Kommentaar

Omri van Zyl oor El Niño, voedselinflasie en velkleurbeheptheid

Annette le Grange 2016-01-15 Kort-, medium-, langtermyn.......Ek is negatief en dink nie een van die termyne kan of sal gebeur nie, ek wens ek kan vandag vir myself verkeerd bewys, want ek glo in ons boere en ek probeer glo in ons land, hoop rêrig ek word verkeerd bewys. Sterkte Omr

Vir Randall Wicomb: 'n Huldeblyk

Retha van Staden 2016-01-15 Ek was bevoorreg om Randall se laaste en my eerste huiskonsert van hom in PE by te woon, maar ek kon sien dat hy 'n baie siek man was. Alhoewel ek gehoop het om nog 'n optrede van hom te kon bywoon, het die Here het dit anders beskore. Rus sag ou grote. N

Droogte in die kop

CM 2016-01-15 Genesis 6 vers 6: Fabrieksfoute.

Chris Barnard gegroet

Izak de Vries 2016-01-15 Hallo Corlia, volgens Braam de Vries was daar nie 'n ander afskrif van die roman nie. Dankie vir die wonderlike insae in sy skryfwyse!

Keer die smart

F C Boot 2016-01-15 Beste Angus Jy sê jy het vir Kobus gesê dat "Ek het al male sonder tal, tot vervelens toe, al vir jou bewys dat God slegs 'n fiktiewe karakter binne die Bybelverhaal is." En dan haal jy 'n klomp voorbeelde aan. Wat jy eintlik bewys het is dat die mens

Sluk

Kobus de Klerk 2016-01-14 Wat verstaan jy onder 'natuur'? Noem die grense daarvan, as daar is...

Chris Barnard gegroet

Corlia Fourie 2016-01-14 Ek en Chris het in die sewentigerjare 'n tyd lank in dieselfde gebou in Markstraat, Braamfontein, Johannesburg gewerk. Hy vir Die Huisgenoot en ek vir Sarie. Teetye het Chris gewoonlik vertel dat hy geen idee het wat om vir sy weeklikse rubriek, Chriskra

Skryf nou in vir die Sanlam reisverhale-slypskool tydens Woordfees 2016

Magda Jordaan 2016-01-14 Ek is my in 60ste jaar leerskool en wil graag inskryf vir die slypskool. Sal my verhaal na reis@litnet.co.za stuur. My skryfnaam is Magda C. Venter.

Drie gunstelingspreuke

Christif Albertyn 2016-01-14 Is dit Fawa van Bloemfontein Spitskop?

In samehorigheid met Ashraf Fayadh

Don Beukes 2016-01-14 Ek is baie opgewonde om deel te wees van hierdie fenomenale aksie in die naam van vrede, vrye spraak, geregtigheid en demokrasie! https://youtu.be/-IgtqReeP1s

Uitgewery se Afrikaanse e-boeke nou wêreldwyd beskikbaar

ina bergh 2016-01-14 Ek wil oor ou legendes,fabels en kinderstories skryf. Sal julle belangstel? Laat weet asseblief. Ina, Besoek NB-Uitgewers se webwerf vir riglyne hoe om jou manuskrip voor te lê: http://nb.co.za/

Sewe lesse wat #PennySparrow my leer

Naas Steenkamp 2016-01-14 Akkoord!

Droogte in die kop

F C Boot 2016-01-14 Beste Angus Wat verstaan jy onder sonde? Dit is tog redelik duidelik uit Genesis dat swaarkry die mens se voorland is en dat die natuur sy gang sal gaan. Sonde is nie erfgoed nie, as dit was, was dit 'n las en nie 'n bate nie. Al wat die Bybel leer

Keer die smart

Kobus de Klerk 2016-01-14 Omdat ek jou wys op jou gegorrel is ek skielik grimmig? Nee wat, jy is nogal hopeloos te fyngevoelig ook boonop. As jy kritiek op jou stellings nie kan hanteer nie, moet jy hul liefs nie hier publiseer nie ... Neem van nou af verantwoordelikheid vir jou e

Keer die smart

Kobus de Klerk 2016-01-14 Angus, ek kan maar net herhaal wat ek hierbo gesê het, van jou sogenaamde 'bewyse'... Jy verkies om in onkunde voort te leef. Net soos met jou aanmerking oor energie hierbo. Jy leef werklik in jou eie fantasie. Ek het jou op jou onsinnige stelling gew

This cannot go on

F C Boot 2016-01-14 If it comes to firing after racists remarks surely the State President should be the first one to go and I missed your ranting in this instance.

Droogte in die kop

Angus 2016-01-14 Beste FC Boot, Die Bybel leer ons so. Gaan lees maar weer die storie van Noag. Deesdae bid Christene dat God die mense se sondes moet vergewe en tog maar 'n bietjie reën laat val. Groete, Angus

Chris Barnard gegroet

Jan Deloof 2016-01-13 Dat hij - een mens van goede wil - in vrede moge rusten.

In samehorigheid met Ashraf Fayadh

Corinne 2016-01-13 Dink aan hom en dit wat hom onregverdig geweier word.

Nuwe boeke by LAPA Uitgewers

Paula van Jaarsveld 2016-01-13 Wat van handwerkboeke soos hekel en brei? Wil graag by julle aansluit.

Sewe lesse wat #PennySparrow my leer

Antoinette 2016-01-13 Ek het altyd baie van geskiedenis op skool gehou. Dit gee perspektief. Weet julle waar was ons net so rukkie gelede? Ek het die stukkie iewers op 'n historikus se blad gesien: "Despite its hundreds of bathrooms, one of Versailles’ marks of luxury wa

Met kitaar, kopdoek en baret

Hannes Steyn 2016-01-13 Jy kan maar Johann.

Keer die smart

Angus 2016-01-13 Beste Kobus, Ek het al male sonder tal, tot vervelens toe, al vir jou bewys dat God slegs 'n fiktiewe karakter binne die Bybelverhaal is. Die Bybel is deur en deur fiksie. God tree op as karakter in verhale waarin diere en bome kan praat, mense geskape

Keer die smart

Angus 2016-01-13 Beste FC Boot, Eers net 'n regstelling. Ek het vir Kobus inderhaas gesê dat energie nie vernietig raak binne geslote stelsels nie. Ek moes eintlik gesê het energie raak nie verlore binne geslote stelsels nie. Energie kan in elk geval nie vernietig wor

Tim du Plessis resenseer Ester deur Kerneels Breytenbach

Jo 2016-01-13 Ek wil graag uitvind of iemand my kan sê waar die uitdrukking "by Moorreesburg se omdraai" vandaan kom en presies wat dit beteken. Baie dankie!

Matriekuitslae: die onderwyser se skuld

F C Boot 2016-01-13 Is daar nie 'n ander grondliggende oorsaak nie en dit is 'n algemene gebrek aan respek. My vrou wat in die ou bedeling een van die min onderwyseresse was wat beloon is vir uitmuntende uitslae het na bykans 40 jaar die beroep vaarwel toegeroep. Engels was

Keer die smart

CM 2016-01-13 Hoekom so grimmig? Ek ken jou van geen kant af nie.

Droogte in die kop

CM 2016-01-13 Daar is 'n algemene beskouing dat dit veroorsaak word deur sondes!

US Woordfees 2016: Program

Betsie 2016-01-13 Waar kan die Woordfees boekie in Centurion bekom word asb? Betsie, hier is die program: http://www.sun.ac.za/afrikaans/woordfees/programme

Gesprek: "Meneer, ek wil net iets word ..."

Petro van Niekerk 2016-01-12 Baie insiggewende artikel en studie. Broodnodige navorsing vir Suid-Afrikaanse onderwys met ons veelfasettige en verwikkelde sosiale kontekste wat inspeel op onderwys en opvoedkundige realiteite.

Droogte in die kop

F C Boot 2016-01-12 Droogtes,vloede, stormwinde het niks met menslike gebreke te doen nie,waar kom jy aan die nonsens dat daar 'n verband is tussen die twee.

Vraestel en memorandum: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 12, Mei 2015

Belinda Golliat 2016-01-12 Goeie middag Mr My naam is Belinda Golliat ek is 42jr oud. Ek is besig met my graad12. Doen hierdie jar my wisk.,eng,ekon. Ek soek graag help asb. sit met boeke maar lyk niks bly binne nie. As ek besig is bly ek moeg en los dan alles. Geseende dag

Keer die smart

CM 2016-01-12 Lewende liggame.

Keer die smart

F C Boot 2016-01-12 Angus Die goed werk net binne geslote stelsels. Al wat die Bybel sê is dat die stelsel waarbinne ons lewe en bestaan 'n begin en 'n einde het. Die Bybel leer dan verder dat voor hierdie stelsels tot stand gekom het daar 'n ander dimensie was waarin dit

Wiskunde is nie "a bag of tricks" nie

Koos Holtzhausen 2016-01-12 Beste Amanda Ek stem saam en wil graag twee punte maak: Eerstens is dit jammer dat wiskunde altyd as 'n "moeilike vak voorgehou word. Daar moet meer klem daarop gelê word dat dit logies is en dat begrippe op mekaar bou. Tweedens is daar in "ons

Keer die smart

Kobus de Klerk 2016-01-12 Hoedhase? Onbekend, vir wie? Net vir jou? Jy kan skaars 'n meer niksseggende stelling maak wat moet dien as bewys. Wys net, jy gorrel maar sommer net.

Keer die smart

Kobus de Klerk 2016-01-12 Angus, jy kon nog nooit soiets soos wat jy beweer, omtrent God, bewys nie. Bewys verg 'n objektiewe toets, nie jou persoonlike sieninge wat op onkunde (omtrent die Spirituele realm) en vergissings geskoei is nie. Dit help dus nie jy herhaal jou vergissing

Keer die smart

F C Boot 2016-01-12 Wat verstaan jy onder menswees?

Skryf nou in vir die Sanlam reisverhale-slypskool tydens Woordfees 2016

LitNet 2016-01-12 Marie, stuur jou reisverhaal (maksimum 1000 woorde) in na reis@litnet.co.za en ons laat weet jou.

Keer die smart

CM 2016-01-12 Onbekende hoedhase.
Top