Getrapte tone

  • 1
Dit is eintlik maar die ingeprente uitsteeksels in die kop wat misgetrap moet word om die tjank te voorkom.
 
CM
  • 1

Kommentaar

  • Dit is heeltemal waar. Male sonder tal het ouens dikbek geword oor ek die idees/opvattings/sienings wat deur die gehoorsame koerante in hulle koppe ingeprent is bevraagteken het.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top