wyshede is verstommend. Hy behoort ' n boek met sy juweeltjies of dagstukkies te publiseer.
Angus2016-02-09Beste FC Boot,
Nee, ek sukkel nie met Genesis of die hele Bybel nie. Ek is ʼn ateïs, en vir my is dit bloot letterkunde, Christen-mitologie. Dit besit mooi dele, maar oor die algemeen is dit maar swak letterkunde.
Ek probeer maar as ateïs vir jou as C
John Dickason2016-02-09Ek vra verskoning, ek sien hierdie nou eers.
Cecil Dickason is my Oom. Ons noem hom Wessel. Sy foonnommers is:
0826763933 (sel) en 0219812666 (huis).
Hy was my oorlede Pa (Fredrico Roberto Dickason) se jongste broer.
Hoop jy kom reg?
'n bevoorregte benadeelde.2016-02-09Bettina, is jy nie besig om self te diskrimineer nie? Kyk jy objektief na feite of is dit 'n kwessie van gevoelens/emosies wat by jou opkom omdat jy nie alles het of gekry het soos ek nie? Dinge uit jou kinderdae dalk wat jou skaam gemaak het of minderwaa
Ben E Dekker2016-02-09Iemand hier bo bevraagteken die "samehang van Breyten se woorde en sy duidelike onkunde rondom die bestuur van hoër onderwys in die tweede deel van sy toespraak". Dit verbaas die persoon dat "min mense dit raaksien, en skryf voorts hoe die "deursnee komm
Suenel Bruwer-Holloway2016-02-09The closet aspect is given a disproportionately central position in this dissertation, and the reasoning around its relevance is rather forced. (Have a look at David Bowie's "Dark Star" swansong on U tube, and the role of the closet.) Jephtas was not a 'p
Yolinde Delport2016-02-09Klink baie soortgelyk aan my ervaring destyds in Taiwan. Wat is die gemiddelde salaris daar op hierdie stadium as dit omgeskakel word in rand?
Gert2016-02-09Ek weet nie wat Prof Jansen of Lange geskryf het nie, maar myns insiens is die probleem met Afrikaans nie dat dit die regering of die Engelse of die anderstaliges is wat van Afrikaans probeer ontslae raak nie.
Daar is 'n bietjie daarvan, maar dit traak h
Henri Benade2016-02-09As ek reg verstaan sê Breytenbach dat Jansen sê dat Afrikanerkinders is patologiese rassiste?: "But the axiomatic assumption suggested by “knowledge in the blood” (and note that there was no question mark) reeks to me of the implication that there i
Rusty van Druten2016-02-09"Other than being gobsmacked by the derivations of this knowledge in the blood, I’d like to suggest to the professor that this must be a textbook case of serving unadulterated male bovine manure on the platter of political expediency". Amen.
Niel Mostert2016-02-09Dankie vir 'n verfrissende eerlikheid duidelik gestroop van politieke gedienstigheid. Die onderwys is 'n groot skip om te draai en te veel matrose word van die dek afgespoel voor die beloofde aankoms. Skoolgeboue word meestal net tot 2nm gebruik ... Vaard
Chris2016-02-09Durf iemand weer vra of die US Konvokasie nog "relevant" is na hierdie kragtoer? Dit, en die ander toesprake, het dae lank weergalm in die media - iets wat nog nooit gebeur het met die konvokasievergaderings van UCT, UWC, Wits, UP, NWU, UV of enige ander
F C Boot2016-02-09Beste Duitswester
Skryf hygstories my maat, want sien selfs 'n skoot oor die boeg daarvan het nie Webvoet se snoeisker vrygespring nie.
F C Boot2016-02-09Ns
Voordat lesers nou verkeerde gedagtes ontwikkel, aktiveer ek soms van die stories
om te sien wat toegelate lengte en woorde is en wat toelaatbaar is en Webvoet se snoeisker vrygespring het.
Dalk moet daar vir die lot 'n spesiale kamer in een v